Don's Rest
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Deal-laan 995, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Don's Rest is 'n smaakvolle, moderne woonstel stapafstand vanaf die strand in Ramsgate, naby die BP-vulstasie.
Die woonstel bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die en suite-badkamer en die tweede badkamer het elk 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.
Die moderne oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n skottelgoedwasser toegerus. Langsaan is daar 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die ruim sitarea spog met 'n gemaklike sitkamerstel met sitplek vir 6 gaste, 'n platskerm-TV, onbeperkte WiFi en die volle DStv-pakket.
Buite is daar 'n groot dek met 'n ongelooflike see-uitsig, 'n Jacuzzi met sitplek vir 6, gasbraaigeriewe en 'n ketelbraai.
Die woonstel het 'n alarmstelsel en is met 'n outomatiese hek ommuur. 'n Motorafdak en ekstra parkeerplek vir ekstra voertuie is beskikbaar. Daar is in totaal parkeerplek vir 3 voertuie.
'n Outomatiese kragopwekkerverskaf krag tydens beurtkrag en daar is 25 000 L-water in die geval van 'n wateronderbreking.
Ramsgate-strand is sowat 70 m ver en die hoofswemstrand en getypoel is net 'n entjie se stap al langs die Ramsgate-wandelpad of Henry-pad ver. Die winkels en restaurante in die omgewing is ook stapafstand vanaf die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 93
Resensies 401
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Deal-laan 995, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ramsgate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Deal-laan 995, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang