Doran Vineyards Manor House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R45, Doran Vineyards, Voor-Paardeberg, Windmeul, 7630, Wes-Kaap
- Vanaf R2 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Doran Vineyards Manor House is op ’n wingerd in Voor-Paardeberg, Windmeul en bied gehalteverblyf in 3 eenhede. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwtiete en besienswaardighede.
Die Manor House beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Daar is ook lugversorging.
Die Winemakers Cottage bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, eet- en leefarea.
Die Incipio Suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninginggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n houtvuurwarmbad.
Elke eenheid het 'n kombuis en sitarea. Komplimentêre WiFi is ook beskikbaar.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
’n Verwelkomingspakkie met koffie, tee, suiker, melk en 3 bottels wyn word voorsien. Kaggelhout, vuuraanstekers en vuurhoutjies is ook beskikbaar. Muskietafweerdeer, insekdoder, skottelgoedwasseep is ingesluit. Gaste kan die kruie, speserye en olies in die kombuis gebruik, sowel as kruie van die kruietuin pluk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Monique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R45, Doran Vineyards, Voor-Paardeberg, Windmeul, 7630, Wes-Kaap
- Gaste dink Doran Vineyards Manor House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R45, Doran Vineyards, Voor-Paardeberg, Windmeul, 7630, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang