Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dome Glamping SA Tent

Tentekamp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Yolanda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

The Dome Tent was the epitome of comfort and style. Our stay at Dome Glamping SA Tent in Bergriver from August 6th to August 9th, 2024, was nothing short of magical. From the moment we arrived, it was clear that every detail of this unique glamping experience was meticulously crafted to ensure a memorable stay. We left feeling rejuvenated and inspired, and we can’t recommend this spot highly enough. If you’re looking for a unique getaway that offers both comfort and an immersive natural experience, this is the place to be. We look forward to returning in the future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

It was worth every penny I spent. I had an absolute blast of a time. Everything I expected and more. The hot tub and view next to the river were so amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meagan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Kalmerende rustigheid. Perfekte wegbreek! Absoluut fantasties. Julle het regtig aan alles gedink om enige iemand meer as gemaklik te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

N Ekstra plus was die hout, blits, wyn en melk asook die aircon in die Dome Glamping SA Tent. Fantasties plek wat geen gerief ontsien nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper F
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Perfekte aand uit. Alles was soos ons verwag het vanaf die foto's. Netjies, silwerskoon en alles wat jy benodig het, was daar. Die "hot tub" was reeds warm gemaak vir ons aankoms. Sal dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kai F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Lovely stay especially in winter. Great location and stunning dome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chanelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Rustige plekkie vir 'n romantiese wegbreek. Rustige plekkie om weg te breek van die stad. Plek is goed ingerig, alhoewel die braaitang beter dae gesien het. Ons het ook gedink ons so elk 'n japon kry, en ons het nie. Die mees ongerieflikste ding was dat die eenheid nie 'n mikrogolfoond het nie - mens sou dink omdat daar 'n aircon in die eenheid is. Om kos warm te maak het was 'n nagmerrie. Die feit dat daar nie 'n TV was nie, maak dinge baie meer romanties, dis heerlik om net heelnaweek te gesels. Verder is dit 'n idiliese plekkie vir 'n romantiese wegbreek. Sal beslis die plek aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

David O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Enjoyable and relaxing. Stay was very good and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jacqueline C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Awesome gateway experience. It was a beautiful place to stay. You can enjoy a whole afternoon in the kol kol next to the river, braai even when the wind is howling outside, and wake up in the morning with the beautiful scene right in front of you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique G
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Need to do and will go back again 100%. Dit was presies wat 'n mens nodig het vir 'n klein wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Walter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45 Franschhoek-weg, Berg River Resort, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb10660393f52b600b57a7298d7da12e88e6d3a13a8f43874672e97448be3fdd9dfaddaf61f47db708b79956ef10bff219de8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 R45 Franschhoek Road Berg River Resort 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.799048163862 18.960102358752

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang