Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doonside Self-Catering Accommodation

Langtermynverblyf-aanbod

Ontvang 'n gratis nag se verblyf vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tophamweg 3, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Doonside Self-Catering Accommodation is in Doonside. Dit is reg langs die strand en bied vakansieverblyf aan ’n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Daar is onderskeidelik 'n koningingrootte-bed asook 'n dubbelbed in die kamers en elke kamer het 'n badkamer.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware, eetgerei, 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met OpenView. Indien gaste toegang tot die volle DStv-pakket wil hê, kan hulle hul eie DStv-slimkaart en -dekodeerder saambring. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die eetarea bied genoeg sitplek en die sitarea het 2 slaapbanke vir 2 ekstra gaste. Linne wat vir die slaapbanke gebruik word, sal van die breekskadedeposito afgetrek word. Ekstra stoele is beskikbaar as gaste die banke as slaapbanke gebruik.

Daar is gemeenskaplike braaigeriewe en pizza-oond in 'n veilige tuin. Veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis is beskikbaar. Parkeerplek vir sleepwaentjies is ook beskikbaar.

Die woonstelblok is op die strand en bied direkte toegang tot die strand. Die strand het lewensredders en 'n getypoel. Die buurstrand is Warnerstrand wat gewild is vir branderplankry. Daar is 'n restaurant naby die getypoel. Daar is ook 'n bootklub vir diegene wat wil diepseevisvang. Dit kan direk met hulle gereël word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Willem D
Saam met lewensmaat
5.0
Puik en soveel gemoedsrus en baie lekker en mooi. Hierdie woonstel is nou regtig baie mooi, skoon en netjies. En alles was so gerieflik en maklik vir ...
Sien meer
Des 2024
Jannie D
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was verblyf duisend. Verblyf was uitstekend. Gerieflik, netjies en naby aan die strand.
Jun 2024
Liezel S
Gesin met tieners
5.0
Fantasties! Sal definitief aanbeveel! Ons het heerlik gebly en sal vir seker die verblyf aanbeveel. Dit is 'n pragtige woonstel, met 'n mooi see-uits...
Sien meer
Mrt 2024
Lindsay T
Gesin met tieners
5.0
Fabulous views, neat right by the beach. It was 5-star service right on the beach. Beautiful views. I would recommend the accommodation...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Charles F
Gesin met tieners
5.0
Fantasiese lekker vekansie gehaad. Sal die plek enige tyd weer besoek.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Margaretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Tophamweg 3, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Doonside Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tophamweg 3, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmWk7C6z2inP8NuifefarqKIOGXDiwLq4X1HxZujMK5ZnVZsNDN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 6 mense 22 5 1 5 3 Topham Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.07305670621 30.873378998846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang