Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Donsveertjie Gasteplaas & Venue

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Colett Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 17 resensies vir Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Izelle R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle R

Absoluut die moeite werd!

Dit was regtig amazing gewees. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Leon B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

A pleasure to stay.

The hospitality of the hosts, the design and neatness of the self-catering rooms and the breakfast and suppers (by arrangement) were all excellent. The farm atmosphere was a special experience. I will most definitely stay there again.

Donsveertjie Gasteplaas & Venue se terugvoer

Baie dankie Leon vir jou tyd om vir ons 'n resensie te skryf. Dankie ook vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop om jou gou weer te sien.

Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Leonie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S

Gasvryheid soos verwag van die Vrystaat.

Ek en my man het een nag oorgebly, die wooneenheid was baie skoon en netjies met 'n heerlike ontbyt. Sal Donsveertjie beslis aanbeveel.

Donsveertjie Gasteplaas & Venue se terugvoer

Leonie, baie dankie vir jou tyd om vir ons 'n resensie te skryf.
Ons waardeer dit opreg!

Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Helen I - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen I

Everything was just perfect. The host was very welcoming and the rooms had everything we needed.

What lovely surroundings to be in. The farm was beautiful. We felt safe and warm and had everything we needed.

Donsveertjie Gasteplaas & Venue se terugvoer

Dear Helen,

Thank you so much for taking the time to review us. We appreciate it.

Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Anja G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja G

Dit was die lekkerste naweekwegbreek ooit. Ons is met soveel liefde en gasvryheid ontvang. Ek sal Donsveertjie aan die hele Suid-Afrika aanbeveel.

Ek sal enige tyd weer teruggaan en definitief funksies daar bywoon of selfs daar hou.

Donsveertjie Gasteplaas & Venue se terugvoer

Baie dankie Anja, vir die pragtige resensie.

Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Bea S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Bea S

Baie netjies, vriendelike diens.

Stel egter voor dat ontbyt by prys ingesluit word want dit is duur. 'n Stukkie beskuit by oggendkoffie sal ook waardeer word.

Donsveertjie Gasteplaas & Venue se terugvoer

Baie dankie Bea vir jou tyd om vir ons 'n resensie te skryf. Ons het met alles wat die hoogte ingeskiet het ook ons pryse aangepas. Ons sal tog weer daarna gaan loer. Ons gee egter altyd afslag as gaste daarna vra. Ons het gewoonlik die heerlikste koekie saam met die oggendkoffie, maar met loadshedding het ons egter die week nie by bak uitgekom nie. Jammer daaroor. Hopenlik sien ons julle weer binnekort en dan sal ons opmaak vir dit.

Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Anri S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri S

Wonderlike atmosfeer.

Gasheer was baie vriendelik en ons het heerlik gekuier.

Donsveertjie Gasteplaas & Venue se terugvoer

Baie dankie Anri. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Elmarie A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie A

Very comfy and clean. An oasis in the middle of nowhere.

We attended a family funeral in Heilbron and needed a place to rest in peace and quiet after a very busy and emotional week. Donsveertjie was really an oasis at the end of our emotional day.

Donsveertjie Gasteplaas & Venue se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Louisa E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa E

Voel soos 'n tweede huis.

Gemaklik, rustig en naby GP. Dankie baie vir 'n heerlike naweek.

Donsveertjie Gasteplaas & Venue se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Delene S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delene S

Netjies en skoon.

Donsveertjie is netjies en skoon.

Donsveertjie Gasteplaas & Venue se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Qure D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Qure D

Baie rustig en ontspannend.

Ons het baie lekker gebly en die natuur en rustigheid van die plaas sorg vir 'n heerlike onspannende atmosfeer. Ons was egter ongelukkig dat die kamer wat ons bespreek het nie gereed was nie, aangesien daar 'n ander persoon vir 'n jaar lank die kamer bespreek het. Ons het dit duidelik gemaak in die korrespondensie met die eienaars self dat ons hierdie kamer wil bespreek, maar daar gekom is ons meegedeel dat die kamer nie beskikbaar was nie. Een van die eienaars het egter moeite gedoen om die groter "jagtershut" aan ons beskikbaar te stel, aangesien daar nie persone inwonend was wat gewoonlik ook oor 'n langtermyn basis die hut huur. Ons was baie dankbaar hieroor en het steeds lekker gekuier, maar ek sal voorstel dat daar beter boek gehou word van kamers wat bespreek en beskikbaar is, aangesien dit maar 'n teleurstelling vir ons was.

Donsveertjie Gasteplaas & Venue se terugvoer

Goeie dag
Dankie vir die resensie. Ons vra groot om verskoning vir die misverstand. Ons was laaste ruk baie besig en ek dink die foutjie het ingekom omdat julle oorspronklik vir Swaeltjie gevra het. Dit is op ons webtuiste toe nooit verander na Troupant nie, weereens jammer daaroor.

Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Dirkco D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirkco D

Wel aangenaam.

Baie aangename ontvangs. Lekker stil en buite die dorp. Goeie waarde.

Donsveertjie Gasteplaas & Venue se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Elna W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna W

'n Heerlike "plaaskuier".

Die kinders het die plaaskuier baie geniet! Dankie vir die lekker koekies!

Donsveertjie Gasteplaas & Venue se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Tommie T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tommie T

Lekker geslaap.

Eienaars baie gasvry en vriendelik. Warm water was net nie warm genoeg nie (solar geysers - bewolk en skielik koud geword), maar gangbaar. (Eienaars het nie beheer oor die weer nie.) Kamer was ruim en gesellig ingerig. Een van die min plekke wat genoeg koffie en tee voorsien en die beskuitjies was 'n aangename bonus.

Donsveertjie Gasteplaas & Venue se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ek is jammer oor die warm water, ons is besig om die solar geysers te vervang.

Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Leeufontein Plaas, Heilbron, 9650, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69ec7e711e9eaefe58a7ed1f511fb801cd61b435be2eea442b01b759880a2989915568518b8ce5293429485125658f5bf10e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 R34 Leeufontein Farm 9650 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.356498176321 27.910181879997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang