Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Donalds Guesthouse

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 731 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Tony P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Would use Donald's again. All that was expected. Enjoyed the quietness and the location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker geslaap by Donald's Guesthouse! Sommer net tuis en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

On transit - it was fine for a night. Good value, old world building - wooden floors creaked with every step.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Oudwêreldse sjarme met soveel nostalgie. Dankie, dit was lekker. Baie dankie vir 'n skoon, lekker oorslaapgeleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tjaart C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Oornag verblyf op pad terug huis toe na Desembervakansie. Ons is vriendelik ontvang by die gastehuis en verblyf was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rita D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Skielike oornag verblyf. Dankie, dit was heerlik. Vreeslik baie mooi gedekoreer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Flip C
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jan 2025

Veilige plek. Baie rustig en veilig.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalija R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Pleasant stay, comfortable for short trips. We stayed overnight in Donald's Guesthouse, and we enjoyed it. The room was nice and cozy. The only suggestion is about the cleanliness of the room; the shower was not cleaned, and the small trash can was full.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle C
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jan 2025

Darem toeganklik. Was ook akkommoderend om kinders om te ruil. Hare in die stort. Mense is onnet geklee met ontvangs. Warm in die kamers.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jerrard D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Ons het rustig in 'n baie netjiese kamer oornag. Ontvangs was baie vriendelik. Alles was baie netjies en skoon. Die een bedlampie het nie gewerk nie en die toiletsitplek kan doen met verf. 'n Baie groot probleem - daar is steil en ongemaklike trappe wat gevaarlik kan wees sonder 'n handreeling. Die plankvloer in die kamer is baie krakerig en steurend wanneer 'n mens in die kamer rondloop. Die adres is aanvanklik verkeerd aangegee as Stockenstroomstraat terwyl dit Stockenstroomsingel moes wees, met die gevolg dat die GPS ons na 'n verkeerde bestemming gelei.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 731

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stockenstroom Square 5, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiM2U3YWNjLTNhZTAtNDE2Ni05NGIzLTViZDEwMjBjNzFiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 731 5 1 5 5 Stockenstroom Square Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.719981553395 25.094394012234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang