Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Domus Tempus Kothuis en Boskamp

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mapato R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

It was comfortable. What a lovely cottage, neat, secure and simply breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Beslis die moeite werd. Baie dankie vir 'n baie gemaklike aand by julle. Ek is absoluut mal oor die bad. Enigste ding wat ek sal vra, is 'n ekstra waaier vir die somerhitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Princess M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

More than what we hoped for! We had such a lovely stay at Domus Tempus. The host was super communicative and kept us up to date with everything he thought we needed to know. The pictures do not do it any justice. The perfect place if you just need peace and quiet. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Baie netjies, skoon, rustig, gerieflik en privaat. Dit was nou regtig 'n lekker plekkie om oor te bly. Baie netjies en baie privaat. Vreeslik mooi badkamer en kombuis, alles is baie mooi skoon en die opset is baie gerieflik. Ons sal beslis weer boek om te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie K
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jul 2024

Only stayed for one day. Really enjoyed the (bush experience). Lovely people, enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wessel V
1 nag
5.0
Aug 2023

Domus Tempus Kothuis was ongelooflik en 'n belewenis. Domus Tempus Kothuis was vir my as enkelreisiger wat elke week in verskillende gastehuise en plekke gaan bly, een van die bestes. Die rustige atmosfeer en verskriklike mooi uitsig was vir my asemrowend gewees. Ek is ontvang met gasvryheid en ek het welkom gevoel. Die Kothuis is bitter netjies en ruim wat jou 'n warm tuisgevoel gee. 'n Mens wil tog lekker slaap en glo my ek het lanklaas so lekker geslaap by 'n vreemde plek. Dankie Izan dat ek daar by julle kon slaap en julle plek is net iets besonders. Ek het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izan
Domus Tempus Kothuis en Boskamp
Baie bly jy het dit geniet, dit was 'n plesier om ons plekkie met jou te kon deel. Jy is enige tyd weer welkom!

Abraham K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Soveel meer as wat ons verwag het! As ek geweet het hoe mooi alles by Domus Tempus is het ek definitief 'n extra aand gebly. Dit is net ver genoeg weg van die pad af dat die verkeer nie steur nie. Die huis is kontemporêr, stylvol en klassiek. Die foto's op die webwerf is 'n "understatement". Ons het lekker bordspelietjie gespeel, gebraai en kwaliteit familietyd spandeer. Daar is 'n Njala, 'n koei, boerbokke en Europese bosvarke wat rondloop, ons kinders het dit so baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izan
Domus Tempus Kothuis en Boskamp
Ons is baie dankbaar dat julle dit kon geniet by ons plekkie en dankie dat julle ook so mooi na als omgesien het. Julle is welkom om enige tyd weer te besoek!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Izan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R745
R 745 R 559
per nag, vir 2 mense
Vanaf R745
R 745 R 559
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Premium-straat 11, Broederstroom Drift, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7f3f24669367af8e9bb2afef9805ebcff0cb1e4125084c222be3f6d7548041616274a6b3cf06aa55273c3cbb30e3cde6af6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R745 nouVanaf R559 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 11 Premium Road Broederstroom Drift 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.774458270285 30.218133278652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang