Dome Home Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Eckner Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 162
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Elize N - Jun 2024
Algehele gradering
Vrienselike ontvangs gekry en lekker gebly.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoering. Waardeer dit opreg.
En dankie vir jou ondersteuning.
L.j A - Mrt 2024
Algehele gradering
Suited my needs.
Cindy C - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was vir besigheid, die verblyf was uitstekend, ons sal dit beslis aanbeveel.
Pavier S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Herno H - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie interessante slaapplek.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Jo-mari V - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, gelukkig en tevrede.
Otto J - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was prakties en baie baie aangenaam gewees.
Issabel C - Sep 2023
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Juanita J - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus en gekuier.
Natasha H - Aug 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en Frits is dierbaar.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Dankie vir die goeie die terugvoering. Óns waardeer dit opreg. Mooi loop
Anna-marie P - Jul 2023
Algehele gradering
Besonderse plekkie om te oornag en baie sentraal.
Emma V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Grieta K - Jun 2023
Algehele gradering
Ontvangs was baie goed.
Chantel P - Jun 2023
Algehele gradering
Baie rustig, vriendlike diens.
Theresa D - Mei 2023
Algehele gradering
Aangenaam en veilig.
Deidre V - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Dankie waardeer dit opreg.
Zenobia G - Feb 2023
Algehele gradering
Naweekverblyf.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Dankie vir die ondersteuning ook. Waardeer dit opreg.
Nico L - Nov 2023
Algehele gradering
Was baie rustig en aangenaam.
Patrick M - Jun 2023
Algehele gradering
Blissful.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Thanks, Patrick. Much appreciated.
Anna A - Apr 2023
Algehele gradering
Veilig, netjies, waarde vir geld.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Dankie vir die posiwitiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Maryna S - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjiese geriewe.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Werner H - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker oornag slaapplekkie.
Dries D - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, goeie waarde vir jou geld.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Goeiemôre. Julle is altyd welkom. Dankie vir die terugvoering. Waardeer dit opreg.
Zelda V - Apr 2022
Algehele gradering
Was baie lekker, vinnig en vriendlike diens.
Margo V - Jan 2022
Algehele gradering
Uniek.
Wayne E - Sep 2022
Algehele gradering
Geen probleme ondervind nie.
Wayne E - Des 2022
Algehele gradering
Voldoende.
Gerda W - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering.
Elize B - Sep 2021
Algehele gradering
Spesiaal
Dome Home Accommodation se terugvoer
Goeiemore.
Dankie v d positiewe terugvoering.
Groete
Eckner
Anton L - Mei 2021
Algehele gradering
Kuier was baie lekker, maar die beddens was baie hard en ongemaklik.
Mariska C - Mrt 2021
Algehele gradering
Unieke akkommodasie.
Flip G - Jun 2021
Algehele gradering
Baie tevrede.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Deirdre V - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Baie dankie.
Sias J - Des 2021
Algehele gradering
Netjie, skoon en rustig.
Johan J - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige, stil omgewing. Alles wat nodig is.
Thea L - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig.
Leon V - Okt 2021
Algehele gradering
Plek is okay, maar ek dink die oom wat jou ontvang deel nie nodige inligting behoorlik nie.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Goeiemore.
Dankie v d terugvoering. Gewoonlik gee my pa die nodige inligting. Ek dink hy het seer gehad agv n senuwee wat vasdruk. Hoop ons sien jou weer.
Groete
Eckner
Nadia B - Sep 2020
Algehele gradering
Helmut ons gasheer het ons baie welkom laat voel. Die Domes is ietsie bietjie anders as jou normale chalets. Skoon en netjies.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Dankie Nadia dit was lekker om julle hier te he.
Groete,
Eckner
Mary Angela W - Feb 2020
Algehele gradering
The best place to stay and so close to the mall and show.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Thanks Angela. Always a pleasure.
Jenny D - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was baie gemaklik en skoon.
Minette S - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig, ontspanne atmosfeer.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Dankie Minette. Ons waardeer dit opreg.
Johan V - Nov 2020
Algehele gradering
Goeie oornag verblyf
Sarel B - Okt 2020
Algehele gradering
Baie rustig en waarde vir geld
Dome Home Accommodation se terugvoer
Dankie ons probeer hard om dit bekostigbaar te hou.
Paul Z - Feb 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Sonja S - Mrt 2020
Algehele gradering
Slegs slaapplek benodig.
Hennie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netjiese, veilige oornagverblyf.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Hennie. Dit was 'n groot plesier.
Lizeth S - Apr 2019
Algehele gradering
Gerieflik met alles wat nodig is.
Deon S - Mrt 2019
Algehele gradering
In the night garden.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Dankie Deon, ons waardeer die goeie terugvoer.
Maritsa P - Jan 2019
Algehele gradering
Kompakte, knus kuiertjie!
Dome Home Accommodation se terugvoer
Dankie Maritsa. Ons is bly julle het dit weer geniet.
Sanet R - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Bruce S - Jul 2019
Algehele gradering
A clean and comfortable place close to amenities.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Skoon en gemaklike plek naby geriewe.
Ons het Dome Self Catering al 'n paar keer gebruik as ons op reis is, omdat dit aan ons vereistes voldoen en goed bestuur word.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Thank you, Bruce.
We are trying our best. It is not always easy to please everyone, but we are pleased that we could meet your expectations.
Regards,
Dome Home Self-Catering
Ilsé D - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Glenda R - Aug 2019
Algehele gradering
Very warm. Value for money.
Pierre V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Hanlie M - Jun 2019
Algehele gradering
Vreeslike interessante netjies oorslaapplekkies.
Raymond H - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker en baie skoon.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Baie dankie Raymond.
Carol C - Sep 2019
Algehele gradering
Not quite self-catering.
Lees meerAnonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Lizeth S - Des 2018
Algehele gradering
Besonderse ervaring, waarde vir geld.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Baie dankie Hantie, ons waardeer dit baie.
Eddie V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik en gerieflik.
Michelle R - Aug 2018
Algehele gradering
Huislik, vriendelik en gerieflik.
Alta B - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was 'n interessante plekkie om in te bly, maar baie netjies en 'n vriendelike eienaar.
Chantel J - Apr 2018
Algehele gradering
Dis was heerlik. Gasvryheid was wonderlik al was ons bitter kort daar.
Anelle T - Mrt 2018
Algehele gradering
Prakties.
Bart H - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie interessante verblyf.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit opreg en ja my pa is n wonderlike gasheer.
Groete,
Eckner
Salome J - Feb 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies. Lekker vir slaap en stort.
Chizelle F - Jan 2018
Algehele gradering
Awesome.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Hi Chizelle. Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Craig R - Jan 2018
Algehele gradering
Will definitely stay there again.
Willie V - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Dankie Willie vir die baie positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Maritsa P - Okt 2018
Algehele gradering
Luukse verblyf in 'n kamptent!
Sophia C - Jul 2018
Algehele gradering
Klein en kompak, maar presies wat ons nodig gehad het vir een aand se verblyf.
Danie B - Jul 2018
Algehele gradering
Ons het ons verblyf baie geniet.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Hallo Danie. Dankie vir die positiewe terugvoering.
Andries A - Mei 2018
Algehele gradering
Baie aangename plek. Lekker geslaap.
Eureka B - Okt 2018
Algehele gradering
Perfek vir oorslaap - aand of 3.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering.
Elmahrie G - Mrt 2018
Algehele gradering
Bevredigend.
Marli B - Jul 2018
Algehele gradering
Dit is 'n klein en oulike plekkie.
Susan L - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig, netjies en vriendelike eienaars.
Sumari V - Aug 2018
Algehele gradering
Regte plek vir 'n oorslaap op pad Wildtuin toe.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Jonathan P - Jan 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Hettie M - Des 2017
Algehele gradering
Vreeslik aangenaam.
Dome Home Accommodation se terugvoer
BAIE DANKIE VIR DIE MOOI TERUGVOERING.
Cobus F - Nov 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Klasina H - Okt 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie sentraal.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer die goeie terugvoering.
Toni C - Jul 2017
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Toni, dankie vir die terugvoering.
Groete
Charne Nel N - Jun 2017
Algehele gradering
Die verblyf was gerieflik, skoon en rustig.
Jackie P - Mrt 2017
Algehele gradering
Ontspannend.
Wilna V - Jan 2017
Algehele gradering
Ons kan Dome Home beslis aanbeveel as 'n waarde vir geld oornagplek.
Amanda V - Okt 2017
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld, skoon en baie netjies en great gasheer!
Dome Home Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die baie positiewe terugvoering.
Sarel B - Jun 2017
Algehele gradering
Al 'n paar keer daar oorgebly en geniet dit om weer met Hulmuth te gesels.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Dankie Sarel. Sien gou weer.
Pitman C - Nov 2017
Algehele gradering
Baie goed en beveel dit beslis aan.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die positiewe terugvoering.
Anel J - Mrt 2017
Algehele gradering
Aangename, skoon verblyf.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Hallo Anel
Dankie vir die terugvoering. Om dit bekostigbaar te hou moet ons sny. Dis hoekom ons net beperkte TV kanale het.
Dinky W - Mrt 2017
Algehele gradering
Welkome ontvangs gehad, rustige en stil verblyf.
Dome Home Accommodation se terugvoer
BAIE DANKIE VIR DIE POSITIEWE TERUGVOERING.
Belinda D - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het ons oornag baie geniet.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer jou ondersteuning.
Groete
Henk V - Apr 2017
Algehele gradering
Redelike waarde vir geld.
Fanie D - Apr 2017
Algehele gradering
Tevrede met wat hierdie bied.
Jolene T - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtige plek.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Hallo Jolene.
Ja, my pa is 'n wonderlike gasheer en laat mense gou tuis voel.
Dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Mike B - Aug 2016
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Lees meerDome Home Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Chrizelle D - Apr 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Truida N - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was vir my 'n baie oulike en rustige plekkie.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Hallo Truida. Baie dankie v d goeie terugvoering. Dit was n absolute plesier om julle by ons te he.
Ilse B - Nov 2016
Algehele gradering
Geskik vir kortstondige oornagverblyf.
Johan K - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring en ons het dit baie geniet.
Dome Home Accommodation se terugvoer
Hallo Johan,
Dankie vir die positiewe terugvoering.
Moabi M - Feb 2016
Algehele gradering
The place is nice and quiet and the people there are friendly.
Erica V - Des 2015
Algehele gradering
Amper tuis.
Andrea S - Sep 2015
Algehele gradering
Wonderlike oorslaapplek@
Dome Home Accommodation se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer die positiewe terugvoering.
Groete,
Eckner
Pieter W - Jul 2015
Algehele gradering
Baie lekker naweek gehad.
Sarel B - Jan 2015
Algehele gradering
Alles is baie netjies en gerieflik.
Malcolm S - Aug 2015
Algehele gradering
Unique, interesting, friendly.
Gert P - Jan 2015
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik ontvang. Veilige omgewing en sentraal geleë.
Emile C - Des 2015
Algehele gradering
Gemaklik en nabygeleë al die nodige punte van belangstelling in Nelspruit.
Margaret J - Des 2015
Algehele gradering
Nice.
Dome Home Accommodation se terugvoer
THANK YOU FOR THE NICE REVIEW
Johan S - Sep 2015
Algehele gradering
Op pad na Krugerwildtuin oorgeslaap en die gasheer het uitstekende raad gegee rakende ons reisplan.
Petra M - Jan 2015
Algehele gradering
Baie netjies!
Paul W - Feb 2015
Algehele gradering
It's a quaint idea, but in temperatures over 30 it is just impractical.
Lees meerPieter C - Jun 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Ethel G - Des 2014
Algehele gradering
Uitstekende ligging en diens.
Brenda B - Nov 2014
Algehele gradering
FANTASTIES. AWESOME. VRIENDELIK. GEMAKLIK.
Ansie V - Okt 2014
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs deur die eienaar!
Greg S - Sep 2014
Algehele gradering
Great position for overnighting on way to KNP
Maius M - Jul 2014
Algehele gradering
Fantasties en netjies!
Magda S - Jul 2014
Algehele gradering
Was baie lekker en gerieflik gewees.
Rudolf B - Jul 2014
Algehele gradering
Puik!
Gerhard L - Jul 2014
Algehele gradering
Fantasties, Gasvryheid word waardeer, Kan aanbeveel word by familie en vriende....!!!
Mike F - Jun 2014
Algehele gradering
Verblyf is fantasties
Jacques N - Mei 2014
Algehele gradering
Die eenhede is baie netjies en die eienaar is baie vriendelik.
Dirk V - Apr 2014
Algehele gradering
Rustig en skoon!
Erina H - Jan 2014
Algehele gradering
Heel tevrede, dankie.
Pieter S - Sep 2014
Algehele gradering
Very neat and tidy accommodation - value for money and friendly owner/host.
Corrie V - Jun 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik, ideaal vir oornag. Ons het lekker met ons gasheer gesels. Ons sal weer kom!
Frank M - Sep 2014
Algehele gradering
Alles skoon en netjies en die eienaar was baie vriendelik.
Thimna Z - Aug 2014
Algehele gradering
Quite and peaceful
Michelle B - Jul 2014
Algehele gradering
Ek was verras hoe goed ingerig so klein huisie was. Baie dankie!
Marsia G - Mei 2014
Algehele gradering
Lekke!
Leandra M - Jul 2014
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs; baie netjies; naby 'n groot pad.
Johnnie M - Okt 2014
Algehele gradering
Die huisie was goed toegerus en dit word baie netjies en skoon gehou.
Magda V - Des 2013
Algehele gradering
Lekker skoon en netjies. Sal net meer TV-kanale instel.
Caryn T - Okt 2013
Algehele gradering
Dit was okay.
Delete D - Okt 2013
Algehele gradering
'n Baie besondere en aangename ervaring teen 'n bekostigbare prys!
Jenina K - Okt 2013
Algehele gradering
Baie dankie, dit was baie lekker en baie netjies.
Heilie D - Sep 2013
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Marie-lize W - Aug 2013
Algehele gradering
Baie lekker.
Magriet K - Sep 2013
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Corne B - Aug 2013
Algehele gradering
Eienaars baie gasvry en ons het baie lekker gebly.
Ina H - Jul 2013
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, skoon en netjies.baie lekker
Valerie B - Jun 2013
Algehele gradering
All very nice, just small:)
Elize M - Mei 2013
Algehele gradering
Waarde vir geld
Theresa C - Mei 2013
Algehele gradering
'n Netjies en skoon oornag verblyf ervaring.
Werner D - Nov 2013
Algehele gradering
It was clean, comfortable and close to all the amenities.
Cecilia D - Aug 2013
Algehele gradering
Baie mooi, netjies en waarde vir geld. Warm ontvangs. Sal weer die Dome gebruik.
Evaline R - Jul 2013
Algehele gradering
Kompak, skoon en netjies.
Nella L - Mei 2013
Algehele gradering
Dis puik verblyf as jy n netjiese skoon dak oor jou kop wil hê
Jacques Francois F - Jul 2013
Algehele gradering
Uitstekende en vriendelike ontvangs. 'n Aangename ervaring om in 'n DOME te oornag !
Angelique R - Mei 2013
Algehele gradering
Baie dankie
Chantelle L - Mei 2013
Algehele gradering
Netjies, skoon & vriendelike ontvangs.
Magda P - Nov 2013
Algehele gradering
Baie gasvry, netjies en skoon. Die blomme in die tuin is pragtig!
Robert M - Sep 2013
Algehele gradering
Was very nice thanks.
Luke R - Aug 2013
Algehele gradering
Vriendelike, skoon en stil oornag-verblyf!
Charl D - Aug 2013
Algehele gradering
Veilig, netjies en goed versorg, maar te veel vreemde geluide.
Charmaine M - Jun 2013
Algehele gradering
Akkommodasie was gerieflik, bekostigbaar, netjies & word aanbeveel vir kort verblyf.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Haakdoringstraat 8, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang