Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doonside Holiday Flats

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Annestashia E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Excellent. It was awesome. Staff and people were very helpful and friendly. The place is neat. I enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Mrt 2024

Naby aan die strand, die eenheid kort aandag. Personeel was vriendelik en behulpsaam. Die plek lyk glad nie soos op die webwerf geadverteer nie en kort heelwat aandag. Braaiers is opgeroes.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lizbe S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Feb 2022

Gelukkig was ons nie daar die heel naweek nie. Ons het Vrydagaand laat daar opgedaag. Die dame wat ons ontvang het was baie vriendelik en hulpvaardig. Daar was 'n partytjie in die gebou wat tot baie laat aangegaan het en die volgende oggend het my 13 jarige seun (wat wou gaan swem het) saam met my man afgekom op 'n klomp naak dames in die swembad, wat nog suggesties maak dat hulle by die dames moet aansluit.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Braham L
Kort verblyf
2.4
Mrt 2022

Badkamers, kombuis en braai-area kort dringend aandag, andersins was kuier gerieflik. Badkamers: By hoofslaapkamer is toilet, stort en wasbak in 'n baie klein spasie ingedruk. Stort is helfte van normale stort. Toilet tussen wasbak en muur en teen badkamerdeur. Geen gemaklike sit nie. Alle toiletsitplekke was los. Hangkasdeure kort aandag. Kombuis se eetgerei was alles vuil en te min vir 6 gaste, geen braaitange, braaivleisbak, ens. Braai-area: Braaiers swak en val uitmekaar. Roosters vol gate en vuil. Te min sitplek. Parkeerarea te klein en word gebruik as werkswinkel om karre te herstel. Alle vertrekke kort lugversorging. Beddens in 2 kamers kort dringend vervanging.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Kemaine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2021

Netjies, skoon, goed geleë 2 defekte in die woonstel : Kombuis wasbak het geen warm water gehad nie, alhoewel daar warm water in die badkamer was; die badkamer se koue kraan lek. Gaste in die woonstel onder ons het Vrydag en Saterdag nag tot laat partytjie gehou. Partytjie pla nie, net die laaaat nag se lawaai!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Liezel T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2021

Rusting, aangenaam. Die woonstel het net opknapwerk nodig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Thoko K
Kort verblyf
3.8
Nov 2021

Everything was good. The place was in a good condition and the view is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Maryna M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Dit was fantasties. Ons het 'n ongelooflike tyd gehad. Diens, netheid, veilig personeel was so vriendelik. Fantasties, wonderlik, pragtig dit was regtig net 'n ongelooflike tyd gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita G
Kort verblyf
4.8
Apr 2019

Home away from home. Enjoyed our stay, clean, spacious would visit again - only downfall the shower did not work, please consider repairing as saving water would be great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mmaphuthi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Lagoon Pad, , Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyY2FjNDQwLTgyNTItNDE2NS04OGVjLTljZjdjN2U0YzQ1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 54 5 1 5 18 Lagoon Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.0745836 30.8714733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang