Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornkraal Kothuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Julia Celia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Doornkraal Kothuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hermien V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien V

Pragtig.

Doornkraal Kothuis is ongelooflik mooi op 'n pragtige plaas, en die pad na De Rust-area loop deur 'n fantastiese mooi, rotsagtige Karoolandskap. Baie vriendelike gasvrou en wonderlike uitsig.

Edith O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith O

Wonderlike plek om na 'n lang reis af te pak.

Rustige en stil plek net buite De Rust. Absolute gasvryheid. Netjiese kothuise en die ontbyt sal ons laat terugkom vir meer. Swepie se wyne is absoluut aan te beveel.

Linda M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M

Very comfortable and cosy.

Warm welcome. Beautiful surroundings. Celia and her family made us very welcome. The breakfast was absolutely delicious!

Doornkraal Kothuis se terugvoer

Thank you Linda!

Doornkraal Kothuis
John D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D

Fantastic place.

A beautiful place with astounding history from a bygone era.

Johan M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

A very pleasant stay in a friendly atmosphere.

See stars.

Dalynne O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalynne O

Absoluut hemels, fantasties.

Ons het as gesin met ons twee dogters van oorsee en ons kleinkind gekuier. Niks was te veel moeite vir Celia en haar familie nie. Hulle het uit hulle pad uit gegaan om al die interessante plaas-gebeurtenisse vir ons kleinseun te wys. Hy en ons het gedink dat ons in die hemel beland het. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was 'n baie onverwagte bederf en ons sal Doornkraal enige tyd aanbeveel. Ons het heerlik gekuier.

Doornkraal Kothuis se terugvoer

Dalynne dit was so lekker om julle te ontmoet, en jul pragtige dogters! Baie dankie dat julle hier was, julle was model gaste gewees. Baie voorspoed vir 2019 vir julle almal.

Doornkraal Kothuis
Hanlie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie D

Heerlike rustige atmosfeer. Baie gasvrye mense.

Ons sal weer daar wil gaan kuier en rus. Baie aangename plek om net weer tot ruste te kom en nuwe asem en energie te kry.

Natasha L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L

Karoogasvryheid op sy beste!

Ons gesin het Doornkraal vreeslik geniet. Celia, die gasvrou, het uit haar pad gegaan om ons te laat welkom voel. Ons kon die plaas verken en het tot perd gery. Ons sal nooit weer verby De Rust kan ry en nie by Doornkraal oorslaap nie. Tien uit tien!

Doornkraal Kothuis se terugvoer

Julle was wonderlike gaste en dit was 'n plesier om julle hier te he en lekker om julle te ontmoet! Sien uit om julle weer terug te verwelkom in die nuwejaar.

Doornkraal Kothuis
Barend V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barend V

Heerlike skoon, ruim kamers.

Heerlike plaasatmosfeer. Goed ingerig en skoon. Dankie.

Barbara Z - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara Z

Beautiful and restful.

See my rating.

Vanaf R2 700
R2 700 R2 430
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 700
R2 700 R2 430
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stompdrifdam-pad, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4419767314daa4176e4f4a2329490ca0ce69a4a30f392f86a53d0280aec91050edb381bb2ea35d8ec56160e18e1360af931?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 430 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 Stompdrif Dam Road De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.500032015011 22.584620345349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang