Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornkop 106 Game Lodge

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Doornkop 106, Doornkop Fish and Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Doornkop 106 Game Lodge bied gehalte-selfsorgverblyf op die 2200 hektaar Doornkop Fish and Wildlife Nature Reserve wat dit vir gaste maklik maak om by die N1 of N4 aan te sluit. Dit is naby Johannesburg en Pretoria.

Hierdie lodge bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort en die vierde slaapkamer se badkamer het slegs 'n stort. Die solderkamer het 3 enkelbeddens en die vyfde badkamer het slegs 'n bad.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met stoele, banke en 'n platskerm-TV.

Die glasdeure bied toegang tot die stoep wat stoepmeubels het en gaste toelaat om die asemrowende uitsig op Doornkop te geniet. Daar is baie wild en ongeveer 200 verskillende voëlspesies. Voetslaan- en bergfietsroetes laat gaste toe om die fauna en flora en beeldskone rotsformasies te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 6
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5

Bad
Badkamer 6

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Shaun O
5.0
Gemaklike, naby aan al die damme vir visvang. Baie om te doen by Doornkop. Heerlik gekuier, baie ruimte in die huis en plek vir kinders om hulself uit...
Sien meer
Jul 2024
Gerhard V
Gesin met klein kinders
5.0
Plesierige kuier met 'n lekker atmosfeer. Ek was baie verbaas oor die akkommodasie. Alles het baie vlot verloop en die hele naweek was net oor die alg...
Sien meer
Jun 2024
Deon J
5.0
Wow. Baie lekker gebly. Waarde vir geld.
Mei 2024
Simone H
5.0
Rus en vrede. Ons het baie lekker gebly. Die huis is groot met meer as genoeg plek vir almal. Die huis is skoon en goed ingerig. Dit is lekker naby aa...
Sien meer
Apr 2024
Magda W
5.0
Werklike ruskans vir die siel! Wat 'n wonderlike naweek! Die foto's gee nie die volle weergawe van die natuurskoon, ruimte en uitstekende verblyf inee...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Doornkop 106, Doornkop Fish and Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Gaste dink Doornkop 106 Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Carolina Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Doornkop 106, Doornkop Fish and Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67bb5533bc2c4c615dfaa7dc54ccbcd6dde63aa911971b1e0f3f5837247771f0409706163847cbb8a9b21de5114b7ecb728e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12) 8 5 1 5 Doornkop 106 Doornkop Fish and Wildlife Reserve 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 14:00 -25.937438730791 30.235893528668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang