Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doran Vineyards Manor House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R45, Doran Vineyards, Voor-Paardeberg, Windmeul, 7630, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Doran Vineyards Manor House is op 'n wingerd in Voor-Paardeberg, Windmeul geleë en bied gehalteverblyf in 3 opsies. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

The Manor House het lugversorging en beskik oor 4 slaapkamers en kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer.

Die Winemakers Cottage het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Dié kothuis het 'n houtvuur-bubbelbad.

Die Incipio Suite het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dié kothuis het 'n houtvuur-warmbad.

Elke eenheid het 'n kombuis en sitarea. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

'n Verwelkomingspakkie met koffie, tee, suiker en melk, en 3 bottels wyn word voorsien. Gaste word ook van vuurmaakhout, aanstekers en vuurhoutjies voorsien. Vir gaste se gerief is muskietweerder, insekdoder en skottelgoedwasmiddel ook ingesluit. Gaste is welkom om die kruie, speserye en olies in die kombuis te gebruik, asook om kruie uit die kruietuin in te pluk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
3.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R45, Doran Vineyards, Voor-Paardeberg, Windmeul, 7630, Wes-Kaap
  • Gaste dink Doran Vineyards Manor House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Swartland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R45, Doran Vineyards, Voor-Paardeberg, Windmeul, 7630, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1d9a8063462a59434b69d494f637cced5392e24a559d3be258e5adc30ce1416fe639e85406fe7e33fc59456ed49d39c11e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 R45 Doran Vineyards, Voor-Paardeberg 7630 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.582234757303 18.866711854935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang