Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornkloof

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Doornkloof
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Monica B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica B

Goeie waarde vir jou geld.

Baie lekker! Rustige atmosfeer en mens kan lekker ontspan.

Lise G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise G

Doornkloof is Afrikaans, stylvol, en rustig.

Heerlik! Die beste wegbreek met klein kindertjies op die plaas. Veilig, rustig en asemrowend mooi. Kan ook net sowel 'n romantiese wegbreek wees vir 'n volgende keer.

Marnitz B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnitz B

Rus vir die siel.

Ons as gesin het baie lekker by Doornkloof gebly.

Wayne J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne J

Awesome.

Worth the long drive on the gravel road. Thoroughly enjoyed our stay nestled between a few mountains. The kids could not get enough of the splash pool. Would definitely make a booking in future again.

Doornkloof se terugvoer

Thank you Wayne!

Doornkloof
Adriaan G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan G

Beautiful, peaceful, kind and friendly host.

A piece of Eden in Montagu. My family and I really enjoyed our stay at Doornkloof. It is truly a beautiful place. As we drove in, we were greeted with spectacular views. Riana, the host, was kind and friendly, making us feel welcome. We loved the place and will definitely go there again.

Doornkloof se terugvoer

Thank you Adriaan for the kind words!!

Doornkloof
Sam F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam F

Beautiful cottage in a peaceful setting.

This cottage is perfect. It's charming and comfortable, with everything you need. The hosts are kind and accommodating and the view is beautiful. I highly recommend this remote hideaway.

Marius S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Heerlike wegbreek.

Pragtige, gerieflike huis en 'n ongelooflike ligging. Stil, rustig en veilig. Die warmbad op die stoep is die beste ding! Riana is baie gasvry en jy word bederf met geskenkies in die huis, lekker baie hout en alles wat nodig is. Baie dankie!

Kobus L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L

Weggesteekte juweel.

So lekker gekuier by hierdie weggesteekte juweel. Ek sal definitief weer gaan! Die warmswembad was 'n absolute wenner. Stook hom net sodra jy daar aankom aangesien hy redelik groot is. Jy is omring met berge en valleie. Ons kon gaan stap in die klowe en daarna die warmswembad geniet. Die braai binne die huis rond die plekkie mooi af. Dankie Riana, ons het lekker gebly!

Zelia W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelia W

Great family getaway.

Had the most wonderful stay. Will definitely come back again. Very peaceful.

Doornkloof se terugvoer

Thank you for the kind words!

Doornkloof
Sharney N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharney N

Amazing escape away from busy city life!

What a great weekend away we had surrounded by a beautiful landscape. This little house away from it all was a fantastic place for our small family to relax and unwind. Great communication from host Riana and the place had everything we needed. Just bring clothes and food to prepare! Our son loved the walks to the river and the heated plunge pool was the cherry on top! Would visit again. Thanks for a great weekend!

Louis F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis F

Dit was rus vir jou siel!

Ons het die omgewing en sy rustigheid baie geniet. Die verblyf was uitstaande. Die verblyf is baie goed toegerus. Ons gasheer is ingestel op die klein dingetjies wat groot verskil maak van ander plekke, soos bv. die moerkoffie. Heerlik gebly!

Bianca V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Rustig en gerieflik.

Baie mooi uitsig en rustig. Die huisie het alles wat jy nodig het en net so mooi en skoon. Riana en gesin is uitstekende gashere. Sal Doornkloof beslis aanbeveel!

Malvern A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malvern A

Lekker man!

Ons het ons tydjie as couple baie daar geniet en daar is klaar planne vir weer gaan. Met die instap kon ek nie anders as om vir Riana te sê: Dis ’n baie mooi plek. Oud gemeng met modern. En haar gasvryheid was vir my vrou net een van haar hoogtepunte vir die begin van naweek. So die begin was al klaar great. En verder die kuier was net lieflik in die natuur weg van die bedrywige buitewêreld. Middae laat in die waters lê en kyk oor die natuur, en eers saans laat uit die waters geklim. Kyk, dit was asemrowend. Tranquility op sy beste.

Doornkloof se terugvoer

Wow baie dankie vir die mooi woorde, waardeer vreeslik baie!!! Dit was net 'n voorreg om julle hier te hê.

Doornkloof
Morne V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Fantasies.

Alles was perfek, veral die ligging.

Doornkloof se terugvoer

So bly julle het dit geniet!!!

Doornkloof
Chris R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R

Uitstekend.

Sal aanbeveel vir enige persoon wat rustigheid soek.

Doornkloof se terugvoer

Baie dankie.

Doornkloof
Denvor M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denvor M

Die plek is soos op die foto's en meer.

Dit was 'n wonderlike en stil plek. Perfek vir 'n gesin. Ek sal dit beslis vir almal aanbeveel.

Doornkloof se terugvoer

Baie dankie!

Doornkloof
Sulize V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulize V

Die saligheid vanself! Rus vir die liggaam en siel!

Baie baie skoon en gerieflik! Baie rustig en stil. Perfekte wegbreek van 'n besige lewe.

Brian M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian M

Awesomeness.

The road to the actual accommodation was not the best but fortunately we had everything we needed and there was no need to drive out for anything. The hosts were awesome from the time we arrived until we left. the fact that their sweet, cute and friendly little puppy was around with them was a plus! Would definitely recommend it to anyone and everyone!

Esray-lee J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esray-lee J

The house and views are amazing.

Peaceful and serene. Everything I've imagined it to be. Riana and Jaco was always there, amazing hospitality from them. The house is absolutely beautiful. The views are so worth it.

Doornkloof se terugvoer

So happy it was what you want.

Doornkloof
Lisa-marié S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa-marié S

Absolutely amazing.

The farm life is amazing and the stay was fantastic.

Doornkloof se terugvoer

So glad you enjoy the farm life.

Doornkloof
Alf J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alf J

Breathtaking

We spent our 31 wedding anniversary there and I couldn't think of a better place to have spent the weekend. The place was beautifully decorated, loved the crockery that was hand made by Riana. The view was breathtaking and Riana made it special with little surprises everywhere.

Doornkloof se terugvoer

Thank you very much for the kind words. It was lovely to have you here.

Doornkloof
Gavin M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin M

Baie rustige gebied

Dit was regtig aangenaam om daar te kon kuier vir die naweek die gasheer is baie vriendelik en dis regtig baie rustig daar.

Doornkloof se terugvoer

Baie dankie Gavin, 'n baie mooi voorspoedige 2022!!

Doornkloof
Walther D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walther D

Very quiet place, top location for a few days.

The chalet was beautiful with all comfort, even more than you should expect. The hot tub was an excellent idea.

Doornkloof se terugvoer

Thank you Walther!

Doornkloof
Carl L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl L

Fantasties

Baie lekker gebly! Netjies, skoon en lekker stil! Hot tub is 'n bonus! Riana en gesin is ook wonderlike mense!

Doornkloof se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap,ek waardeer dit baie.

Doornkloof
Claudia C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia C

Dit was amazing!

Doornkloof and the hosts are amazing! We had the best long weekend and enjoyed every single second! When they heard it was my birthday they brought a bottle of champagne and the most beautiful rose! When we arrived yummie beskuit and a muskadel was waiting on us. They put on the hot tub for us and kept adding wood to make it nice and warm. Beste diens ooit! Weereens baie dankie julle vir alles! Ons kom definitief weer kuier!

Doornkloof se terugvoer

Baie dankie vir sulke mooi woorde, ek waardeer dit baie.

Doornkloof
Larissa O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa O

Stukkie paradys nie te ver van stad.

Stylvol, minimalisties met aandag tot detail. Handgemaakte eetgerei deur gasvrou spesiaal, asook beskuit, welkom sjokolade en hout word waardeer. Niks was moeite vir gasheer en gasvrou ─ ons het baie welkom gevoel. Goed toegerus vir wegbreek, als wat ons kon nodig hê. Geskik vir somer of winter. Verhitte swembad 'n bonus. Gasvry. Heerlike, veilige stap in natuur. Beslis 'n weerkuierplek.

Doornkloof se terugvoer

Baie dankie Larissa. Dit was so lekker om julle hier te hê.

Doornkloof
Geneveve N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geneveve N

Ongelooflike rustige wegbreek. Met soveel mooi op 1 plek.

As jy van die natuur hou is dit net die plek. Baie mooi uitsig met die natuur mooi om jou en die rustigheid gee mens sommer weer lus vir die lewe. Die huisie is baie mooi en goed toegerus met als wat jy benodig. Baie goeie diens en vreeslike aangename mense.

Doornkloof se terugvoer

Baie dankie, ek dit waardeer baie.

Doornkloof
Claude A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claude A

Long weekend away.

I cannot recommend Doornkloof enough! Everything was just perfect. The three of us (wife and son (4)) had a wonderful family time away in the peaceful valley that the farm is located. The accommodation itself had everything we needed. Was well maintained, clean with high quality linen and towels and we were well looked after by Riana. We'll be back!

Doornkloof se terugvoer

Thank you.

Doornkloof
Cindy S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Pragtige natuurskoon

Ons het so lekker tyd gehad op Doornkloof. Dit is so lekker rustig daar. Riana het die lekkerste tuisgemaakte beskuit vir ons gelos om te geniet, 'n lekker Mascadel en 'n verrassing vir elk op ons beddens. Hulle het uit hulle pad uit gegaan vir ons om seker te maak ons as gesin het 'n lekker en gemaklike tyd.

Doornkloof se terugvoer

Baie dankie, waardeer baie!

Doornkloof
Nicolene B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B

Relaxing.

Beautiful. Great service. Absolutely amazing!

Doornkloof se terugvoer

Thank you very much!!!

Doornkloof
Tertius S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius S

Rus vir die siel!

Doornkloof is 'n baie unieke plek. Die pad eindig onder in Doornkloof na 'n asemrowende roete deur die Kooberge. Daar is niks naby nie en die stilte is ongelooflik. Daar is ook geen ligbesoedeling nie so sterrekyk is so goed soos dit kan wees. Riana het 'n oog vir versiering en die huisie is smaakvol mooi gemaak. Dit is baie gerieflik en ons het heerlik gebly. Sal vir seker weer terug wees!

Doornkloof se terugvoer

Baie dankie vir die mooie woorde, so bly julle het lekker gebly.

Doornkloof
Natasha M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M

Kalm, pragtig, 'n fonds.

'n Baie praktiese huisie om die draai van die plaashuis. Ons het altyd veilig gevoel, Riana, die boerevrou, het ons bederf met tuisgebakte beskuit, 'n Montagu soetwyn en allerly ander bederfies. Sy het self die huisie se versiering gedoen, pragtig, met baie fokus op detail. Ons het deur die yskoue heerlik snoesig voor 'n groot vuurherd sit en ontspan. Daar is 'n swembadjie ook (dit kan verhit word). Die uitsig laat jou snak na jou asem. Die area is vol aktiwiteite. Ons het gaan visvang by die Foerelplaas (suksesvol 2 uitgetrek), ons het ons bergfietse ingepak (baie steil paaie, maar ek is 'n beginner, my man het laat waai, 'n 15 km sirkelroete of al die pad teerpad toe, so 30 km soontoe en terug), en ons het die plaas plat gestap. Kinders het met hul fietse verdwyn vir ure, in die riviertjie gespeel, gaan avontuur soek ens. net soos in die ou dae voor die skerms. Lekker vuil terug gekom. Daar is nie ontvangs nie, maar wel WiFi - dus Whatsapp. All-in-all net wonderlik. Ek is weer in een stuk, reg om die korporatiewe wêreld aan te vat. Dankie, Riana.

Doornkloof se terugvoer

Wow, wow! Baie dankie vir mooi woorde... en so bly ons kon ons wonderlike natuur en plaas met julle deel!

Doornkloof
Lelani L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani L

Wat 'n heerlike ervaring! Rustigheid en absolute natuurskoon. Stilte!

Die huisie is so modern, netjies en skoon. Dit is toegerus met alles wat mens nodig het - jy bring letterlik net kos en klere. Baie dankie vir 'n heerlike verblyfservaring. Die uitsig is pragtig, die stilte op die plaas, die heerlike kaggelvuurtjie - wat meer wil mens hê tydens 'n wegbreek van die stad af? Ons sal beslis weer Doornkloof besoek - ons stadsjapies is jaloers op jul pragtige plaas en dankie dat ons 'n smakie daarvan kon kry.

Nina J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina J

Ongekende rustige en vredevolle atmosfeer.

Ons het die kuier ongelooflik baie geniet by Doornkloof. Die staproetes en varslug het mens sommer laat ontspan. Die huisie is keurig en kunstig ingerig wat mens sommer nog meer tuis laat voel. Die slaapgeriewe was onverbeterlik en het vir 'n wonderlike en rustige nagrus verseker. Iets wat altyd bo-aan ons lysie is by 'n gastebestemming! Die bespreking was so maklik en ons het dadelik terugvoering ontvang by die eienaars toe ons 'n navraag gehad het. Dit was een ongelooflike lekker bederf naweek. Ons beveel hierdie verblyf sonder enige twyfel aan vir iemand wat rus, vrede en onbeperkte vars lug kom soek tydens hierdie covid pandemie. Doornkloof sien ons binnekort weer.

Doornkloof se terugvoer

Baie baie dankie vir die mooi woorde, word so baie waardeer.
Lekker naweek vir julle.

Doornkloof
Olivia L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia L

Perfekte rus-vir-die-siel wegbreek.

'n Aangename, netjiese eerste indruk. Definitief elke rand werd. Gasvrou is ongelooflik vriendelik, selfs vir ons gewag al was ons so bietjie laat vir die check-in. Dankie Riana. Kan nie wag om weer 'n rede te soek om Doornkloof toe te gaan nie. Dit was great!

Doornkloof se terugvoer

Dankie Olivia. Hoop julle het 'n heerlike 2022 en dat julle gou weer kom kuier.

Doornkloof
Jessica D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica D

Heerlik! Kos vir die siel.

Rustig op 'n plaas, familietyd en het die natuur bewonder.

Doornkloof se terugvoer

Baie dankie.

Doornkloof
Liezel (anna) B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel (anna) B

Heerlik!

Die eenheid is was baie gerieflik en duidelik met groot sorg gemeubileer en toegerus. Dit was heerlik om in die na-middag op die stoep te sit en die uitsig te geniet. Werklik 'n heerlike kuier gewees. Baie dankie Riana vir jou gasvryheid en die heerlike beskuit!

Doornkloof se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle hier te kon hê!!

Doornkloof
Leezel E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leezel E

Het baie lekker gekuier, ons en die kinders het dit vreeslik baie geniet.

’n Wonderlike kuier op die plaas, julle plek is baie mooi, skoon,netjies en modern, ons sal definitief weer Doornkloof besoek.

Doornkloof se terugvoer

Baie dankie Leezel, 'n baie mooi en geseënde 2022 vir julle!

Doornkloof
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Doornkloof Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24785cc356844f9a446f333cf09a19ced02154520c65d6f7491dd2fd55b570a4859a389edadbf7db8250e6b324719ec2bf1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 Off the R318 Doornkloof Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.656594721374 19.962740316299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang