Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornbosch Estate - Springbuck Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornbosch Game Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Doornbosch Estate - Springbuck Cottage is in die hartjie van landelike Overberg op 'n werkende bees- en wildplaas, halfpad tussen Napier en Gansbaai geleë. Gaste sal op 'n grondpad moet ry om toegang tot die plaas te kry. Dit is 'n ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die leefarea spog met 'n sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke, 'n TV met Netflix en 'n kaggel. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en komplimentêre WiFi word ook voorsien. Gaste kan die uitsig vanaf die patio geniet. Die eiendom is gerieflik geleë tussen die plaaslike Wynlande, naby die ongerepte wit strande van Pearly Beach, en net 'n entjie van die skilderagtige sendingdorpie Elim af. Kaap Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika, is net 45 minute weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 23

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Doornbosch Game Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornbosch Game Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6861c13697dc3c6b0a9e5fb505559afb465736761e83321cbe89cbeb75f74a7aa9a828491cdd5027bd799960c8fbc763da9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) Doornbosch Game Farm Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.588997 19.649704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang