DonkiesRus
Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 24 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaaimanslaan 3, Klein-Brakrivier, 6405, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
DonkiesRus is 'n bekoorlike tuinkothuis met sy eie ingang wat op die eienaar se eiendom in Klein-Brakrivier geleë is. Die eenheid is 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek op die skilderagtige Tuinroete.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 volwassenes of 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Dié eenheid beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n oond, stoof, mikrogolf, yskas, kisvrieskas, eetgerei en breekware. Die kombuis lei na 'n oopplan-leefarea met 'n etenstafel en stoele en 'n gemaklike rusbank. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is gratis WiFi en 'n lessenaar ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die ligging van hierdie eenheid is relatief sentraal, naby die winkels en restaurante, en ongeveer 2 km vanaf die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Kris-Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Kaaimanslaan 3, Klein-Brakrivier, 6405, Wes-Kaap
- Gaste dink DonkiesRus het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Little Brak Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaaimanslaan 3, Klein-Brakrivier, 6405, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang