Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornkop Fish & Wildlife Reserve 88

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Michelle G
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Lekkerste rustige naweek. Die fotos op die advertensie doen nie reg aan hoe mooi die plek is nie. Die huis was pragtig en skoon. Ons het niks gekort nie, alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph V
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Heerlike familie kuier. Heerlik gekuier saam met familie en kinders. Huis was baie ruim, en het alles wat jy nodig het. Onthou net ligte vir load shedding. Mens het meer as 'n naweek nodig om al Doornkop se aktiwiteite te doen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Refiloe Ntja N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Peaceful. Stunning views. Breathtaking. Amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 420JT, Doornkop Fish & Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA775d039e9b1c6a82525b5e590bb93c268f9519623b5594917562b7fd51c767ed7390cf85d44b62718ea0d3c8aa2b2c5f32ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 Farm 420JT Doornkop Fish & Wildlife Reserve 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.939057895701 30.241726079782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang