Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Domus Tempus Kothuis en Boskamp

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Izan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Domus Tempus Kothuis en Boskamp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anita E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita E

Beslis die moeite werd.

Baie dankie vir 'n baie gemaklike aand by julle. Ek is absoluut mal oor die bad. Enigste ding wat ek sal vra, is 'n ekstra waaier vir die somerhitte.

Princess M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Princess M

More than what we hoped for!

We had such a lovely stay at Domus Tempus. The host was super communicative and kept us up to date with everything he thought we needed to know. The pictures do not do it any justice. The perfect place if you just need peace and quiet. We will definitely be back!

Wessel V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V

Domus Tempus Kothuis was ongelooflik en 'n belewenis.

Domus Tempus Kothuis was vir my as enkelreisiger wat elke week in verskillende gastehuise en plekke gaan bly, een van die bestes. Die rustige atmosfeer en verskriklike mooi uitsig was vir my asemrowend gewees. Ek is ontvang met gasvryheid en ek het welkom gevoel. Die Kothuis is bitter netjies en ruim wat jou 'n warm tuisgevoel gee. 'n Mens wil tog lekker slaap en glo my ek het lanklaas so lekker geslaap by 'n vreemde plek. Dankie Izan dat ek daar by julle kon slaap en julle plek is net iets besonders. Ek het dit baie geniet!

Marietjie K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie K

Only stayed for one day. Really enjoyed the (bush experience).

Lovely people, enjoyed the stay.

Abraham K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham K

Soveel meer as wat ons verwag het!

As ek geweet het hoe mooi alles by Domus Tempus is het ek definitief 'n extra aand gebly. Dit is net ver genoeg weg van die pad af dat die verkeer nie steur nie. Die huis is kontemporêr, stylvol en klassiek. Die foto's op die webwerf is 'n "understatement". Ons het lekker bordspelietjie gespeel, gebraai en kwaliteit familietyd spandeer. Daar is 'n Njala, 'n koei, boerbokke en Europese bosvarke wat rondloop, ons kinders het dit so baie waardeer.

Domus Tempus Kothuis en Boskamp se terugvoer

Ons is baie dankbaar dat julle dit kon geniet by ons plekkie en dankie dat julle ook so mooi na als omgesien het. Julle is welkom om enige tyd weer te besoek!

Domus Tempus Kothuis en Boskamp
Vanaf R745
R745 R671
per nag, vir 2 mense
Vanaf R745
R745 R671
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Premium-straat 11, Broederstroom Drift, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f29d1339047dd8f884754d0faecbb2071e0ce09db76eb3672261428cb8ad70f85807ac6608a366c708f548bf1ea266b1031?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R745 nouVanaf R671 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 11 Premium Road Broederstroom Drift 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.774458270285 30.218133278652
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang