Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornbosch Estate - Doornbosch Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornbosch Game Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Doornbosch Estate - Doornbosch Gastehuis is in die hartjie van landelike Overberg op 'n werkende bees- en wildplaas, halfpad tussen Napier en Gansbaai. Dit is die ideale plek vir diegene wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Die gastehuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke, 'n TV met Netflix en 'n kaggel. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en komplimentêre WiFi is ook beskikbaar. Gaste kan die lieflike uitsig vanaf die patio geniet of in die swembad swem. Die eiendom is sentraal geleë tussen die plaaslike Wynlande, naby die wit strande van Pearly Beach, en net 'n paar minute vanaf die skilderagtige sendingdorpie Elim. Kaap Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika, is net 45 minute weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 23

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Doornbosch Game Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornbosch Game Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35f34d2f9c271dff016f5233819bbeb86cf13f4ed5200a0c85eba4845e829f695209caa53a4a54c7ab0ec03d0b3085385220?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 450 per nag (plek vir 6) Doornbosch Game Farm Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.588997 19.649704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang