Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornkop Wildlife and Fishing Estate - Unit 85

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Doornkop Plaas, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Doornkop Wildlife and Fishing Estate - Unit 85 is 'n selfsorghuis op dié vis- en wildlandgoed digby Carolina in Mpumalanga. Die plaas bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge. Besoek die Nooitgedacht-dam Natuurreservaat, Komati Gorge en Machado Kunsvlieghengelklub.

Dié huis bied slaapplek vir 8 gaste en het 4 slaapkamers, 2 gedeelde badkamers, 'n leefarea, kombuis en 'n groot stoep met 'n uitsig oor die reservaat. Die eerste en tweede slaapkamer beskik elk oor 'n dubbelbed. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort in die eerste badkamer en 'n bad in die tweede badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n stoof en oond en wasmasjien. Daar is ook geriewe soos DStv, ondervloerse verhitting, 'n kaggel en braai-area buite.

Die plaas bied hope doendinge waaronder kunsvlieghengel, wildritte, voëlkyk, staproetes, perdryritte, swemplekke en 'n speelgrond vir kinders.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Anette R
Gesin met tieners
5.0
Stunning views. A lovely relaxed family weekend. Stunning views from the veranda. Birdlife is amazing, even in winter. The house is wel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Wilmari D
Gesin met tieners
5.0
Ons het so lekker gerus. Was heerlik en so gerieflik. Pragtige en gerieflike huis en so goed toegerus. Pragtige uitsig, heeltemal verlief op die stoep...
Sien meer
Apr 2024
Pieter S
Gesin met klein kinders
5.0
Ons kon behoorlik afskakel en die natuur gemaklik geniet. Die ligging en die huis het alle verwagtinge oortref. Die huis was netjies en het al die ben...
Sien meer
Jan 2024
Mike V
5.0
Ontspan en herlaai. Doornkop Wildlife and Fishing Reserve is 'n besonderse plek met 'n rustigheid oor die oord. Eenheid 85 is sentraal geleë met 'n ba...
Sien meer
Des 2023
Lindi L
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende paar dae by Doornkop Unit 85. Ons het 'n heerlike paar dae gehad by Doornkop Eenheid 85. Ons sal enige tyd weer teruggaan en daar gaan bly...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Doornkop Plaas, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Gaste dink Doornkop Wildlife and Fishing Estate - Unit 85 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Carolina Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Doornkop Plaas, Carolina, 1185, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3YjM1ZGEyLTcxZjQtNGM2Ny04MWJkLTVlZTEwMTI5NjkwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 35 5 1 5 Doornkop Farm Unit 85 1185 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.936405685435 30.241147577763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang