Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornboom

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Julia V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie gerieflik en veilig. Ons (ma en 3 kinders) het baie lekker gebly by hierdie gastehuis. Die plekkie is skoon en netjies en is in 'n veilige omgewing. Die dame wat ons gehelp het, was fantasties. Sy het ons dadelik laat welkom voel en het uit haar pad gegaan om te help. Ons kon nie vir beter diens gevra het nie. Ek sal vir seker hierdie plek vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Feels like home. Marianne is very friendly, helpful and she goes above and beyond to make it feel like home. The accommodation is clean and very tidy and close to everything, making it the perfect place to stay (close to Life Die Wilgers Hospital). We will definitely visit again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Doornboom
Thank you, we look forward to hosting you again!

Mari D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Heerlike groot netjiese skoon en veilige woonstel met als wat jy benodig. Baie dankie vir julle gasvryheid, ons het so lekker gebly in die plekkie. Dis 'n pragtige ruim woonstel met als wat ons benodig het. Ek sal dit vir seker aanbeveel vir vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Doornboom
Baie dankie, Mari, groot waardering! Julle is altyd welkom.

Andries M
1 nag
5.0
Jul 2024

Uitstekende waarde vir geld. 'n Baie ruim, goed toegeruste eenheid. Die beddegoed was kraakvars met genoeg komberse vir die ysige Julie koue. 'n Gasverwarmer het die woonvertrek lieflik verhit. Die kombuis en badkamer kan mens net van droom. Baie naby aan Die Wilgers hospitaal, restaurante en winkels, in 'n goeie veiligheids-area. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en ons het dadelik tuis gevoel. Ons kan Doornboom Gastehuis met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Doornboom
Baie dankie vir die resensie, dit was 'n groot plesier om julle te huisves.

Santie D
1 nag
5.0
Jul 2024

Really a beautiful place, the host is so kind and helpful. A beautiful place, clean and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Doornboom
Dankie vir die resensie, Santie Du Preez. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Anita V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Dit was 'n genotvolle oorslaap. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n skoon en netjiese plek. Alles is daar wat mens nodig het. Ons sal weer daar oorslaap. Die eienaar is baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Doornboom
Baie dankie, Anita, dit was 'n plesier om julle te huisves!

Alec V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie lekker ruim eenheid in 'n veilige area. Doornboom is 'n baie ruim, netjiese, veilige eenheid naby aan verskeie aantreklikhede in Pretoria. Die gashere is baie vriendelik en behulpsaam en alles in die eenheid was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Doornboom
Dankie vir die resensie, Alec Venter. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marianne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teresa-laan 513, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe927ac53d95f3814a0f151ac575131d36a0fa399803c006cf24c9396d05e268d687fb93a208002012ea1ee2f3feb8509eb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 513 Teresa Avenue Die Wilgers 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.757928060428 28.3176262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang