Donum ex Deo
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annelise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Christine K - Apr 2023
Algehele gradering
Stil, mooi.
Donum ex Deo se terugvoer
Baie dankie Christine. Waardeer dit
Steven K - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastic, warm, friendly hosts and super neat and clean.
Donum ex Deo se terugvoer
Thank you so much. It was a pleasure to accommodate you and your lovely wife.
Johan D - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik netjies en skoon en gasvry.
Donum ex Deo se terugvoer
Vreeslik baie dankie Johan. Waardeer dit opreg. Dankie vir julle ondersteuning
Trudie K - Apr 2021
Algehele gradering
Gesellig, netjies, skoon.
Ross C - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderful stay.
Donum ex Deo se terugvoer
Thank you, Ross. We appreciate it. Thank you for visiting us. Hope to see you again. Travel safe.
Friso V - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike en aangename bestuur, daar word groot moeite gedoen met die skoonhou en netheid van geriewe.
Donum ex Deo se terugvoer
Baie dankie, Friso, onns waardeer dit opreg. Dit was 'n groot plesier om julle twee hier by ons te kon akkommodeer.
Rya-mari M - Sep 2018
Algehele gradering
'n Juweel in die area.
Donum ex Deo se terugvoer
Baie dankie Rya-mari vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit ongelooflik baie. Julle was fantastiese gaste en ons hoop om julle sommer spoedig weer by ons te verwelkom.
Shantel V - Sep 2018
Algehele gradering
Clean, neat and everything that you will need for 2 people.
Donum ex Deo se terugvoer
Baie dankie Shantel. Ons waardeer die positiewe terugvoer ongelooflik baie. Julle was fantastiese gaste en ons hoop om julle spoedig by ons terug te verwelkom.
Desiree R - Sep 2018
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed our night there.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het ons aand hier terdeë geniet.
Wonderlike gasvryheid. Baie behulpsaam. 'n Pragtige tuin ook.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Donum ex Deo se terugvoer
Thank you so much Desiree. We appreciate your response. Enjoyed having you as guests.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carl Trichardtstraat 121, Ohrigstad, 1122, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang