Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Donalds Guesthouse

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 692 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Laetitia S
1 nag
5.0
Aug 2024

Skoon & netjiese fasiliteit; vriendelike ontvangs. Heerlik, warm geslaap; vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie mooi gastehuis. Pragtige ou huis wat baie netjies omskep is in 'n gastehuis. Ons slaap gereeld hier oor oppad terug van die Kaap af. Bonus: Die gastehuis is reg oorkant die polisiestasie. Dit is baie netjies en skoon met baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis M
1 nag
5.0
Mei 2024

Netjies, ideale oorslaap. Skoon en netjies, ideale oorslaapplek. Ontvangs was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter G
1 nag
5.0
Apr 2024

Neat and efficient with personal attention to detail. Very pleasant. Room was clean and had all the required amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla W
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Fantastiese diens en mooi kamer. Ek en my vriendin het van die Kaap af deur gereis Vrystaat toe, en die gasvryheid was so akkommodeerend met die feit dat ons eers half 12 die aand Colesberg bereik het. Fantastiese diens en baie mooi kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ters P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie rustig en lekker oorgebly. Lekker veiling gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Donalds Guesthouse
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons gaan altyd die ekstra myl vir ons gaste. Dit is altyd lekker om te weet ons gaste is gelukkig. Groete Melandi Donald Gastehuis Colesberg

Peet P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie vriendelike diens met 'n baie gerieflike kamer. Ons het laat aangekom en die gasvrou was nog steeds beskikbaar. Sy het ons geskuif na 'n meer gerieflike kamer met 'n en suite badkamer waarvoor ons baie bly was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Welkome laat-aand ontvangs by 'n familie vriendelike gastehuis. Ons het op die dag van ons oorslaap eers kon bevestig, maar Suene (bestuurder) het onmiddelik gereageer en al die nodige inligting gegee om daar te kom en na-ure in te klok. Sy het opgebly om ons steeds te ontvang en al die inligting gegee om die volgende oggend weer vroeg te vertrek. Die kamers was baie skoon en smaakvol gemeubileer. Ons het veilig gevoel met al die sekuriteitsmaatreëls wat hulle daar gehad het (en ook dat dit langs die polisiestasie geleë is). Ons sal die gastehuis enige tyd hoog aanbeveel vir oornagverblyf vir langafstandreisigers. Baie dankie, Suene!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda S
1 nag
5.0
Jan 2024

Gaan uit hulle pad uit om vir jou te sorg vir wat jy nodig het! Baie dankie! Met aankoms was ek ernstig siek en die mense van die gaste huis het my hospitaal toe geneem en gesorg dat my familie weet elke stap wat aangaan. Sonder hulle sou ek moontlik dit nie gemaak het nie! Baie dankie, julle is lewensredders! Dankie vir die beddegoed en kos wat julle hospitaal toe gebring het. Ware mense mens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley David S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

It is a great guesthouse to stopover for the night and rest. Our stay was an overnight sleep, a halfway stop from Cape Town to Johannesburg. The guesthouse had everything we needed, and we had a comfortable stay. The unit was clean and ready when we got there, and the manager was friendly and helpful. It is a great guesthouse to stopover for the night and rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 692

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R645
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R645
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stockenstroom Square 5, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiM2U3YWNjLTNhZTAtNDE2Ni05NGIzLTViZDEwMjBjNzFiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R645 per nag, vir 2 mense 692 5 1 5 5 Stockenstroom Square Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.72 25.094622

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang