Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornkloof

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Doornkloof Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Doornkloof is op 'n werkende plaas geleë en bied semi-selfsorgverblyf tussen die berge en peerbome net 25 km vanaf Montagu.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en maak oop op 'n onderdakstoep. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort en 'n toilet, en vir gerief word linne en badhanddoeke voorsien. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n ingeboude braai-area en 'n eetarea.

Die eenheid maak oop op die stoep wat oor die plonspoel uitkyk wat deur 'n houtvuur-donkiewaterverwarmer en boma verhit kan word. Twee mandjies hout word voorsien, en gaste is welkom om meer op die plaas te koop of hul eie saam te bring.

Gaste kan fietsry of die roetes op die plaas draf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Doornkloof
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die R318, Doornkloof Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Doornkloof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Doornkloof Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24785cc356844f9a446f333cf09a19ced02154520c65d6f7491dd2fd55b570a4859a389edadbf7db8250e6b324719ec2bf1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 Off the R318 Doornkloof Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.656594721374 19.962740316299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang