Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Domaine Coutelier

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Quint Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 62

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 61 resensies vir Domaine Coutelier
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Chadia V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chadia V

We enjoyed the peace and quiet.

It was a lovely stay.

Leandra A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra A

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly, dankie.

Lasya B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lasya B

Great apartment! Value for money.

We absolutely loved our stay in the Sunset apartment. We sat on the patio, literally a stone's throw away from the vineyard, watching the sunset. The unit is spacious and well-equipped. It is cleaned daily, and we were even spoiled with a fresh set of towels on our second day. The host is a wonderful person, and we received valuable information and recommendations. Our dogs got along with their wonderfully socialised ridgebacks. What a pleasure it was to visit the accommodation. Even their wines are great!

Tracy R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy R

Quiet, relaxing, restful.

Love that it wasn't so far away from town if we needed to pick up anything.

Rodene K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodene K

Amazing and so calming.

The owner is so friendly. The venue is amazing, the view breathtaking. We absolutely loved our stay there. And will be booking with them again in the near future.

Christiaan H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan H

Bedagsame, vriendelike gasheer en baie stil aangename ligging.

Baie netjiese, ruim slaapkamer; oop plan kombuis, eetkamer en sitkamer wat uitkyk op wingerd. Fantastiese sonsondergang! Waze neem mens reguit na jou bestemming.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Michelle S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle S

Laat gearriveer en vroeg weer uit, nie genoeg tyd gehad om waarlik te kuier nie.

Het lekker hier gebly.

Leonie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie V

Quiet stay.

Very friendly staff. Property with great location and potential, but needs a bit of maintenance and TLC. Lovely dogs which just want love and a treat.

Nicolaas Wilhelmus V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolaas Wilhelmus V

Gebrek aan aandag aan detail het die ervaring minder aangenaam gemaak.

Ons verblyf was oor die algemeen goed, maar daar was 'n paar areas wat 'n bietjie meer aandag aan detail kon gebruik het, wat die ervaring baie beter sou gemaak het. Die woonstel het beslis 'n bietjie opknapping nodig – blootgestelde bedrading, 'n gebroke handvatsel en kaste wat herstel moet word, is dinge wat maklik reggemaak kan word. Ek veronderstel ek kan die eienaars nie blameer dat die vorige gaste duidelik in die kamers gerook het nie. Maar ek voel dat stappe vroeër geneem kon word om die beddegoed en handdoeke te vervang wat na rook gestink het. Die honde kan ook 'n bietjie lastig wees. Hulle is redelik opdringerig, wat erger word wanneer dit reën en hulle nat en modderig is. Om nie eers te praat van die kere wanneer hulle snags skielik teen die woonstel se deur vasstorm nie, wat ons baba behoorlik laat skrik het. Die ligging is pragtig en die woonstel self is in orde. Hopelik sal die verblyf vlotter wees sodra van die huidige opknappings voltooi is.

Ivan G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan G

Ons woonstelletjie was heel lekker en die kinders het lekker geswem.

Ons het nie sleg gebly nie. Die huisie waarin ons gebly het was netjies en goed toegerus. Die omgewing en buitegeboue (tuin, ingang, hoofhuis) lyk net glad nie goed nie. Dit is onnetjies en daar lê klomp gemors/bourommel rond. Ek het fotos geneem as ek dit moet stuur.

Wendy Joy B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Wendy Joy B

Accommodation was okay, no personal input at all from the owner or manager of Domaine Coutelier.

The only thing I have to say about our stay is that it was very disappointing.

Paulo A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Paulo A

Onvriendelik, plek kort maintenance.

Onvriendelik, honde spring teen ons op met modderpote, blinders werk nie. Stort deur werk nie. Die pad is in 'n baie swak toestand.

Sarah A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah A

Beautiful location and friendly host.

We enjoyed our time here and will definitely return if we are in the area again.

Aloma C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aloma C

Stilte. Lieflike uitsig.

Ek en my man het vir 3 dae gaan kuier met ons Yorkies. Die uitsig oor die landerye was pragtig. Hul kon enige tyd uithardloop en hul ding gaan doen. Die klein huisie is streng vir 2 gaste. Die oond en gasblad was pragtig Alles was daar wat nodig was. Onthou asb. om net jou eie haardroër saam te vat. Die ergste was die koue paar dae wat ons gekies het. Die ruim koninggrootte-bed was egter 'n bonus. Lekker knus en warm. Ons kon als doen wat ons wou aangesien Domaine Coutelier baie sentraal is. Ons sal verseker weer gaan as ons ons Yorkies saamvat.

Lara S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara S

Pragtige geleë plek met 'n swembad en braaiplek wat uitkyk oor die Stellenbosch.

Baie lekker rustige plek.

Anouk O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anouk O

Spacious apartment with a great view!

Nice and spacious apartment with a great view!

Sanet V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet V

Baie gemaklike en skoon eenheid.

Baie gelukkig met die eenheid. Regtig gerieflik en skoon. Ek vind net die tuintjie voor die eenheid baie onversorg, die gras was baie lanklaas gesny wat 'n slegte eerste indruk skep.

Ansophie W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ansophie W

Kort bly.

Die woonstel self was baie netjies en smaakvol. Ongelukkig was die gras baie lank en ongemaklik om buite te sit. Volgens die advertensie sluit geriewe op die perseel 'n gemeenskaplike swembad in. Ek het vir die eienaar hieroor gevra, maar hy het glad nie op my vraag reageer nie.

Bertus H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bertus H

Sal dit nie aanbeveel nie!

Die plekkie het baie potensiaal, maar die onderhoud kort skiet.

Anthea D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anthea D

Not that pleasant.

This was my third time at Domaine Coutelier, and over the years the place has become a bit neglected. The apartment has so much to offer, but it is not well taken care of. The owner takes a very long time to reply. We had problems with our check-in, as the code to unlock the door that the owner gave us had changed. So, we had to seek help from the maid after trying to contact the owner several times. The grass in front of the apartment was also very long. Furthermore, the apartment was not that clean. There was dust, and some of the cutlery, glasses, etc. were not properly washed.

Ashly-ann J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashly-ann J

Dit was stil, natuur was hartkruipend, die sonsak een van die beste.

Ek het die stilte baie geniet, iets wat ek baie nodig gehad het, die verwarmers op die bed was beste in hierdie koue aand. Dit was iets om na uit te sien as jy bed toe moes gaan. Ek sal beslis weer wil gaan.

Lu S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lu S

A little piece of paradise.

A lovely modern cottage with great views. Friendly service with good directions to the cottage. Would definitely visit again.

Sade P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sade P

Amazing.

I just love the place.

Jennifer N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer N

Beautiful view and beautiful dogs.

Had a lovely night at Domaine Coutelier, welcomed by some gorgeous dogs, and had a pre-drink looking out onto their beautiful view before heading to a restaurant in town to meet some family. It was so nice we were tempted to extend our stay, but sadly had to leave.

Liezl R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl R

Comfortable stay outside of Stellenbosch.

Friendly service and Quint was very helpful when I arrived close to 10pm with our 4 year old, my husband traveled separately so it was nice to have someone assist me. The room was neat and there was a nice area for our dog. If you are unfamiliar with the area, you may have some trouble finding the accommodation.

Michael D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michael D

Mooi ligging. Parkeerplek is 'n probleem en die reaksietyd op probleme is te stadig.

Die eienaar/bestuurder kan gerus vinniger reageer wanneer 'n mens probeer skakel om 'n probleem aan te meld. Wasbak se drein is ook verstop.

Madie C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Madie C

Mixed feelings.

The host sent directions and general information a few days before our stay. On arrival we were disappointed to see that the lawn of the private garden has not been mowed in a very long time. We appreciated the fact that the heaters and electric blankets were on to warm up the place. The unit is modernly styled and the kitchen is well equipped with a range of appliances but unfortunately some of the crockery and cutlery was dirty. I would suggest that the towels be replaced as it is hard and old. We found KFC boxes and a brown paper bag inside the large ornamental pot next to the fridge which made us wonder how clean the place really is. The host informed us that we could park anywhere else if the parking space next to the garage is too narrow but all the other parkings were taken up. The number of cars parked in front of the main dwelling as well as the wooden crates stacked in the yard, limits manoeuvring space. The unit has a great view and with proper management this place has so much more potential.

Andor T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andor T

Pragtig en rustig in wynlandgoed.

Die eenheid was perfek geleë op 'n wynlandgoed in Stellenbosch. Dit was skoon en netjies. Ons het die rustigheid geniet en het lekker gaan stap op die grondpaaie. Ons honde was welkom en alhoewel hul self honde het was dit nie 'n probleem nie want die eenheid was omhein. Ons sal weer daar bly as ons in die omgewing is.

Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Absolute stunning plek!

Wens ons kon sommer langer bly op die mooi plaas met vriendelike honde!

Thembani M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembani M

Beautiful wine farm with spectacular views.

Great service, with a pool amenities and wonderful views.

Michanette L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michanette L

Modern, mooi en rustig!

Stylvol versien en gemaklik ingerig. Pragtige uitsig oor die wingerde en net heerlike stilte! Perfek!

Pamella T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamella T

Rustig.

Was 'n rustige kuier, wou nog langer bly. Die plek is skoon netjies en gerieflik.

Sakkie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sakkie V

Was aangenaam, rustig en ware wegbreek.

Rustige plekkie om van alles te vergeet en die natuur te ervaar. Iets anders naby die stad.

Morne B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Morne B

Poor hosting skills by owner.

Owner were not helpful at all when we required assistance. Not even checking in to establish if everything is in order. Will definitely not visit again.

Bertha L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha L

Very beautiful, clean accommodation.

Such beautiful venue and views.

Charmaine C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C

Perfect!!! True to the pictures.

The pictures on the web was exactly as we found it. Views are spectacular. I would recommend Domaine Coutelier.

Chris V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Pragtige uitsig oor die vallei.

Netjies en ten volle toegeruste eenheid. Beveel beslis aan. Sal self weer besoek.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Dael M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dael M

All good. I didn't stay long - arrived late and left early. Just slept there so just needed a comfortable bed.

Great views, comfortable bed, private entrance and good security. Was grateful for the special offer.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alles goed. Ek het nie lank gebly nie - het laat gekom en vroeg vertrek. Net daar geslaap, so net 'n gemaklike bed nodig.

Fantastiese uitsigte, gemaklike bed, privaat ingang en goeie sekuriteit. Was dankbaar vir die spesiale aanbod.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gerda V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Dit was baie rustig en kan dit definitief voorstel!

Baie rustige akkommodasie en pragtige uitsig. Goed geleë en die gasheer was baie goed met inboekreëllings vooraf. Sal definitief aanbeveel vir enige iemand.

Veronique B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronique B

Enjoyed it regardless.

The place is cosy. The dogs are friendly and intelligent and very easy to love. The views are amazing. Water wasn't on the first night but they fixed it by 9 am - this is the reason my rating isn't 5 stars. Would definitely return though. Had a wonderful time - Domaine Coutelier is a hidden gem.

Ineke P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke P

Goed vir 'n moeë reisiger se siel.

Die ligging was nogal 'n verassing - bietjie ver uit die dorp eintlik vir sakebesoek. Maar ek het dit tog geniet. Groot, ruim kamer met al die geriewe om lekker te bly en te werk. En ek het die woefies geniet vir geselskap. Ek het ook die verwarmers en warm kombers waardeer - dit was koud daar bo! Dalk net voorstelle: Die handdoeke wat voorsien is, kan beslis vervang word. Dit doen geweldig afbreek aan die besoek. Dit is ou, goedkoop handdoeke en ek was glad nie ingenome daarmee nie. Daar was ook nie 'n ordentlike badkamermatjie nie en na die stort was alles sopnat. Ek weet daar is groot probleem met gaste wat die botteltjies vat, maar sjoe, 'n minder-as-kwart botteltjie stortseep en geen handeroom was teleurstellend. Daar was wel ander interessante goedjies soos die linnesproei. Maar die basiese moet daar wees. Die eienaar is baie vriendelik. Maar daar is nie 'n klokkie of kontakmeganisme as mens arriveer nie en dan staan mens bietjie onseker rond oor wat en wie nou om jou te help. Of wanneer jy wil ry.

Ricardo C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ricardo C

Rustigheid op sy beste.

Eienaar is baie kalm en behulpsaam, verblyf baie aangenaam.

George F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George F

Lekker stil en rustig.

Lekker stil en rustige verblyf tussen die wingerde en vriendelike honde. Heel gerieflik ingerig. Al wat bietjie gepla het was kombuisartikels wat nie deeglik gewas was nie.

Lorraine M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lorraine M

Unsatisfactory.

Not recommended!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Onbevredigend.

Sal nie aanbeveel nie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Domaine Coutelier se terugvoer

We can only apologize if this guest was not satisfied with the accommodation. No details of the reasons for the lack of satisfaction have been given. We always endeavor to do our best and address any concerns either while the customer is here or after their departure.

Domaine Coutelier
Gillian M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian M

Relaxing and great wine tasting.

It was lovely staying there and it was the best wine tasting we did.

Angela V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela V

Neat, fully equipped, peaceful environment.

Happy with our accommodation. Photos and description on website is exactly what you get.

Jock&marie Thererse M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jock&marie Thererse M

On the top of the vineyards with a wonderful view.

The nicest self-catering in a spacious, simple space. Clean, modern and with a view to die for.

Cecil O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil O

'n Baie mooi fasilliteit, goed geleë en met 'n baie mooi uitsig.

Dit is in 'n baie mooi omgewing met 'n pragtige uitsig. Die akkommodasie is mooi en modern. Groot genoeg vir twee mense maar nie plek vir kinders nie. Behoorlike koffie in die kamer is 'n wenner. Dit is nie die maklikste plek om by uit te kom nie aangesien GPS jou kort paaie wil laat vat. Die raanwysings op LekkeSlaap is wel perfek en kan gevolg word veral vir die laaste stukkie na Devon Vale.

Clyde H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clyde H

Cottage getaway.

Great house, we had both of the interconnection cottages, fittings and finishes way above average, tranquil and peaceful, the dogs are friendly and playful. Just one issue and that is with the cover photo which is also a calling card, the pool is part of the main house, not the cottages. While it's free to use, I would have felt a bit awkward hanging out at the pool and invading the owner's space. I don't think it is entirely right to use that photo as the calling card. Very important to set the right expectations.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Kothuiswegbreek.

Groot huis, ons het albei die skakel-kothuise gebruik, toebehore en afwerkings is bogemiddeld, rustig en stil, die honde is vriendelik en spelerig. Net een probleem en dit is met die hooffoto wat gebruik word om aandag te trek, die swembad is deel van die hoofhuis, nie die kothuise nie. Gaste mag daarvan gebruik maak, maar ek sou ek 'n bietjie ongemaklik gevoel het om so die eienaar se ruimte te gebruik. Ek dink nie dit is heeltemal reg om die foto te gebruik om aandag te trek nie. Baie belangrik om die regte verwagtinge te skep.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Domaine Coutelier se terugvoer

Thanks for the review and the comments. We are encouraged by all the booking sites to show the pool as it is of interest to clients. However, it is in the section with general photos and not the apartment photos. Guests are welcome to hang around the pool and many do. I have, however, downgraded the photo's position so it does not appear first.

Domaine Coutelier
Nelda B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelda B

Rustig.

Ongelukkig was die linne en handdoeke nie op standaard nie. Behalwe vir dit is die plekkie goed ingerig.

Adri O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Adri O

Verblyf was teleurstellend.

Die persoon wat ons ontvang het was onvriendelik. Op die bed was slegs 'n paslaken met 'n duvet cover. Daar was koffie en tee beskikbaar maar geen melk nie.

Domaine Coutelier se terugvoer

Sorry to hear that you were unhappy. This is a self catering unit and as such we do not provide breakfast items. We provide coffee and tea as a courtesy and will provide milk on request. Unfortunately, you did not request this. Our apologies if you found us unfriendly. It was most certainly not intentional, we always go out of our way to be helpful. There are two Duvets in each cover in winter and a single in summer, if this had been brought to our attention it would have been dealt with.

Domaine Coutelier
Louise V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

So rustig en mooi.

Quint het so baie moeite gedoen vir ons klein hondjies om veilig te maak. Baie mooi en rustig. Definitief 'n plek om te herlaai. Sal dit definitief aanbeveel.

Deon L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L

Baie rustig met amazing views.

Sal enige tyd terugkom, ligging perfect met ongelooflike views. Ook baie rustig met geen verkeer naby nie. 'n Plek waar jy net kan ontspan en lekker wyn geniet. Sien julle gou weer.

Annelene J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene J

Really enjoyed our stay!

Perfect accommodation if you're looking for peace, tranquillity and beautiful views of the vineyards and valley. The Sunrise unit is spacious and well-equipped for a short self-catering stay. Quint was also very helpful in giving us directions to the property.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het ons verblyf baie geniet.

Perfekte verblyf as jy op soek is na rus en vrede met pragtige uitsigte oor die wingerd en vallei. Die Sunrise-eenheid is ruim en goed toegerus vir kort selfsorgverblyf. Quint was baie behulpsaam en het ons aanwysings na die perseel gegee.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bendri G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bendri G

Heerlik!

Sal dit definitief aanbeveel! Mooiste uitsig!

Elizma P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizma P

Pragtige uitsig en netjiese eenheid.

Die eenheid wat ons gehuur het, was baie netjies. Die uitsig was asemrowend. Die hoofhuis was egter bietjie onnet.

Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Mariette Tissink N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette Tissink N

Peace and quiet.

A wonderful place, beautiful sunset and rise, nice owners, great dogs. In the middle of the grapevines. There is peace, quiet and a great room, where you can open up all the sliding doors as if you are sitting outside.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rus en vrede.

'n Wonderlike plek, pragtige sonsondergang en sonsopkoms, lieflike eienaars, goeie honde. In die middel van die wingerd. Daar is rus, vrede en 'n uitstekende kamer waar jy al die skuifdeure kan oopmaak sodat dit voel asof jy buite sit.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anne-marie G - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie G

Asemrowend mooi!

Goed geleë, baie mooi, gawe eienaars. Verblyf sluit ook 'n wynproe in.

Vanaf R1 375
R1 375 R963
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 375
R1 375 R963
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blumberg-rylaan 45, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA328b96bb23526d44a8baa55296ca7eccb205ea4d62aa8d1f3a4eb12c0bad0f1ed1de87fb8c8d939f7dbf096714f849a01a0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 375 nouVanaf R963 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 45 Blumberg Drive Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.900755163932 18.799611830905

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang