Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornkop Wildlife and Fishing Estate - Unit 85

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Anette R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Stunning views. A lovely relaxed family weekend. Stunning views from the veranda. Birdlife is amazing, even in winter. The house is well-equipped and super clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmari D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ons het so lekker gerus. Was heerlik en so gerieflik. Pragtige en gerieflike huis en so goed toegerus. Pragtige uitsig, heeltemal verlief op die stoep, so lekker gekuier daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Ons kon behoorlik afskakel en die natuur gemaklik geniet. Die ligging en die huis het alle verwagtinge oortref. Die huis was netjies en het al die benodigdhede beskikbaar gehad om die kuier gemaklik en rustig te maak. Die uitkyk vanaf die stoep en die natuurlewe is ongelooflik. Daar is genoeg aktiwiteite om 'n hele familie besig te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2024

Mooi uitsig! Baie vriendelike dame! Kussings benodig 'n opgradering.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mike V
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Ontspan en herlaai. Doornkop Wildlife and Fishing Reserve is 'n besonderse plek met 'n rustigheid oor die oord. Eenheid 85 is sentraal geleë met 'n baie goeie uitsig. Die eenheid is goed toegerus en gemaklik. Daaglikse diens maak dit aangenaam en hou die eenheid netjies. Die besonderse voëllewe is aangenaam om te aanskou en die diere kan van die stoep met 'n goeie uitsig gesien word. Die oord bied soveel aktiwiteite en alles kan op jou gemak aangepak word. Visvang (meer winterseisoen forel), fietsry en stap op 'n paar gemerkte roetes of verken sommer waar jy wil. Twee watervalroetes. 4x4 in die berg of deur moerasse (hang af van die seisoen). Perdryf, swem, tennis. Wat ook al jy doen, Doornkop 85 is 'n goeie eenheid in die reservaat. Ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Uitstekende paar dae by Doornkop Unit 85. Ons het 'n heerlike paar dae gehad by Doornkop Eenheid 85. Ons sal enige tyd weer teruggaan en daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Doornkop Wildlife and Fishing Estate - Unit 85
Dankie vir die mooi resensie Lindi, julle is altyd welkom by ons huis.

Christelle J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Rus vir die siel. Dit was ons derde keer by Doornkop 85. Die huis is ruim met alles wat mens moontlik kan benodig. Die huis is beter en mooier as op die foto's. Ideaal vir twee gesinne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connor K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Wonderful easter getaway. Excellently positioned unit in the estate, with great views. The kitchen was very well equipped with sharp knives which were great. A real homely house that was exceptionally comfortable from beds to furniture and spotlessly clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kilian N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2023

All good. Wifi would be great to have.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Die beste wegbreek uit die stad. Die eenheid is wonderlik toegerus met selfs plastiekkoppies en -bakkies vir die kinders. Die huis is ruim met genoeg spasie vir 2 gesinne met kinders. Ons het baie lekker gekuier en bly! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Doornkop Plaas, Carolina, 1185, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3YjM1ZGEyLTcxZjQtNGM2Ny04MWJkLTVlZTEwMTI5NjkwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 35 5 1 5 Doornkop Farm Unit 85 1185 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.936405685435 30.241147577763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang