Dombeya Ridge Guest Suite
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhenosterfontein-weg, Zuurplaat-plaas 337 Erfdeel 16, Rhenosterfontein, 0299, Noordwes
- Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dombeya Ridge Guest Suite is 'n losstaande selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se plaas in Rustenburg, teen die hange van die Magalies Biosfeer, geleë is.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n werkstasie, leefarea en 'n stoep met braaigeriewe.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Heleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Rhenosterfontein-weg, Zuurplaat-plaas 337 Erfdeel 16, Rhenosterfontein, 0299, Noordwes
- Gaste dink Dombeya Ridge Guest Suite het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhenosterfontein-weg, Zuurplaat-plaas 337 Erfdeel 16, Rhenosterfontein, 0299, Noordwes