Domaine Sérénité
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Huy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Tylo M - Jun 2024
Algehele gradering
Spectacular, neat, great view, cozy.
Elizabeth V - Apr 2024
Algehele gradering
Privaat, na aan die natuur. Pragtig.
Adrie O - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gestap en net gesit en die berge geniet!
Domaine Sérénité se terugvoer
Thank you Adrie for your beautiful review. We are so glad you enjoyed your stay at Domaine Sérénité.
Kindest regards, Betty and Huy.
Charles P - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Voel deel van die natuur. Heerlike stilte. Plek om jou sien.
Henk C - Feb 2024
Algehele gradering
Peaceful, quiet and beautiful.
Chrisna P - Des 2023
Algehele gradering
We had a lovely stay, it is beautiful.
Thinus V - Des 2023
Algehele gradering
Really great.
Caroline C - Sep 2023
Algehele gradering
Breathtaking views.
Henry V - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig, privaat, personeel is behulpsaam, fantastiese ligging en uitsig, lekker voetslaanpaaie.
Domaine Sérénité se terugvoer
Thank you so much for your review. We really hope to see you next time. We are very glad that you enjoyed your stay and the hiking trail.
All the best.
Kind regards,
Betty and Huy
Daniel K - Jun 2023
Algehele gradering
In die berge.
Gerhardt R - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus en die natuurskoon geniet.
Riaan P - Mei 2023
Algehele gradering
Baie rustig en vredevol.
Lees meerSharon G - Apr 2023
Algehele gradering
We had a wonderful stay in the beautiful Gogi cottage, lovely scenery, very peaceful.
Rory I - Mrt 2023
Algehele gradering
Delightful.
Bruce H - Feb 2023
Algehele gradering
The peace and quiet makes for a relaxing stay. Unwind and soak in the beautiful surroundings.
Lees meerDomaine Sérénité se terugvoer
Thank you for your wonderful review. Hope to welcome you again as discussed. Keep well. Regards. Betty and Huy
Danalene L - Apr 2023
Algehele gradering
Mooi en baie rustig.
Heather S - Des 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing stay!
Johann D - Feb 2022
Algehele gradering
Recharging.
Martin S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies afgewerkte en gesellige huis.
Bianca U - Mei 2022
Algehele gradering
Baie mooi uitsig, pragtige staproete en vriendelik.
Lees meerMaarten R - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker in die berge en stilte en skoon lug.
Arne B - Feb 2022
Algehele gradering
Great location!
Nadia G - Des 2021
Algehele gradering
Magical, cozy, friendly hosts, quiet, and will absolutely stay there again.
Annette S - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor berge met stilte, heerlik gestap en baie vriendelike en behulpsame gashere.
Lees meerMarilette B - Des 2021
Algehele gradering
Prentjie mooi
Lees meerMarilize V - Jul 2021
Algehele gradering
Unbelievable, awesome, spectacular, incredible.
Lees meerRiana-marié S - Jun 2021
Algehele gradering
Peaceful, beautiful, and will definitely go back.
Pieter N - Jun 2021
Algehele gradering
Baie mooi. Plek van rus.
Trixi J - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderful, relaxing and lots of fresh air.
Ricardo M - Mei 2021
Algehele gradering
Die natuurskoon is iets om te beleef.
Ina G - Mrt 2021
Algehele gradering
Die omgewing is pragtig, rustig verby.
Joshua N - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfect.
Lees meerLetlhohonolo K - Jan 2021
Algehele gradering
Simply amazing.
Hendrik A - Mei 2021
Algehele gradering
Stilte, prentjie-mooi.
Vicky C - Feb 2021
Algehele gradering
Rustigheid en vrede.
Lynn M - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome. Of all the places we have visited in Clarens, Domaine Sérénité is best.
Annesia H - Nov 2020
Algehele gradering
Ons was daar vir ’n naweekwegbreek
Philip H - Sep 2020
Algehele gradering
Fantastic, fantastic, fantastic!
Lees meerLinda V - Aug 2020
Algehele gradering
We did enjoy our stay.
Domaine Sérénité se terugvoer
Thank you Linda for your good review. We loved to have you as our guests and we hope to see you again here.
Kindest regards, Betty and Huy
Karla Z - Okt 2020
Algehele gradering
Sonder twyfel waarde vir geld!
Carel E - Sep 2020
Algehele gradering
Is fantasties. Die uitsig en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.
Maggie V - Sep 2019
Algehele gradering
Ruim, skoon en netjiese verblyf met gasvryheid!
Flynn A - Apr 2019
Algehele gradering
This was honestly the best thing we could have done for our Easter Weekend getaway! I highly recommend it!
Andre S - Des 2018
Algehele gradering
Very clean, beautiful view and friendly people!
Domaine Sérénité se terugvoer
Thank you Andre for your good review. Happy new year to you both.
Regards,
Betty and Huy
Etienne V - Des 2018
Algehele gradering
Had a fabulous relaxed stay.
Dawid S - Jul 2018
Algehele gradering
Absoluut cosy!
Aike-marié S - Jun 2018
Algehele gradering
Wonderful hosts, amazing views, so much peace and quiet in the mountains!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike gashere, fantastiese uitsigte, soveel rus en vrede in die berge!
Ons het 'n fantastiese naweek by Domaine Sérénité gehad. Die gashere, Betty en Huy, was so vriendelik en verwelkomend. Ons kon net nie genoeg kry van die pragtige uitsig nie. Die verblyf is netjies en snoesig met genoeg vensters om die uitsigte te geniet vanuit elke kamer. Die verblyf is naby genoeg aan Clarens vir 'n vinnige besoek, maar ver genoeg buite die dorp vir rus en vrede. Ons sal vir seker teruggaan!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rina C - Mei 2018
Algehele gradering
Stunning uitsig, pragtige verblyf, baie vriendelike ontvangs.
Bianca P - Apr 2018
Algehele gradering
Verblyf was ongelooflik lekker.
Andrea P - Sep 2018
Algehele gradering
Vreedsaam met pragtige uitsig.
Johanette S - Mei 2018
Algehele gradering
Amazing views, quiet and just what you need to rest body and soul!
Lees meerHeinrich F - Jul 2018
Algehele gradering
Het nie voldoen aan verwagtinge nie.
Lees meerRichard H - Sep 2017
Algehele gradering
Perfect get-away in the mountains.
Jaco P - Jul 2017
Algehele gradering
Time well spent at Domain Sérénité.
Chris C - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon, privaat en mooi uitsig.
Lindie V - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was werklik lekker, soos wat ons graag wou hê.
Jaco V - Apr 2017
Algehele gradering
Majestic surroundings.
Johandi L - Feb 2017
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid met 'n stunning uitsig!
Leon C - Nov 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Elri N - Apr 2017
Algehele gradering
Stil en rustig met ongelooflike uitsig.
Ina-mari D - Mrt 2017
Algehele gradering
Vreedsame verblyf met 'n pragtige uitsig.
Domaine Sérénité se terugvoer
Thank you very much Ina-Marie, it was a great pleasure to have you at Domaine Sérénité.
Betty and Huy
Eon B - Feb 2017
Algehele gradering
Pragtige verblyf met vriendelike ontvangs deur eienaars. Sal verseker weer 'n naweek gaan uitspan daar.
Hans S - Nov 2016
Algehele gradering
Ongelooflik rustig met die mooiste uitsig.
Jennilyn B - Nov 2016
Algehele gradering
Die beste plek vir sielerus en ontspanning!
Lees meerDomaine Sérénité se terugvoer
Thank you very much, Jennilyn.
It was a great pleasure to welcome you at Domaine Sérénité Clarens.
We hope to see you again.
Betty and Huy
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Verliesfonteinplaas, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang