Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Donkieshoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Letitia T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Verwelkomend, veilig, skoon, aangenaam. My man en seun kon nie uitgepraat raak oor die vriendelike, uitstekende diens nie. Na 'n moeilike reis was die netjiese, veilige eenheid welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette H
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Luuks, skoon en rustig en mooi uitsig. Heerlike rustige Karoo ervaring met diere rondom huis en uitsig op pragtige berge/koppies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

PuiK. Die blyplek, diens was uitstekend, baie skoon, netjies en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize R
1 nag
5.0
Okt 2024

Fantasties. Baie lekker verblyf. Ruim, skoon, modern en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Ons het lekker gebly. Ons het hier gestop op reis vanaf die Kalahari na die Kaap, en alhoewel die weer nie gunstig was nie, het Donkieshoek alles vir ons gebied en vir 'n lekker nag se rus gesorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Outstanding place and people. Most fantastic place to stay. Beautifully furnished, clean, comfortable, with lots of extras included. Farm animals nearby. The most fantastic hostess will make your stay even more special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vleis fees en Donkieshoek 10/10. Sal beslis weer hier boek. Skoon, netjies en gasvryheid 10 uit 10. Eenheid het alles in en het ons kuier baie geniet. Sal vir seker weer Donkieshoek boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Delightful to be in Calvinia for the start of the Vleisfees. This accommodation makes maximum use of the beautiful surroundings. Out of town with magnificent views of the surrounding hills, yet accessible to all amenities. Tastefully decorated and well resourced, especially for very chilly nights! Rugs next to the beds on the icy tiles would be helpful. We enjoyed the donkeys and the ostrich. Our hostess went out of her way to ensure our comfort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag
5.0
Aug 2024

Absolute perfekte verblyf. Wow! Moet nie eers verder soek nie! Karen is die beste "host" wat ons al gehad het. Niks is moeite vir haar nie. Donkieshoek is amazing! Van die elektriese komberse, gasverwarmer en kaggel tot die silwerskoon plek, vars eiers wat vir ons afgelewer is en vuurwarm stort was hierdie die beste waarde vir geld wat ons in 'n lang tyd ervaar het. Kan Donkieshoek met groot vrymoedigheid aanbeveel. Baie dankie, Karen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Clean, modern and convenient. Neat and modern apartment. Karen was super attentive and very helpful. I'll stay here again for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jc Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 83

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 722, Rooierwe, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d734640f91cb247c7facdf6bdba0e0dde85268390bf2b86e993b50797665da03c73597f07301e457527cf50c0d1aee4cfaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 74 5 1 5 Plot 722 Rooierwe 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.457975745281 19.791915239563

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang