Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Domaine Coutelier

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Chadia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

We enjoyed the peace and quiet. It was a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandra A
1 nag
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lasya B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great apartment! Value for money. We absolutely loved our stay in the Sunset apartment. We sat on the patio, literally a stone's throw away from the vineyard, watching the sunset. The unit is spacious and well-equipped. It is cleaned daily, and we were even spoiled with a fresh set of towels on our second day. The host is a wonderful person, and we received valuable information and recommendations. Our dogs got along with their wonderfully socialised ridgebacks. What a pleasure it was to visit the accommodation. Even their wines are great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Quiet, relaxing, restful. Love that it wasn't so far away from town if we needed to pick up anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodene K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Amazing and so calming. The owner is so friendly. The venue is amazing, the view breathtaking. We absolutely loved our stay there. And will be booking with them again in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan H
1 nag
5.0
Jan 2024

Bedagsame, vriendelike gasheer en baie stil aangename ligging. Baie netjiese, ruim slaapkamer; oop plan kombuis, eetkamer en sitkamer wat uitkyk op wingerd. Fantastiese sonsondergang! Waze neem mens reguit na jou bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mei 2024

Laat gearriveer en vroeg weer uit, nie genoeg tyd gehad om waarlik te kuier nie. Het lekker hier gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leonie V
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Quiet stay. Very friendly staff. Property with great location and potential, but needs a bit of maintenance and TLC. Lovely dogs which just want love and a treat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolaas Wilhelmus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2024

Gebrek aan aandag aan detail het die ervaring minder aangenaam gemaak. Ons verblyf was oor die algemeen goed, maar daar was 'n paar areas wat 'n bietjie meer aandag aan detail kon gebruik het, wat die ervaring baie beter sou gemaak het. Die woonstel het beslis 'n bietjie opknapping nodig – blootgestelde bedrading, 'n gebroke handvatsel en kaste wat herstel moet word, is dinge wat maklik reggemaak kan word. Ek veronderstel ek kan die eienaars nie blameer dat die vorige gaste duidelik in die kamers gerook het nie. Maar ek voel dat stappe vroeër geneem kon word om die beddegoed en handdoeke te vervang wat na rook gestink het. Die honde kan ook 'n bietjie lastig wees. Hulle is redelik opdringerig, wat erger word wanneer dit reën en hulle nat en modderig is. Om nie eers te praat van die kere wanneer hulle snags skielik teen die woonstel se deur vasstorm nie, wat ons baba behoorlik laat skrik het. Die ligging is pragtig en die woonstel self is in orde. Hopelik sal die verblyf vlotter wees sodra van die huidige opknappings voltooi is.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Quint Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 62

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 375
R1 375 R963
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 375
R1 375 R963
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blumberg-rylaan 45, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA328b96bb23526d44a8baa55296ca7eccb205ea4d62aa8d1f3a4eb12c0bad0f1ed1de87fb8c8d939f7dbf096714f849a01a0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 375 nouVanaf R963 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 45 Blumberg Drive Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.900755163932 18.799611830905

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang