Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doric 005

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York-weg 3, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Doric 005 is in Groenpunt en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Hierdie verbyf het 'n omsetter wat die ligte en WiFi tydens kragonderbrekings, soos beurtkrag, sal aanhou.

Dié woonstel het 1 slaapkamer en is geskik vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n toonbank, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

In die sitkamer is daar gemaklike banke en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.

Daar is 2 stoele op die balkon wat ook 'n mooi uitsig oor die Groenpunt-stadion het.

Dié woonstel is 1,7 km vanaf die V&A Waterfront, 2,2 km vanaf Milton Strand en 2,4 km van die Robbeneiland-pont af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Samuel F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en veilige woonstel naby aan alles in die stad. Motor was baie veilig. Baie netjies en veilig. Dit was meer as wat ons verwag het.
Okt 2024
Adriaan R
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese, veilige en gerieflike verblyf en naby die hartklop van Groenpunt. Die eenheid het aan al ons verwagtinge voldoen en alles was daar vir gerie...
Sien meer
Sep 2024
Megan B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Doric 005 is 'n baie oulike woonstel om by te bly. Baie goeie ligging naby die Groen Punt-stadion en vele restaurante. Lyk presies soos op...
Sien meer
Feb 2024
Daniel B
Saam met lewensmaat
5.0
Beste plek vir geld waarde. Dit is 'n baie lekker plek, sal dit hoogs aanbeveel.
Aug 2023
Suzanne S
Saam met lewensmaat
5.0
'n Regte "gem" in Groenpunt. Skoon, netjies, pragtige woonstel in die hart van Groenpunt met winkels, deli's en restaurante reg rondom. Ek en my man h...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 31

Resensies 118

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • York-weg 3, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Doric 005 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York-weg 3, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aefce4d0220ea693995a1e13176503a2157919daea10ce6d67697b96f6d8556a2eb344580c097fdb4a387e57ca2dc6e05d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 3 York Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.9085413582 18.410176428242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang