Donderboschfontein Farm Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die R31, Donderboschfontein-plaas, Ulco, 8390, Noord-Kaap
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Donderboschfontein Farm Guest House word omring deur palmbome op 'n plaas 86 km vanaf Kimberley, 25 km vanaf Delportshoop en 10 km vanaf Ulco.
Dié gastehuis het 3 kamers met lugversorging en gemaklike beddens. Elke kamer bied slaapplek aan 2 of 3 gaste. Twee van die kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort en die derde kamer het 'n en suite-badkamer. Ontbyt, middagete, aandete, kospakkies en piekniekmandjies is op versoek beskikbaar teen 'n addisionele koste. Wasgoeddiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Gaste kan in die plaas se groot tuin met talle bome ontspan. Gaste kan in die fonteindam swem en daar is braaigeriewe.
Die kampterrein is boomryk met ’n dam waarin geswem kan word. Daar is 6 staanplekke wat elk ’n kragpunt het, en daar is 1 ablusieblok vir die kampterrein. Dit is ideaal vir privaat partytjies, kinderpartytjies, familie-byeenkomste, jaareindfunksies en spanbou.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Vanaf die R31, Donderboschfontein-plaas, Ulco, 8390, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die R31, Donderboschfontein-plaas, Ulco, 8390, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang