Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Donalds Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stockenstroom Square 5, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R645 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Donalds Guesthouse bied oornagverblyf vir reisigers wat op pad is na ander bestemmings. Dié gastehuis is tussen die koppies rondom Colesberg in 'n veilige en rustige woonbuurt binne loopafstand van die middedorp en restaurante in die area.

Verblyf bestaan uit 13 eenhede en het slaapplek vir 38 gaste. 'n Wasgoeddiens, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die kamers word daagliks gediens. Kamers 1, 2 en 3 het 'n privaat badkamer aan die einde van die gang, met 'n stort, toilet en wasbak.

Verder is daar 'n gemeenskaplike sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus is. Veilige parkeerplek is beskikbaar en troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 692 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Laetitia S
5.0
Skoon & netjiese fasiliteit; vriendelike ontvangs. Heerlik, warm geslaap; vriendelike diens.
Aug 2024
Renate J
Gesin met tieners
5.0
Baie mooi gastehuis. Pragtige ou huis wat baie netjies omskep is in 'n gastehuis. Ons slaap gereeld hier oor oppad terug van die Kaap af. Bonus: Die g...
Sien meer
Jul 2024
Louis M
5.0
Netjies, ideale oorslaap. Skoon en netjies, ideale oorslaapplek. Ontvangs was vriendelik en behulpsaam.
Mei 2024
Peter G
5.0
Neat and efficient with personal attention to detail. Very pleasant. Room was clean and had all the required amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Kayla W
Saam met vriende
5.0
Fantastiese diens en mooi kamer. Ek en my vriendin het van die Kaap af deur gereis Vrystaat toe, en die gasvryheid was so akkommodeerend met die feit ...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 692

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Stockenstroom Square 5, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Donalds Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R645
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R645
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 39 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stockenstroom Square 5, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiM2U3YWNjLTNhZTAtNDE2Ni05NGIzLTViZDEwMjBjNzFiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R645 per nag, vir 2 mense 692 5 1 5 5 Stockenstroom Square Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.72 25.094622

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang