Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Donsveertjie Gasteplaas & Venue

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Izelle R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Absoluut die moeite werd! Dit was regtig amazing gewees. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2023

A pleasure to stay. The hospitality of the hosts, the design and neatness of the self-catering rooms and the breakfast and suppers (by arrangement) were all excellent. The farm atmosphere was a special experience. I will most definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Baie dankie Leon vir jou tyd om vir ons 'n resensie te skryf. Dankie ook vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop om jou gou weer te sien.

Leonie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Gasvryheid soos verwag van die Vrystaat. Ek en my man het een nag oorgebly, die wooneenheid was baie skoon en netjies met 'n heerlike ontbyt. Sal Donsveertjie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Leonie, baie dankie vir jou tyd om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer dit opreg!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Colett
Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Baie dankie Jennifer, vir jou tyd om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer dit opreg.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Okt 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Helen I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Everything was just perfect. The host was very welcoming and the rooms had everything we needed. What lovely surroundings to be in. The farm was beautiful. We felt safe and warm and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Dear Helen, Thank you so much for taking the time to review us. We appreciate it.

Anja G
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Dit was die lekkerste naweekwegbreek ooit. Ons is met soveel liefde en gasvryheid ontvang. Ek sal Donsveertjie aan die hele Suid-Afrika aanbeveel. Ek sal enige tyd weer teruggaan en definitief funksies daar bywoon of selfs daar hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Baie dankie Anja, vir die pragtige resensie.

Bea S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2022

Baie netjies, vriendelike diens. Stel egter voor dat ontbyt by prys ingesluit word want dit is duur. 'n Stukkie beskuit by oggendkoffie sal ook waardeer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Colett
Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Baie dankie Bea vir jou tyd om vir ons 'n resensie te skryf. Ons het met alles wat die hoogte ingeskiet het ook ons pryse aangepas. Ons sal tog weer daarna gaan loer. Ons gee egter altyd afslag as gaste daarna vra. Ons het gewoonlik die heerlikste koekie saam met die oggendkoffie, maar met loadshedding het ons egter die week nie by bak uitgekom nie. Jammer daaroor. Hopenlik sien ons julle weer binnekort en dan sal ons opmaak vir dit.

Anri S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2020

Wonderlike atmosfeer. Gasheer was baie vriendelik en ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Baie dankie Anri. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Elmarie A
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2019

Very comfy and clean. An oasis in the middle of nowhere. We attended a family funeral in Heilbron and needed a place to rest in peace and quiet after a very busy and emotional week. Donsveertjie was really an oasis at the end of our emotional day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Colett
Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Baie dankie vir die resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Colett Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Leeufontein Plaas, Heilbron, 9650, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69ec7e711e9eaefe58a7ed1f511fb801cd61b435be2eea442b01b759880a2989915568518b8ce5293429485125658f5bf10e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 R34 Leeufontein Farm 9650 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.356498176321 27.910181879997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang