Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Domaine Coutelier

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Chadia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

We enjoyed the peace and quiet. It was a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandra A
1 nag
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lasya B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great apartment! Value for money. We absolutely loved our stay in the Sunset apartment. We sat on the patio, literally a stone's throw away from the vineyard, watching the sunset. The unit is spacious and well-equipped. It is cleaned daily, and we were even spoiled with a fresh set of towels on our second day. The host is a wonderful person, and we received valuable information and recommendations. Our dogs got along with their wonderfully socialised ridgebacks. What a pleasure it was to visit the accommodation. Even their wines are great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Quiet, relaxing, restful. Love that it wasn't so far away from town if we needed to pick up anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodene K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Amazing and so calming. The owner is so friendly. The venue is amazing, the view breathtaking. We absolutely loved our stay there. And will be booking with them again in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan H
1 nag
5.0
Jan 2024

Bedagsame, vriendelike gasheer en baie stil aangename ligging. Baie netjiese, ruim slaapkamer; oop plan kombuis, eetkamer en sitkamer wat uitkyk op wingerd. Fantastiese sonsondergang! Waze neem mens reguit na jou bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Emile H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Proesel van plaaslewe in die wingerd. Die honde was awesome en baie gehoorsaam. Ek het die sonsak verskriklik geniet en die badkamer was baie mooi. Die WiFi was bietjie aan en af vir as jy beplan om daar te werk. Grondpad is nogal rof op 'n plek of twee, maar my klein karretjie het dit tog gemaak sonder skade (stadig).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mei 2024

Laat gearriveer en vroeg weer uit, nie genoeg tyd gehad om waarlik te kuier nie. Het lekker hier gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leonie V
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Quiet stay. Very friendly staff. Property with great location and potential, but needs a bit of maintenance and TLC. Lovely dogs which just want love and a treat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Quint Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 225
R1 225 R858
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 225
R1 225 R858
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blumberg-rylaan 45, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA328b96bb23526d44a8baa55296ca7eccb205ea4d62aa8d1f3a4eb12c0bad0f1ed1de87fb8c8d939f7dbf096714f849a01a0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 225 nouVanaf R858 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 45 Blumberg Drive Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.900755163932 18.799611830905

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang