Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Donum ex Deo

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Christine K
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Stil, mooi. Mooi omgewing, vriendelik, skoon, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Donum ex Deo
Baie dankie Christine. Waardeer dit

Steven K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Fantastic, warm, friendly hosts and super neat and clean. Really comfortable, clean with friendly and accommodating hosts. Please be advised! You must do the self-catering for dinner as unfortunately all the restaurants have closed or do not open after 17:00 pm in Ohrigstad. Breakfast we were recommended to go to Tiezers on the way out of Ohrigstad, and this was a great option.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Donum ex Deo
Thank you so much. It was a pleasure to accommodate you and your lovely wife.

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Heerlik netjies en skoon en gasvry. Vreeslik lekker gekuier daar, sal definitief weer daar kuier als is skoon en netjies. Is ontvang met 'n glimlag. En is daar weg met 'n glimlag. Definitief die geld werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Donum ex Deo
Vreeslik baie dankie Johan. Waardeer dit opreg. Dankie vir julle ondersteuning

Trudie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Gesellig, netjies, skoon. Alles wat nodig is vir 'n oorslaap. Eienaar is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ross C
1 nag
4.8
Nov 2021

Wonderful stay. Lovely place run by great people!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelise
Donum ex Deo
Thank you, Ross. We appreciate it. Thank you for visiting us. Hope to see you again. Travel safe.

Friso V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2020

Baie vriendelike en aangename bestuur, daar word groot moeite gedoen met die skoonhou en netheid van geriewe. Die netheid en absolute skoonhou van geriewe en slaapplek het ons baie beïndruk, ekstras wat gewoonlik nie in die tipe oornagfasiliteite aangetref word nie, het ons net so verras.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Annelise
Donum ex Deo
Baie dankie, Friso, onns waardeer dit opreg. Dit was 'n groot plesier om julle twee hier by ons te kon akkommodeer.

Rya-mari M
1 nag
5.0
Sep 2018

'n Juweel in die area. Hierdie is 'n klein juweel - ons is vriendelik ontvang met ons aankoms. Die eenhede is perfek vir selfsorg en daar is aandag aan detail gegee. Daar is plek om buite te sit, 'n klein toegeruste kombuisie (met beskuit vir ontbyt), 'n badkamer en slaaparea. Alles is uiters netjies en skoon - definitief 'n moet as jy slaapplek in die area soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Donum ex Deo
Baie dankie Rya-mari vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit ongelooflik baie. Julle was fantastiese gaste en ons hoop om julle sommer spoedig weer by ons te verwelkom.

Shantel V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2018

Clean, neat and everything that you will need for 2 people. Wonderful place to overnight and the self-catering facility works wonderful after a long drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Donum ex Deo
Baie dankie Shantel. Ons waardeer die positiewe terugvoer ongelooflik baie. Julle was fantastiese gaste en ons hoop om julle spoedig by ons terug te verwelkom.

Desiree R
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2018

Het ons aand hier terdeë geniet. Wonderlike gasvryheid. Baie behulpsaam. 'n Pragtige tuin ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelise
Donum ex Deo
Thank you so much Desiree. We appreciate your response. Enjoyed having you as guests.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carl Trichardtstraat 121, Ohrigstad, 1122, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApNcwof9lz17Pvpl1wam7RNtNLq3Y0lNzdgUTRnjRsCWrONlyF6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 121 Carl Trichardt Street Ohrigstad 1122 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.745669759379 30.564972266827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang