Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornboom Plaas

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornboom Plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 R450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Doornboom Plaas is 5 km buite Heidelberg in die Wes-Kaap geleë en bied 'n rustige ontvlugting van die stadslewe. Die verblyf bied slaapplek aan 2 gaste en is die ideale plek waar gaste kan ontspan en herlaai.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Toiletware word voorsien en ‘n bababedjie is op versoek beskikbaar. Onbeperkte WiFi beskikbaar is ook beskikbaar.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. 'n Gasstoof kan op versoek gereël word. Die sitarea het 2 rusbanke waar gaste kan ontspan.

Daar is braaigeriewe sowel as ‘n braaiskinkbord en hout. Verskeie braaipak-opsies is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die gimnasium het 'n TV met YouTube Music, 'n trapmeul, 'n bankie met gewigte, 'n bokssak met handskoene, springtoue, gewigrakke, joga-matte en oefenballe. Hiér kan gaste aktief bly en hul fiksheidsroetine tydens hul verblyf handhaaf.

Daar is ook vee, insluitend skape en beeste, wat naby wei en dus help om 'n rusitge atmosfeer te skep sodat gaste die landelike lewe met moderne geriewe kan geniet. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Andrew E
Gesin met klein kinders
5.0
Geen klagtes. Lekker gebly. Perfek. Alles wat jy nodig het.
Okt 2024
Candice W
Besigheidsreis
5.0
Good value for money, comfortable and peaceful. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Koos G
Saam met lewensmaat
5.0
Plaaslewe op sy beste. Rustig op die plaas.
Jun 2024
Susan B
5.0
Fantastiese kuier. Ons het bitter lekker gebly. Die eienaars is baie vriendelik! Die plekkie is baie goed toegerus, en het alles wat mens nodig het. O...
Sien meer
Mei 2024
Wilfred A
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig en plaas gevoel. Veilig uit die stad se gewoel. Dit was baie aangenaam.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Doornboom Plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Doornboom Plaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R 600 R 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R 600 R 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornboom Plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e2a773d2f1a020403e505d0b056468f778786d7b3172ce42b76b79d23ae17e8b217a89ff1ae7172a1afbdcaa0c4bbc414f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R450 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Doornboom Plaas Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.068621205767 20.967994997006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang