Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Domus Tempus Kothuis en Boskamp

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 19 Aug 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Premium-straat 11, Broederstroom Drift, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R745 R671 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Domus Tempus is 10 km buite Tzaneen op die R71 op pad na Letsitele geleë. Dit het 'n bekoorlike selfsorghuis omring deur ou mangobome, lietsjies en natuurlike velde met boskampies tussenin, net ver genoeg uit mekaar om jou jou privaatheid en waardering vir die natuur te gun - perfek vir gaste wat op soek is na 'n ontsnapping uit die gewoel van die stadslewe.

Dié sonkrag-aangedrewe eiendom het slaapplek vir tot 20 gaste en spog met 'n kothuis en 'n paar boskampe.
Die Kothuis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, en gaste deel 'n buitetoilet en buitestort met die Boskampe. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die tweede slaapkamer ook 'n dubbelbed het en gaste in hierdie kamer kan die tweede badkamer gebruik wat 'n bad en 'n stort het. Daar is 'n dubbelslaapbank in die tweede slaapkamer vir 2 gaste en dit moet vooraf gereël word. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Beide slaapkamers het kasruimte en plafonwaaiers.

Die leefarea van die huis het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die oopplan-sitarea en -eetarea bied oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, asook 'n binnenshuise kaggel vir kouer aande. Gaste kan ook gratis WiFi en 'n verskeidenheid leesboeke geniet. Buite is daar 'n pragtige tuin en braaigeriewe. Vir ekstra gemoedsrus is daar 'n alarmstelsel, kameras, elektriese heining en veilige parkeerplek op die perseel.

Die perseel bied ook 2 basiese kampplekke en gaste in hierdie areas deel die buitetoilet en -stort met gaste in die hoofkothuis. Gaste moet hul eie kamptoerusting saambring.

Gaste kan die omliggende area te voet of per fiets verken en voëlkyk en wildkyk by die watergate en damme. Die huis is gerieflik geleë op pad na die Kruger Wildtuin, en is sowat 24 km vanaf die Agatha Krokodilplaas en 8,8 km vanaf die Tzaneen Leeu- en Roofdierpark.

Daar is landbou en veebou in die omgewing, hou asb. in gedagte dat gaste dalk dieregeluide, implemente en ander stemme kan hoor. Dis wel oor die algemeen baie stil.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Anita E
Besigheidsreis
5.0
Beslis die moeite werd. Baie dankie vir 'n baie gemaklike aand by julle. Ek is absoluut mal oor die bad. Enigste ding wat ek sal vra, is 'n ekstra waa...
Sien meer
Feb 2024
Princess M
Saam met lewensmaat
5.0
More than what we hoped for! We had such a lovely stay at Domus Tempus. The host was super communicative and kept us up to date with ev...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Wessel V
5.0
Domus Tempus Kothuis was ongelooflik en 'n belewenis. Domus Tempus Kothuis was vir my as enkelreisiger wat elke week in verskillende gastehuise en ple...
Sien meer
Aug 2023
Abraham K
Gesin met klein kinders
5.0
Soveel meer as wat ons verwag het! As ek geweet het hoe mooi alles by Domus Tempus is het ek definitief 'n extra aand gebly. Dit is net ver genoeg weg...
Sien meer
Jul 2023
Marietjie K
Besigheidsreis
4.4
Only stayed for one day. Really enjoyed the (bush experience). Lovely people, enjoyed the stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Izan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Premium-straat 11, Broederstroom Drift, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Domus Tempus Kothuis en Boskamp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf R745
R745 R671
per nag, vir 2 mense
Vanaf R745
R745 R671
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Premium-straat 11, Broederstroom Drift, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f29d1339047dd8f884754d0faecbb2071e0ce09db76eb3672261428cb8ad70f85807ac6608a366c708f548bf1ea266b1031?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R745 nouVanaf R671 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 11 Premium Road Broederstroom Drift 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.774458270285 30.218133278652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang