Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doonside Self-Catering Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jannie D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Dit was verblyf duisend. Verblyf was uitstekend. Gerieflik, netjies en naby aan die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaretha
Doonside Self-Catering Accommodation
Baie dankie Jannie. Julle was ook sulke lieflike gaste. Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Groete, Meisie.

Liezel S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Sal definitief aanbeveel! Ons het heerlik gebly en sal vir seker die verblyf aanbeveel. Dit is 'n pragtige woonstel, met 'n mooi see-uitsig, naby aan swemstrande en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaretha
Doonside Self-Catering Accommodation
Liewe Liezel, Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. En baie dankie dat julle ons meentheid so mooi netjies gelaat het. Julle is baie welkom om gou weer te kom kuier. Julle is seker verskriklik opgewonde oor die boot. Groete aan jou gesin. Margaretha

Lindsay T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fabulous views, neat right by the beach. It was 5-star service right on the beach. Beautiful views. I would recommend the accommodation to anyone. It was fabulous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaretha
Doonside Self-Catering Accommodation
Thank you, Lindsay. It was my pleasure to welcome you and your family to our lovely unit. We hope to see you again soon. Kind regards, Margaretha

Charles F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Fantasiese lekker vekansie gehaad. Sal die plek enige tyd weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaretha
Doonside Self-Catering Accommodation
Baie dankie Charles. Ons is so gelukkig om sulke goeie terugvoer te ontvang. Hoop jul kom kuier sommer gou weer. Onthou in Junie Julie is dit Sardiens tyd. Dit is so 'n wonderlike ervaring om al die baie vissies en voëls te kan dophou, om nie eers van die mense se reaksies te praat. Dankie ook dat jul die plek weer so netjies gelaat het. Groete Margaretha Pretorius

Protector N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2023

Fantastic. Very secure, tranquil and strategically located to have an access to the beautiful beach and dunes. The availability of WiFi devices is a very good idea. You only need to consider DSTV installation, especially during end year holidays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Margaretha
Doonside Self-Catering Accommodation
Thank you Protector. Glad you enjoyed our holiday rental. We just finalized alterations and upgrading. We are extremely proud of our facility Margaretha

Karien V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Die woonstel het al ons verwagtinge oortref. Uitsonderlike diens ontvang van tannie Meisie en Tielman. Beveel hierdie blyplekkie ten volle aan. Baie dankie sal beslis weer van dit gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaretha
Doonside Self-Catering Accommodation
Beste karien. Baie dankie vir u komplimente. Ons streef daarna om vir ons gaste die beste aan te bied, dat hul en hul geliefdes heerlik saam kan ontspan en kosbare gesinstyd met mekaar kan deel. U is baie welkom om weer te kom kuier. Ons sien uit daarna om jul weer te ontvang en dankie dat u ons woon eenheid ook so netjies agter gelaat het Groete Margaretha Pretorius

Lelanie B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Fantasties, goed ingerig. Fantasies lekker, hierdie plekkie is werklik 'n huisie weg van mens se huis af. Ek sal beslis weer bespreek. Tannie Meisie, jou plekkie is pragtig en so goed ingerig. Baie dankie dat ons by julle plekkie kon tuisgaan. Ek is skoon hartseer om terug te wees in Gauteng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaretha
Doonside Self-Catering Accommodation
Baie dankie vir die komplimente, ek waardeer dit opreg. Jul was sulke oulike gaste, en dit was een reuse plesier om jul te akkomodeer. Kom kuier gerus weer Groete Tannie Meisie

Pierre B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Baie netjiese en gerieflike plek om te bly. Die plekkie is baie netjies en was ook aangenaam om met die eienaar kontak te maak. Sy het ook gereeld opgevolg of alles in orde was en of daar enige iets was waarmee sy kon help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaretha
Doonside Self-Catering Accommodation
Baie dankie vir Jul verwysing van ons eenheid. Dit doen me hart goed dat my kliente gelukkig EN tuis is in ons plekkie. Margaretha

Angelique M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2022

Awesome. Everything great, but not walking distance from a Spar, ect. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaretha
Doonside Self-Catering Accommodation
Thank you for your positive rating. I greatly appreciate. It is a pity you did not ask me where the closest supermarket was. The Shangrila building, car entrance, host a lovely supermarket, it is absolutely in walking distance from us. I am so sorry you did not ask us. Normally I relay these info, as well as my agent in the building would have directed you. Not even a full street block from our property. It might have slipped past due that you were not a scheduled booking, but I was so happy I could accomodate you, as you were filled with horror where you were booked in. Kind regards Margaretha

Cherise V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2022

Awesome plekkie. Ons het baie lekker gekuier by Doonside, sal vir seker weer daar bly. Die plekkie was netjies en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Dankie baie Tannie dat ons daar kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Margaretha
Doonside Self-Catering Accommodation
Baie dankie vir u kompliment. Ons is baie trots op ons woonstel en wil graag hê ons kliente moet lekker kom rus en kwaliteit tyd saam met hul gesin en of vriende deurbring.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Margaretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tophamweg 3, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmWk7C6z2inP8NuifefarqKIOGXDiwLq4X1HxZujMK5ZnVZsNDN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 3 Topham Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.07305670621 30.873378998846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang