Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dorado Bay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Annie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Was al 3 keer hier en love dit. Baie lekker gebly. Was al 3 keer hier en love dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel E
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Asemrowende uitsig en heerlike verblyf. Dorado Bay het alles wat mens nodig het. Asemrowende uitsig, baie mooier as die fotos! Ons het ook dolfyne vanaf die stoep gesien. Toegang tot 'n privaat strand en 24 uur sekuriteit. Ons het heerlik gebly en sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Uitstekend. Vir seker een van ons lekkerste vakansies gehad by Dorado Bay. Sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Please inform guests that there is no internet and very poor/no cell phone reception. I still needed to work. We were very happy overall but the couches are in such a poor state that you cannot sit on them. (No base cushion support). 10/10 for everything else.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Wat is beter as die see op jou voorstoep! Dorado Bay is regtig een van my gunsteling plekke. Ons het so lekker gebly. Die verblyf het alles wat jy nodig het, dit voel of jy op die strand bly. Netjies, gerieflik en definitief verblyf wat ek kan aanbeveel. Die privaat strand en lekker swembad is die kersie op die koek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2021

Fantasties. Alles wat jy nodig het. Baie mooi uitsig, veilig, kinders is 'n paar tree van die strand af. Baie netjies, skoon en alles wat jy nodig het. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kempie R
Lang verblyf
3.8
Jan 2021

Ons het baie lekker gebly, gekuier en lekker uitgerus met die pragtige uitsig by Dorado Bay. Ek het ongelukkig 'n paar negatiewe punte om uit te lig. Met ons aankoms by ons eenheid, het ons yskas nie gewerk nie. Ons het vir 3 dae sonder 'n yskas gebly. Die gras was lank en die stoep nog vuil. Buite asblik was nog vol van vorige mense se vullis. Die gordyne in ons eenheid was ook nog baie vuil. Asook die kamers en vloere. Die beskrywing op die webtuiste van die eenheid kan ook verbeter sodat gaste presies weet wat in die eenheid is, bv. tuimeldroër, DStv, skoonmaker ingesluit vir elke Maandag, ens. Die sitkamerstel sal ons aanbeveel moet nuwe kussings kry. Ons kon nie daarop sit nie, die kussings moet vervang word, as ons sit, sit ons letterlik op die harde bank self. Maar die ligging en omgewing is fantasties.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Guy K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Wonderful place and close to the beach. The only downside is that this unit has zero reception. We couldn't even receive cellphone calls. I feel that for the amount of money spent the owners should look at installing some kind of ADSL or fibre.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mbali N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2019

Please sort out the network problem around Unit 24. Other than the network problem at Unit 24, everything was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Fantasties! Great plek en wonderlike uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Dorado Bay
Thank you, and I am so glad that you enjoyed your stay at Dorado bay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marilyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Sea View-rylaan, Dorado Bay, Rocky Beach-laan, Tinley Manor, 4449, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAas41JIKegyGVvBfwf2ZCPsUqumpHqc0GvWYdTcE6Lp1kf3vCSS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Off Sea View Drive, Dorado Bay Rocky Beach Lane 4449 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.443573327694 31.291369121705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang