Doran Vineyards Manor House
Beskrywing
Die suite bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n kragomsetter wat tydens beurtkrag inskop. Gratis WiFi is beskikbaar om gunsteling-programme op die slim-TV te kyk. Daar is ook 'n houtvuurwarmbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag oor die toestand van die pad voor aankoms doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, groot yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Daar is 'n etenstafel, stoele en 'n sitarea met 'n platskerm-slim-TV. WiFi is ingesluit. Die sitarea lei na 'n stoep met meubels en braaigeriewe. Die stoep het ook 'n houtvuurwarmbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag oor die toestand van die pad voor aankoms doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Manor House is op ’n wingerd in Voor-Paardeberg, Windmeul en bied gehalteverblyf vir ’n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Hiérdie huis het lugversorging en bied slaapplek aan 8 gaste, en dit beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het ’n dubbelbed elk. Die vierde slaapkamer het ’n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort of albei. Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, insluitend ’n Nespresso-koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Dit het ook ’n wasgoedkamer met ’n wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het gemaklike banke, sowel as ’n TV met DStv en ’n aparte leefarea met ’n etenstafel met genoeg sitplek waar gaste etes saam kan geniet. Daar is ook komplimentêre WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag oor die toestand van die pad voor aankoms doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R45, Doran Vineyards, Voor-Paardeberg, Windmeul, 7630, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang