Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornkop 106 Game Lodge

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Shaun O
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Gemaklike, naby aan al die damme vir visvang. Baie om te doen by Doornkop. Heerlik gekuier, baie ruimte in die huis en plek vir kinders om hulself uit te leef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Plesierige kuier met 'n lekker atmosfeer. Ek was baie verbaas oor die akkommodasie. Alles het baie vlot verloop en die hele naweek was net oor die algemeen 'n fees gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon J
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Wow. Baie lekker gebly. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone H
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Rus en vrede. Ons het baie lekker gebly. Die huis is groot met meer as genoeg plek vir almal. Die huis is skoon en goed ingerig. Dit is lekker naby aan die damme geleë met 'n mooi uitsig oor die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
Doornkop 106 Game Lodge
Dankie Simone, bly julle het die wegbreek geniet!

Magda W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Werklike ruskans vir die siel! Wat 'n wonderlike naweek! Die foto's gee nie die volle weergawe van die natuurskoon, ruimte en uitstekende verblyf ineen nie! Doornkop 106 is netjies, skoon en volledig toegerus. Dit moet self beleef word! Ons wil dit baie graag weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan D
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Familiesaamtrek! Ons het as familie bymekaargekom en die eindom is ideaal vir 'n groot groep mense wat saam wil kuier en tog privaatheid geniet met slaap- en badkamergeriewe. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2023

Nice peaceful place. Nice place for a peaceful break away weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jayson P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Excellent Location and well-equiped. The stay was excellent with an amazing, large house and two cottages. The unit is very well equipped and makes the stay very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Doornkop 106, Doornkop Fish and Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67bb5533bc2c4c615dfaa7dc54ccbcd6dde63aa911971b1e0f3f5837247771f0409706163847cbb8a9b21de5114b7ecb728e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12) 8 5 1 5 Doornkop 106 Doornkop Fish and Wildlife Reserve 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 14:00 -25.937438730791 30.235893528668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang