Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Colett Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Izelle R - Aug 2024
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd!
Leon B - Jun 2023
Algehele gradering
A pleasure to stay.
Donsveertjie Gasteplaas & Venue se terugvoer
Baie dankie Leon vir jou tyd om vir ons 'n resensie te skryf. Dankie ook vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop om jou gou weer te sien.
Leonie S - Jul 2023
Algehele gradering
Gasvryheid soos verwag van die Vrystaat.
Donsveertjie Gasteplaas & Venue se terugvoer
Leonie, baie dankie vir jou tyd om vir ons 'n resensie te skryf.
Ons waardeer dit opreg!
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Helen I - Mei 2022
Algehele gradering
Everything was just perfect. The host was very welcoming and the rooms had everything we needed.
Donsveertjie Gasteplaas & Venue se terugvoer
Dear Helen,
Thank you so much for taking the time to review us. We appreciate it.
Anja G - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was die lekkerste naweekwegbreek ooit. Ons is met soveel liefde en gasvryheid ontvang. Ek sal Donsveertjie aan die hele Suid-Afrika aanbeveel.
Donsveertjie Gasteplaas & Venue se terugvoer
Baie dankie Anja, vir die pragtige resensie.
Bea S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike diens.
Donsveertjie Gasteplaas & Venue se terugvoer
Baie dankie Bea vir jou tyd om vir ons 'n resensie te skryf. Ons het met alles wat die hoogte ingeskiet het ook ons pryse aangepas. Ons sal tog weer daarna gaan loer. Ons gee egter altyd afslag as gaste daarna vra. Ons het gewoonlik die heerlikste koekie saam met die oggendkoffie, maar met loadshedding het ons egter die week nie by bak uitgekom nie. Jammer daaroor. Hopenlik sien ons julle weer binnekort en dan sal ons opmaak vir dit.
Anri S - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlike atmosfeer.
Donsveertjie Gasteplaas & Venue se terugvoer
Baie dankie Anri. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Elmarie A - Sep 2019
Algehele gradering
Very comfy and clean. An oasis in the middle of nowhere.
Donsveertjie Gasteplaas & Venue se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Louisa E - Sep 2018
Algehele gradering
Voel soos 'n tweede huis.
Donsveertjie Gasteplaas & Venue se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Delene S - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Donsveertjie Gasteplaas & Venue se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Qure D - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Lees meerDonsveertjie Gasteplaas & Venue se terugvoer
Goeie dag
Dankie vir die resensie. Ons vra groot om verskoning vir die misverstand. Ons was laaste ruk baie besig en ek dink die foutjie het ingekom omdat julle oorspronklik vir Swaeltjie gevra het. Dit is op ons webtuiste toe nooit verander na Troupant nie, weereens jammer daaroor.
Dirkco D - Sep 2017
Algehele gradering
Wel aangenaam.
Donsveertjie Gasteplaas & Venue se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Elna W - Apr 2017
Algehele gradering
'n Heerlike "plaaskuier".
Donsveertjie Gasteplaas & Venue se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Tommie T - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Donsveertjie Gasteplaas & Venue se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ek is jammer oor die warm water, ons is besig om die solar geysers te vervang.
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R34, Leeufontein Plaas, Heilbron, 9650, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang