Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornkom

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

June Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 57

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Doornkom
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Melani J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani J

Ons gaan beslis weer.

Ons het die verblyf geniet. Die jong manne was in hul noppies met die veerpyltjiebord, swembad en borrelbad. Die boonste braaiplek was ons gunsteling uithangplek.

Jonathan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S

Fantasties.

Ja, ons het baie lekker gebly.

Chris C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C

Fantasties.

Baie oulike plek, was so netjies en beslis waarde vir geld. Wonderlike diens. Ons het baie lekker gebly, wens ons kon langer bly. Die huis het als wat jy nodig het om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Janneman V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janneman V

Lekkerste nog in Marloth.

Beautiful plek wat ons vreeslik geniet het. Ruim kombuis en lieflike kuierarea.

Adel M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adel M

Was heerlik!

Is 'n lekker groot huis met 'n great uitsig.

Kayla N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla N

The owners really do a lot of trouble to make you feel comfortable in a cosy, yet elegant stay.

The house has had some improvements done, it is super cosy and neat. Definitely a place to go to relax and spend quality time with friends and family.

Kayla N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla N

Clean, spacious rooms with great facilities.

We had a beautiful 360 view around the house of the nature and game. It felt private and safe the whole time.

Shylene T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shylene T

It was a pleasure staying at the establishment.

June is an amazing host who goes the extra mile to make you feel welcomed.

Linette V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette V

Fantasiese plekkie, waar jy regtig rus.

Ons nuwe gesinsvakansieplek!

Franscois N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Franscois N

Rustig en salig.

Ons is gereelde besoekers aan Marlothpark en Doornkom is definitief een van die beste huise sover, ligging is goed en die huis is baie goed ingerig. Ons sal definitief weer daar bespreek!

Annelie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie B

Wonderful breakaway place.

We loved the house. Everything you need is there, lots of animals come around.

Danie B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Baie mooi en gerieflik.

Dis 'n wonderlik huis vir ontspan en kuier. Eienaars het baie moeite gedoen. Als wat jy nodig het. En dan ook pragtig afgewerk en dekor is baie mooi.

Deon K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K

Uitstekend.

Ons het ons kuier baie geniet en sal enige tyd weer gaan.

Arista S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arista S

Fantasties!

Dit is die ideale huis vir ‘n goeie wegbreek in die Laeveld! Die uitkyk en Jacuzzi was absolute hoogtepunte! ‘n Definitiewe moet!

Doornkom se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Arista

Doornkom
Erika S - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Perfekte plek. Hemels.

Ons het als gehad wat ons nodig gehad het. Die mak diere was 'n belewenis.. Die huis is ongelooflik mooi. Die braaiplek is idillies. Die Jacuzzi is hemels en op die perfekte spot met die mooiste uitsig. Als was 5 ster, die diens was puik. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig en James die huisopsigter is 'n yster. Kan nie wag om weer terug te kom nie.

Elsie H - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie H

Heerlike kuier het ons verwagtinge oortref.

Doornkom is 'n pragtige huis met 'n lieflike kuier- en braai-area op 'n buitedek met 'n heerlike warm Jacuzzi. Die eienaar asook die toesighouer is ongelooflik vriendelik en behulpsaam! Daar is 'n uitkykplatform op die watertenk wat asemrowende uitsig bied op die omgewing en jy kan die olifante in die wildtuin sien wei. Die dekor in die huis is pragtig en elke stukkie uniek aan die huis soos uitsonderlike koperwerk en interessante detail. Ek beveel Doornkom onomwonde aan en hoop om beslis baie gou weer daar te kan gaan rus!

Suzette N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette N

Wat 'n plesier!

Ons verblyf was werklik aangenaam. Huis ontbreek niks. Skoon en luuks. Dis privaat en goed geleë, ongeveer 300 m na die bird view-area teen die wildtuin se grens. Sal beslis weer 'n kuiertjie hier doen.

Doornkom se terugvoer

Duisend dankies vir jou tyd vir die resensie Suzette. Ons waardeer dit opreg. Baie dankie ook aan julle wat die plek so netjies verlaat het. Doornkom groete

Doornkom
Beyers B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers B

Gemaklike bosveld vakansiehuis.

Die huis is baie netjies en modern met als wat jy nodig het. Dis pragtig en ideaal geleë. Die Jacuzzi was 'n groot treffer! June is 'n tops gasvrou!

Doornkom se terugvoer

Baie dankie Beyers. Ons waardeer dit baie. Groete

Doornkom
Celest V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Celest V

Was lekker net so hier en daar veranderinge, maar andersins was dit aangenaam.

Baie lekker plek, bly oor braaier wat bo is, sal net voorstel om dit toe te maak met gaas, kan nie daarso eet in aande met die goggas nie. Baie mal oor kombuis. Yskas bo nie behoorlik toe gemaak nie, en in hoofslaapkamer was iets in dak, so kon nie daarso geslaap het nie. En glas deur bo moes ons gesluit hou, hy wil nie inklip by kosyn van deur nie. Net daarna kyk.

Vanaf R2 300
R2 300 R1 725
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 300
R2 300 R1 725
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bosbokstraat 497, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2efb691423ee6ba4ad889af29ef575d126ec9d35c9b7f5d8c8fc85bbce3f53b7a36c3b833a060385dd731e965c2fbd5e7f87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 725 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 497 Bosbok Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -25.37569 31.76081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang