Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornberg Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 92 resensies vir Doornberg Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mark J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark J

If you love Karoo scenery & hospitality, you will love Doornberg.

I've been visiting Doornberg for many years and it never disappoints. Set on a working farm in the Sneeuberg Karoo, the accommodation is always clean & comfortable, and the service always warm & friendly. The farm is situated about 10 km outside Nieu Bethesda, so it's also a perfect base if you want to explore this quaint little town.

Markus V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus V

Amazing energy, friendly and super helpful. Makes you feel like family.

Peet made us feel right at home. Friendly, helpful, kind and generous. We loved our stay there and would love to go back again and stay for longer. WiFi only works closer to the main house, but who needs internet when you are in such a beautiful location?

Emsie F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie F

Heerlike plaasverblyf.

Ons het baie lekker gebly en die plaasomgewing geniet!

Erika H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika H

Plaas gasvryheid op sy beste.

Rustige omgewing. Lekker plaas atmosfeer. Vriendelike mense.

Natalie O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie O

Too short.

Too short. Perhaps one day we'll be able to stay longer.

Alecia S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia S

Rus vir die siel.

Plek was baie netjies en groot. Het baie lekker gebly.

Mervyn B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervyn B

Well worth it.

Great farm stay outside of town. Super host. Wonderful location. Would stay there again if the opportunity arose.

Sascha T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sascha T

Just amazing .

It was a delight. The host is just most welcoming and showed us the farm. Although we had a burst pipe and there was a lot of water in our booked cottage, he just invited us to stay in the main house and moved us to the much bigger cottage the second night. The cleaning staff was amazing.

Schanette M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schanette M

Rustige retreat.

Doornberg is 'n pragtige plaas met soveel geskiedenis en karakter. Die eienaar, Peet, is 'n ware gasheer. Ons het heerlik gekuier, gestap en gerus. Sal dit beslis aanbeveel as die besigheid van die stad te veel raak!

Cathleen V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathleen V

Relaxed, peaceful stay in a beautiful setting.

We were pleasantly surprised by the school house. It had everything we needed in terms of kitchen utensils, braai facilities, towels etc. The swimming pool was lovely and the garden was lush. It was fun to walk around and see the farm animals, and the mountains surrounding the farm are magnificent. The best part was how quiet it was. We felt safe and completely relaxed though we were only there for 2 nights and one day.

Philip R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Philip R

Die plaas en omgewing is bitter mooi. Verblyf was te duur.

Sal dit aanbeveel, maar dis te duur vir wat jy kry. Dit is eintlik 'n slaap 2 wat 'n slaap 4 gemaak is. Die badkamer is nie op standaard nie. Dit is die rede waarom dit 'n slaap 2 moet wees.

Mike T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike T

Stopped over on the way to Cape Town.

Unusually heavy rains made it a bit of a challenge for everyone due to flooding, power cuts, infrastructure damage etc. No complaints considering the hosts had to deal with very challenging conditions. Would love to go back to properly experience the area.

Willem P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Great value for money.

Very friendly owner. Beautiful and tranquil setting on a farm. Great value for money.

M A F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M A F

Stil en rustig, naby dorp en lekker fietsroetes.

Goed geleë vir landelike atmosfeer.

Riaan O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan O

'n Heerlike rustige plaas.

Sal weer hierdie verblyf gebruik, die ontvangs was baie goed en baie rustige nagrus sonder enige steuringe.

Mike T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike T

Great accommodation, wonderful hosts, beautiful setting, amazing history and star gazing.

We felt welcomed and at home from the start. Wonderfully welcomed and friendly hosts and staff. Nothing was too much trouble and there were many thoughtful touches. Loved our stable room and warm, comfortable bed. Braaiing under the stars was an added bonus.

Wilhelmina B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelmina B

Ons verblyf was ongelooflik lekker!

Uitstekend en rustig! Ons wou glad nie terug kom nie. Doornberg sal ek definitief aanbeveel vir enige iemand!

Gizelle L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gizelle L

Lekkerste oornag.

Baie rustig en veilig. Baie aandag gegee aan die klein details en is baie skoon. Vriendelike gasvrou wat heeltyd beskikbaar was. Sal enige tyd Doornberg aanbeveel.

Johan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Oorgeslaap op pad na Hartenbos vanaf Pretoria.

Wat 'n lieflike plaashuis. Vriendelik ontvang en wat 'n pragtige plek. Wat 'n pragtige klein dorpie. Sal dit baie graag weer wil besoek. Baie dankie.

Adele K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K

Great accommodation.

Spacious, great for star gazing, unique.

Sherri D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherri D

Great stop over.

Loved the spotless white linen. Incredible dinner in town. Unfortunately, we got a puncture but our hosts were incredible and repaired it for us.

Annette U - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annette U

Puik plaas verblyf, vriendelike gasvrou. Ons het die rustige atmosfeer baie geniet.

Alles wat jy sou nodig hê vir selfsorg verblyf is beskikbaar. Beveel Doornberg beslis 100% aan.

Johann R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann R

Bedoel as 'n oorslaap - maar jy het meer as 1 aand nodig om die beste uit die kuier te kry.

Hartlike ontvangs, heerlike plaaswerf, lekker toegeruste kookhoek, silwerskoon. Daar is vir die winter 'n fris gasverwarmer, geen kaggel, lekker onder-die-boom-braai-spot! Vat proviand saam - mens is nie altyd lus om dorp toe te ry nie, 9 km!

Theresa H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa H

Very comfortable overnight farmstay.

As a night transiting through Nieu Bethesda, the old farmhouse we stayed in at Doornberg was very comfortable. We had all amenities one could need.

Heidi D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi D

Waarde vir geld.

Die pad na die plaas was interessant, en die plaas-omgewing verrassend mooi. Ons het 'n keuse gehad om 'n groter eenheid te neem as die een wat ons bespreek het, en dié eenheid was pragtig, ruim, netjies en goed toegerus. 'n Swem in die plaas se swembad, gevoed met fonteinwater, was verkwikkend.

Paul T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul T

Restful and peaceful.

Good. The manager was very friendly and helpful. Nice to walk around the fam.

Christa J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa J

Geskiedkundige prag-plaas.

Die omgewing ten spyte van al die sprinkane was asemrowend, wat 'n lekker plaashuis, met genoeg kamers vir ons groep om te kon kies en keur, ons het heerlik gekuier en die plaas verken met al sy weggesteekte juwele, goed ingerig en ons het niks gekort nie, selfs verskeie keuses van waar om te braai, die manne was in hul noppies. Beslis die moeite werd om meer as een aand oor te bly, verseker 'n moet vir volgende keer. Dankie vir die deel van julle 7/8 geslagte plaas geskiedenis met ons, was net wat nodig was om die stad se stof agter te laat.

Kathleen Nel N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathleen Nel N

Beautiful farm with the loveliest accommodation. A spacious cottage with everything you need.

Alismi, our host was so accommodating and sent us all the information to make sure we found our way easily with additional information on the town. We will definitely stay longer next time. Beautiful and neat accommodation on a scenic farm.

Karlien T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien T

Doornberg Gasteplaas.

Ons het oorgebly in die ou skooltjie eenheid. Hier sal ons beslis weer wil kom oorbly vir langer as slegs een aand. Die rustigheid van die omgewing en die plaas is bekoortlik. Boer Peet was ons ridder op 'n wit perd deur ons te help om twee pap bande te herstel voor ons vertrek. Die mense van die omgewing is hartlik en die akkommodasie was skoon, gerieflik en netjies, dit was 'n vinnige maar heerlike oorbly.

Brendon D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon D

Huis weg van ons huis af! Sal dit aanbeveel vir enige iemand!

Ons het verloof geraak op Doornberg Plaas en hulle het dit vir ons so spesiaal gemaak! Dit is nie net 'n mooi plek nie, die mense van Doornberg dra mens op hulle hande. Ons is mal oor die plek!

Thinus G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus G

Die kuier was baie aangenaam.

Ons het die kuier baie geniet. Ons sal die plek altyd aanbeveel. Baie dankie!

Kelly M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly M

A wonderful getaway.

Absolutely awesome getaway. Superb host. Beautiful indoor fireplace, much needed in the cold weather. The guest house was beautiful. Thank you.

Julie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie V

Peaceful, beautiful.

Dit is 'n mooi wêreld, baie gasvry. Definitief 'n volgende vakansie werd

Louise C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise C

Netjiese blyplek in rustige, mooi omgewing.

Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Kommunikasie vir inklok was baie goed. Die skoolhuis is netjies, goed ingerig en baie oulik versier. Ideaal vir families, die kinders het die plaas baie geniet. Nie te ver van die dorp nie. Die omgewing en dorpie is baie mooi. Lekker plekkie vir 'n stil, rustige wegbreek. Sal die plek beslis aanbeveel.

Christo V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Fantasties.

Rustige omgewing. Sou nog 'n paar dae die plaas kon verken.

Christa B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B

Belewenis om in 'n stukkie geskiedenis tuis te gaan.

Gerieflike, netjies en skoon oopplan verblyf. Dankie vir die inligting in die kamer wat die geskiedenis daarvan vertel. Waarlik 'n ondervinding.

Seugnet V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seugnet V

Dit was heerlik gewees om in die ou skool te oornag.

Doornberg is vir my en my man spesiaal, omdat ons tydens ons wittebrood sewe jaar gelede ook daar oornag het op pad na Plett. Met ons onlangse besoek kon ons ons seuntjie aan die besonderse plaas voorstel.

Roslyn J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roslyn J

Lovely working farm setup.

Friendly welcome. It was quite an experience for city people. Would definitely return if we get a chance.

Louis R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis R

Rustige plaas atmosfeer naby genoeg aan Nieu-Bethesda.

Die kinders veral was baie ingenome met die ou skool wat pragtig omskep is. Peet en Hannelie laat mens baie welkom voel en tussen die perde, hoenders, eende en swembad het die kinders meer as genoeg gehad om hulle besig te hou.

Matthew B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew B

Lovely, relaxing stay.

We really enjoyed the peace and quiet of the farm and the owners took fantastic care of us.

Mariana B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Ongelooflik stil en rustig. Heerlik op die plaas gestap saam met die honde, Sammy en Cindy! Hanna en Peet is wonderlik gashere!

Ongelooflik rustig en dit het gereën in die Karoo!

Linda S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Ons het heerlik by Peet en Hanna gekuier. Die plek is baie mooi en regtig skoon en netjies. Ek kan met 'n oop gemoed die akkommodasie aanbeveel.

Die huis was ruim en daar was voldoende beddens en badkamers om aan almal se behoeftes te voorsien. Peet en Hanna het ook ekstra moeite gedoen om addisioneel 3 gaste te akkommodeer wat op die laaste nippertjie saam met ons getoer het.

Jan N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Wat 'n wonderlike ervaring in die hart van die Sneeuberge. Beslis die moeite werd weg van die stad en gevul met rustigheid.

Die gasvryheid en ontvangs was uitstekend en alles was goed voorberei vir ons koms. Ons het heerlik gekuier in die rustigheid van die natuur.

Hendrik D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D

Ons is met gasvryheid ontvang en het dit baie geniet.

Sien sterre.

Luanne O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luanne O

Wat ‘n wonderlike oornagfasiliteit vir ons as gesin.

Peet en Hannah is wonderlike mense en het ons dadelik laat tuis voel. Ons het in die “ou skool” gebly en het dit vreeslik baie geniet. Alles was skoon en netjies. Dit was perfek vir een aand se oorslaap vir ons gesin van 4. Wens ons kon langer bly.

Alistair B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alistair B

Stunning location and comfortable accommodation.

We were lucky enough to stay in the School House for a night. The School House is a stunning old school building that was a working school until 2003. The room still retains some elements of the old school which adds a certain nostalgia to the visit. Very comfortable, clean and neat accommodation. We were very well received by our hosts and had no issue finding the place. Even though we had dinner in town, the kitchen was thoroughly kitted out for those choosing to cook. We would definitely come back for a longer visit next time to take advantage of everything that Doornberg Guest Farm and Nieu-Bethesda has to offer.

Annelize K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K

Doornberg Guest Farm is 'n juweel en vir seker 'n moet.

Wat 'n lekker wegbreek na Doornberg. Ons het die baie geniet, lekker interessante goed/plaasdinge geleer en daar is baie plek vir 'n 18 maande oue seuntjie om hom besig te hou. Ons het in die skoolhuis gebly, baie netjies en alles wat kan nodig hê is daar. En die Van Heerdens is absolute wonderlike aangename mense. En Nieu-Bethesda het ons aangenaam verras! Sal verseker weer daarna toe terugkeer!

Issabel G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Issabel G

Bliss.

Die akkommodasie is so gerieflik, skoon, en die mense is baie gasvry. Mens kan werklik net afskakel en die natuur en rustigheid geniet.

Angela S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angela S

A great stay.

Friendly and helpful owners on the farm. Clean and well equipped. Kept nice and warm. Beautiful farm and a pleasant stay had by all.

Hein V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein V

'n Pragtige plek om tuis te gaan.

'n Lieflike oase in die dorre wêreld. 'n Lushof.

Hanlie M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M

Plaas nostalgie uit die boonste rakke.

Ons het in die ou plaasskooltjie gebly. Pragtig en gemaklik ingerig. Ons wil graag terug kom vir 'n langer periode.

Abraham C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham C

Ek sou langer wou bly aangesien baie mooi en rustige plek.

Doornberg is werklik hemel op aarde. Die prag en rustigheid van die omgewing gepaardgaande met baie netjiese, skoon en smaakvolle verblyfgeriewe het ons verblyf baie gerieflik gemaak. Ons sal graag eendag wil terugkeer vir 'n langer verblyf. Die gasvryheid van die eienaar laat 'n indruk wat mens baie welkom laat voel.

Hermann W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann W

Gawe mense, ons het lekker gebly.

Rus vir die siel. Heerlike wegbreek vir 'n naweek.

Jakes D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes D

Gasvrye, aangename mense.

Ons het net een nag daar deurgebring, maar ek wens dit was twee weke. Die huis waarin ons gebly het was groot en ten volle toegerus. Ons is vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Ons gaan vir seker weer terugkom, en dié keer vir heelwat langer.

Elzaan W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan W

Lafenis in die Karoo.

Ons het heerlik gebly by Doornberg Guest Farm. Die Vlei Kothuis is wonderlik ingerig en ons het geen tekort gehad nie.

Janis L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janis L

Wonderful location. Warm, hospitable hosts.

Excellent homely cottage situated far from main house. Fireplace, heater and electric blanket made for a warm and comfortable stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike ligging. Warm, gasvrye gashere.

Uitstekende huislike kothuis ver weg van die hoofhuis af geleë. Kaggel, verwarmer en 'n elektriese kombers verseker warm en gerieflike verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Karen D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Karoo is asemrowend!

Vleihuisie by Doornberg Guest Farm was die lekkerste vakansie-akkommodasie tydens ons 2 week lange vakansie. Winter wonderwêreld. Uiters goed toegerus vir die ysige weer. Egte Karoo gasvryheid. Word ten sterkste aanbeveel.

Karin M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Rustig en gasvry.

Dit is 'n netjiese plaas met dierbare, gasvrye mense. Ons sal beslis weer 'n draai wil maak.

Dd C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dd C

Rustig.

Lekker plaaslewe, en gerieflike kamer.

Marius P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius P

A very pleasant experience in a piece of paradise.

An extremely relaxing experience with caring hosts, scenic views and walks. We cannot wait to return.

Kolie S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kolie S

Plaas.

Rustige plaasatmosfeer. Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het.

Desiree N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree N

Lovely farm house and beautiful night skies!

Great stop over on the way to George & connecting with old acquaintances!

Petra V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petra V

Heerlike blyplek!

Baie skoon en netjies. Aangename gasheer en -vrou. Ons was net te kort daar - sal graag volgende keer langer wil bly. Baie smaaklike ontbyt!

Sanette D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanette D

Nice, country atmosphere. Friendly and accommodating owners.

Doornberg Guest Farm has everything you need for an overnight stay. The owners were very informative about the area. It has a nice relaxing country farm atmosphere.

Jan V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jan V

Mooi plaas, eienaar baie vriendelik en aangenaam, maar ons verblyf was nie na wense nie.

Die skoolhuisie waarin ons gebly het was baie warm en te naby aan die skaap- en varkhokke. Baie vlieë en geen lugversorging of muskietnette voor ruite nie. Die gebou lyk verwaarloos van buite.

Michelle S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Dit was so heerlik op die plaas, die kinders was bereid om hul see-vakansie korter te maak en langer op die plaas te bly.

Peet en Hanna het ons so welkom laat voel op hul paradys. Ons en die kinders het baie geleer van die Karoo-plaaslewe in 'n kort tydjie en gaan definitief gou weer kom kuier. Dankie vir die pratige blyplek en al die fasiliteite wat skoon en bruikbaar was.

Fanie B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Fantasties!

Ongelooflike vriendelike mense wat ons verblyf so lekker gemaak het! Baie dankie vir 'n baie lekker aand by julle op die plaas! Absoluut iets om te beleef, en sal vir seker weer daarvan gebruik maak as ek ooit weer in die omgewing kom.

Gary E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary E

Majestic.

Ons het elke oomblik op die prag plaas geniet.

Estelle J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle J

Ongelooflik!

Hierdie familieplaas, die mense en die omgewing is goed vir die siel!

Abel S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel S

'n Gasvrye, volbloed Karooplaas-vakansie!

Hierdie gasteplaas, met sy gasheer en gasvrou, Peet en Hanna van Heerden, bied aan die reisiger die geleentheid om die Karoo in sy volheid te beleef. Wat geadverteer word, word voorsien. Peet en Hanna het ons met ope arms ontvang en ons het dadelik welkom gevoel. Die akkommodasie is baie skoon en netjies en al die fasilliteite is in 'n goeie, werkende toestand. Jy kan uitpak, rus en kos maak sonder om jou oor iets te bekommer. En dan is daar die Karoo met sy sterre, sy stilte en sy vrede. Hier kan 'n mens jou kop oopkry en jou hart tot rus laat kom. Vir seker nie net vir 'n een nag se inloer nie ... 'n Mens moet ten minste 'n paar dae hier vertoef.

Ross G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross G

Absolutely fantastic.

The swimming pool was great, in that afternoon heat, the welcoming, the accommodation, all 100%. We will be doing this again. Thanks.

Lomon V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lomon V

Perfekte wegbreekplek!

Dit was so lekker en stil daar by die vleihuisie, ek sal dit vir enige iemand aanbeveel wat net bietjie wil ontspan en die Karoo se natuurskoon wil inneem! Baie dankie aan Peet en Hanna vir die gasvryheid!

Marika V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika V

Very pleasant stay and friendly hosts.

A very pleasant stay - place neat and clean and fully equipped - will stay there again.

Anita B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Vrede vir die siel.

Netjies, alle geriewe, great vriendelike diens, plaas-atmosfeer waar jy kan stap en jouself verkwik! Kan dit aanbeveel!

Anna V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V

Heerlike kuier op gasvrye Karooplaas.

Ons het heerlik gekuier in hierdie groot ou plaashuis, toegerus met alles wat mens moontlik kan nodig hê. Die eienaars, Peet en Hannah, is baie gasvry! Ons kinders kon heerlik rondhardloop en fietsry op die plaas, selfs kyk hoe die skape geskeer word, mooiste uitsig as mens opstap met die koppie. Let wel dat die grondpad (8,5 km) tussen die plaas en Nieu-Betesda 'n tydjie kan duur met 'n voertuig wat nie 4x4 is nie, maar dis doenbaar!

Martin V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Wow!

Wat 'n ervaring om in hierdie heerlike plek te kon rus. Vriendelike diens, skoon en netjiese verblyf en ongelooflik rustig. As jy wil rus met geen sorge oor die buitewêreld nie, is hierdie die plek om te gaan. Dankie weereens aan die eienaars.

Anza G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anza G

Netjiese veilige verblyf wat skoon was. Nabye dorpie kon aan al ons behoeftes voorsien.

Die verblyf was geleë tussen plaasdiere wat jou 'n ware plattelandse ervaring gegee het. Die eienaars was vriendelik , behulpsaam en het goeie kennis gehad van Nieu-Bethesda en al die plekke om te besoek. Die swembad was heerlik en braaiplek skoon en voldoende.

Hele S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hele S

Ons moes eerder 2 nagte gebly het, want daar is baie ervaringe wat wag om ontdek te word op die plaas.

'n Oase in die Karoo. Ons kom beslis terug vir 'n heerlike Karoo ervaring.

Willem N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

Het baie lekker oorgeslaap.

Ons het in die ou 'skooltjie' geslaap, baie oulik met al die ou skool 'paraphernalia' nog in die plek. Die kamer is volledig toegerus, als wat jy bv. in die kombuis nodig het is daar. Selfoon ontvangs is skrams tot zero, en daar's geen TV nie. (Net soos ons van dit hou!). Dis 'n lieflike omgewing en die eienaars is baie gaaf. Ongelukkig is die grondpad vanuit die dorp baie sleg, hoewel nie onbegaanbaar nie. Ry maar net stadig.

Dorinda M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dorinda M

Oulike plekkie, pragtige omgewing, kinders het die dit geniet!

Lekker plekkie om oor te slaap, die ou skool gebou is pragtig omskep.

Leonard E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonard E

Egte Karoo lewe op sy beste!

Na ons besoek van twee dae in die Karoo Nasionale Park by Beaufort Wes het ons die nag op Doornberg die lekkerste geslaap. Doornberg is 'n opregte werkende Karoo plaas met 'n baie interessante geskiedenis. Sal beslis tyd maak om ten minste 4 dae op die plaas te spandeer om al die voetslaanpaaie en veel meer te verken. Peet en Hanna is plat op die aarde mense en baie vriendelik. Ons sal Doornberg beslis aanbeveel aan al ons vriende en families.

Enid K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid K

Ons het die besoek aan Nieu-Bethesda geniet, en was aangenaam verras met die verblyf op Doornberg.

Baie dankie Peet en Hanna.

Diana O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana O

Our stay was absolutely fantastic. We will be back again really soon.

The owners of the farm were amazing and helpful. The Vlei cottage was the most peaceful place we have been to in a very long time. To be able to sit and relax surrounded by nature and their animals on the farm was brilliant. We would recommend Doornberg to anyone and will most definitely return again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons verblyf was absoluut fantasties. Ons sal sommer gou weer terugkeer.

Die plaaseienaars was wonderlik en behulpsaam. The Vlei Cottage was die rustigste plek waar ons nog in 'n lang tyd was. Net om te kan sit en ontspan in die natuur met die plaasdiere rondom jou was briljant. Ons sal Doornberg aan enigiemand aanbeveel en sal beslis weer terugkeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Leinadu A - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leinadu A

Stukkie ontsnap weg van die realiteit met alles wat mens nodig het.

Vir twee dae was ek net waar ek wou wees.

Martin L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L

Dit was 'n outentieke en getroue Karoo-ervaring!

'n Besonderse plek (huisvesting, plaas, en omgewing) en mense (hartlik en gasvry) waarheen ons graag weer sal wil terugkeer. Baie dankie - met groot waardering!

Riaan D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Lekker skoon groot plaashuis met stilte.

As jy hou van 'n skoon rustige plek om te bly is dit die plek om te bly. Ons het een nag oorgebly en die aand was ongelooflik met die sterre wat so naby is jy voel jy kan daaraan vat. Eienaars baie gasvry. Ons manne is verwelkom met 'n yskoue bier en die vrouens kon kies wat om te drink (kosteloos). Outydse kaggel in die huis werk puik.

Doornberg Guest Farm se terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Baie dankie vir die mooi woorde.

Doornberg Guest Farm
Annatjie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie S

Saam met die uniekheid van Nieu-Bethesda was hierdie heerlike plaasverblyf 'n holte-vir-die-voet vir enige reisiger en 'n móét as jy lekker verblyf soek!

Ons was oorweldig deur die netheid, gasvryheid en lekker plaasverblyf! Dit was weereens 'n bewys dat om op 'n plaas te oornag die beste keuse is veral op Doornberg! Ons beveel hierdie plek enige tyd aan en sal weer gaan!

Wilna S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna S

Kid's heaven!

Hospitality in a true sense of the word - it felt like a holiday on a farm. We "kuiered" around tea and home made biscuits discussing South Africa, farming, art and architecture. The children had so much fun with the horses and all the other animals. Awesome home cooked meals. We LOVED it!

Doornberg Guest Farm se terugvoer

Thanks for the review. It's easy to good to wonderful guests. Best wishes for the new year.

Doornberg Guest Farm
Andree F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andree F

Baie lekker gebly, net te kort.

Kon baie langer gebly het, daar was alles wat ons nodig gehad het. Lieflike plek en gashere.

Gavin K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin K

Hierdie is 'n fantastiese bestemming en dit word hoogs aanbeveel.

Ek kan Doornberg aanbeveel. Ons het 2 nagte hier oorgebly op pad Kaap toe. Ons het 'n volle dag gebruik om Nieu-Bethesda te ontdek, wat 'n juweel. Ons sal weer terugkom na Doornberg toe. Die gasvryheid was wonderlik.

Crizette V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Crizette V

Beautiful location and wonderfully peaceful. Wish we could stay longer!

The place has an absolute homey feel and the hosts are very friendly. You have all the privacy you could ask for and are surrounded by the love of nature. The fireplace adds a spark to the chilly evenings which is best enjoyed with a glass of red. We loved every minute there!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige ligging en wonderlike plek. Wens ons kon langer bly!

Die plek het 'n absolute huislike gevoel en die gashere is baie vriendelik. Jy het al die privaatheid waarvoor jy kan vra en is omring deur die natuur. Die kaggel is lekker gesellig op koue aande en werk perfek saam met 'n glas rooiwyn. Ons het elke minuut daar geniet!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lientjie J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie J

Doornberg is 'n absolute oase!

'n Lieflike plek om heen weg te breek.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornberg Gasteplaas, Nieu Bethesda, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0108da781c6c785da936cbeb86f5f9be492112dba61f05327520b0f6273dbaea4c849ebf37e498fd7ca75dd30a9e96c407e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 Doornberg Guest Farm Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.836621713009 24.477268839649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang