Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornkom

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Melani J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ons gaan beslis weer. Ons het die verblyf geniet. Die jong manne was in hul noppies met die veerpyltjiebord, swembad en borrelbad. Die boonste braaiplek was ons gunsteling uithangplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Fantasties. Baie oulike plek, was so netjies en beslis waarde vir geld. Wonderlike diens. Ons het baie lekker gebly, wens ons kon langer bly. Die huis het als wat jy nodig het om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janneman V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Lekkerste nog in Marloth. Beautiful plek wat ons vreeslik geniet het. Ruim kombuis en lieflike kuierarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2024

Was heerlik! Is 'n lekker groot huis met 'n great uitsig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kayla N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

The owners really do a lot of trouble to make you feel comfortable in a cosy, yet elegant stay. The house has had some improvements done, it is super cosy and neat. Definitely a place to go to relax and spend quality time with friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Clean, spacious rooms with great facilities. We had a beautiful 360 view around the house of the nature and game. It felt private and safe the whole time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shylene T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

It was a pleasure staying at the establishment. June is an amazing host who goes the extra mile to make you feel welcomed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Fantasiese plekkie, waar jy regtig rus. Ons nuwe gesinsvakansieplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franscois N
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2022

Rustig en salig. Ons is gereelde besoekers aan Marlothpark en Doornkom is definitief een van die beste huise sover, ligging is goed en die huis is baie goed ingerig. Ons sal definitief weer daar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

June Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 57

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R2 300
R2 300 R1 725
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 300
R2 300 R1 725
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bosbokstraat 497, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2efb691423ee6ba4ad889af29ef575d126ec9d35c9b7f5d8c8fc85bbce3f53b7a36c3b833a060385dd731e965c2fbd5e7f87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 725 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 497 Bosbok Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -25.37569 31.76081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang