Domaine Coutelier
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Quint Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 63
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Chadia V - Jul 2024
Algehele gradering
We enjoyed the peace and quiet.
Leandra A - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Lasya B - Jun 2024
Algehele gradering
Great apartment! Value for money.
Lees meerTracy R - Mei 2024
Algehele gradering
Quiet, relaxing, restful.
Rodene K - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing and so calming.
Christiaan H - Jan 2024
Algehele gradering
Bedagsame, vriendelike gasheer en baie stil aangename ligging.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Emile H - Sep 2024
Algehele gradering
Proesel van plaaslewe in die wingerd.
Michelle S - Mei 2024
Algehele gradering
Laat gearriveer en vroeg weer uit, nie genoeg tyd gehad om waarlik te kuier nie.
Leonie V - Apr 2024
Algehele gradering
Quiet stay.
Nicolaas Wilhelmus V - Aug 2024
Algehele gradering
Gebrek aan aandag aan detail het die ervaring minder aangenaam gemaak.
Lees meerIvan G - Feb 2024
Algehele gradering
Ons woonstelletjie was heel lekker en die kinders het lekker geswem.
Wendy Joy B - Apr 2024
Algehele gradering
Accommodation was okay, no personal input at all from the owner or manager of Domaine Coutelier.
Paulo A - Jul 2024
Algehele gradering
Onvriendelik, plek kort maintenance.
Sarah A - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful location and friendly host.
Aloma C - Jun 2023
Algehele gradering
Stilte. Lieflike uitsig.
Lees meerLara S - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige geleë plek met 'n swembad en braaiplek wat uitkyk oor die Stellenbosch.
Anouk O - Nov 2023
Algehele gradering
Spacious apartment with a great view!
Sanet V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gemaklike en skoon eenheid.
Ansophie W - Mrt 2023
Algehele gradering
Kort bly.
Bertus H - Nov 2023
Algehele gradering
Sal dit nie aanbeveel nie!
Anthea D - Okt 2023
Algehele gradering
Not that pleasant.
Lees meerAshly-ann J - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was stil, natuur was hartkruipend, die sonsak een van die beste.
Lu S - Apr 2022
Algehele gradering
A little piece of paradise.
Sade P - Jun 2022
Algehele gradering
Amazing.
Jennifer N - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful view and beautiful dogs.
Liezl R - Nov 2022
Algehele gradering
Comfortable stay outside of Stellenbosch.
Michael D - Aug 2022
Algehele gradering
Mooi ligging. Parkeerplek is 'n probleem en die reaksietyd op probleme is te stadig.
Madie C - Sep 2022
Algehele gradering
Mixed feelings.
Lees meerAndor T - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtig en rustig in wynlandgoed.
Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Absolute stunning plek!
Thembani M - Feb 2021
Algehele gradering
Beautiful wine farm with spectacular views.
Michanette L - Feb 2021
Algehele gradering
Modern, mooi en rustig!
Pamella T - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig.
Sakkie V - Okt 2021
Algehele gradering
Was aangenaam, rustig en ware wegbreek.
Morne B - Jun 2021
Algehele gradering
Poor hosting skills by owner.
Bertha L - Des 2020
Algehele gradering
Very beautiful, clean accommodation.
Charmaine C - Okt 2020
Algehele gradering
Perfect!!! True to the pictures.
Chris V - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor die vallei.
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Dael M - Nov 2019
Algehele gradering
All good. I didn't stay long - arrived late and left early. Just slept there so just needed a comfortable bed.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Alles goed. Ek het nie lank gebly nie - het laat gekom en vroeg vertrek. Net daar geslaap, so net 'n gemaklike bed nodig.
Fantastiese uitsigte, gemaklike bed, privaat ingang en goeie sekuriteit. Was dankbaar vir die spesiale aanbod.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gerda V - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was baie rustig en kan dit definitief voorstel!
Veronique B - Jun 2019
Algehele gradering
Enjoyed it regardless.
Ineke P - Nov 2019
Algehele gradering
Goed vir 'n moeë reisiger se siel.
Lees meerRicardo C - Mei 2019
Algehele gradering
Rustigheid op sy beste.
George F - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker stil en rustig.
Lorraine M - Jul 2019
Algehele gradering
Unsatisfactory.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Onbevredigend.
Sal nie aanbeveel nie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Domaine Coutelier se terugvoer
We can only apologize if this guest was not satisfied with the accommodation. No details of the reasons for the lack of satisfaction have been given. We always endeavor to do our best and address any concerns either while the customer is here or after their departure.
Gillian M - Okt 2018
Algehele gradering
Relaxing and great wine tasting.
Angela V - Apr 2018
Algehele gradering
Neat, fully equipped, peaceful environment.
Jock&marie Thererse M - Apr 2018
Algehele gradering
On the top of the vineyards with a wonderful view.
Cecil O - Mei 2018
Algehele gradering
'n Baie mooi fasilliteit, goed geleë en met 'n baie mooi uitsig.
Lees meerClyde H - Nov 2018
Algehele gradering
Cottage getaway.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Kothuiswegbreek.
Groot huis, ons het albei die skakel-kothuise gebruik, toebehore en afwerkings is bogemiddeld, rustig en stil, die honde is vriendelik en spelerig. Net een probleem en dit is met die hooffoto wat gebruik word om aandag te trek, die swembad is deel van die hoofhuis, nie die kothuise nie. Gaste mag daarvan gebruik maak, maar ek sou ek 'n bietjie ongemaklik gevoel het om so die eienaar se ruimte te gebruik. Ek dink nie dit is heeltemal reg om die foto te gebruik om aandag te trek nie. Baie belangrik om die regte verwagtinge te skep.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Domaine Coutelier se terugvoer
Thanks for the review and the comments. We are encouraged by all the booking sites to show the pool as it is of interest to clients. However, it is in the section with general photos and not the apartment photos. Guests are welcome to hang around the pool and many do. I have, however, downgraded the photo's position so it does not appear first.
Nelda B - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig.
Adri O - Okt 2018
Algehele gradering
Verblyf was teleurstellend.
Domaine Coutelier se terugvoer
Sorry to hear that you were unhappy. This is a self catering unit and as such we do not provide breakfast items. We provide coffee and tea as a courtesy and will provide milk on request. Unfortunately, you did not request this. Our apologies if you found us unfriendly. It was most certainly not intentional, we always go out of our way to be helpful. There are two Duvets in each cover in winter and a single in summer, if this had been brought to our attention it would have been dealt with.
Louise V - Des 2017
Algehele gradering
So rustig en mooi.
Deon L - Jul 2017
Algehele gradering
Baie rustig met amazing views.
Annelene J - Jan 2017
Algehele gradering
Really enjoyed our stay!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het ons verblyf baie geniet.
Perfekte verblyf as jy op soek is na rus en vrede met pragtige uitsigte oor die wingerd en vallei. Die Sunrise-eenheid is ruim en goed toegerus vir kort selfsorgverblyf. Quint was baie behulpsaam en het ons aanwysings na die perseel gegee.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bendri G - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik!
Elizma P - Jan 2017
Algehele gradering
Pragtige uitsig en netjiese eenheid.
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Mariette Tissink N - Okt 2016
Algehele gradering
Peace and quiet.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rus en vrede.
'n Wonderlike plek, pragtige sonsondergang en sonsopkoms, lieflike eienaars, goeie honde. In die middel van die wingerd. Daar is rus, vrede en 'n uitstekende kamer waar jy al die skuifdeure kan oopmaak sodat dit voel asof jy buite sit.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anne-marie G - Aug 2016
Algehele gradering
Asemrowend mooi!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Blumberg-rylaan 45, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang