Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doringbaai Home Stay

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, No. 2 Police House, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Doringbaai Home Stay 2 is in die unieke vissersdorpie Doringbaai aan die Weskus geleë.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed, en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens in elke kamer. Daar is ook 'n badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n wasbak, asook 'n aparte toilet.

Gaste het toegang tot 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, gasbottel, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ketel. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitkamer het rusbanke en 'n platskerm-slim-TV en 'n sonkamer.

Die eiendom bied wonderlike uitsigte oor die flora en fauna, die vuurtoring en nie ver van die jetty waar mense visvang nie, en 'n heerlike restaurant genaamd Fryer's Cove waar mens ook wyn kan proe. Daar is ook 'n wonderlike seekosrestaurant genaamd Seespens, 'n bottelstoor en kroeg, 'n visserywinkel, 'n algemene winkel en vulstasie naby.

Jy sal die Diamant sien waar die bote rond dobber terwyl hulle wag vir die regte seedae om te kom, sodat hulle kan gaan duik, kinders swem in die hawe en vissermanne wat hul bote te water laat om die daaglikse vangs te gaan haal, mits die weer dit toelaat. Daar is verskeie goeie staproetes wat regdeur na Strandfontein loop, bergfietsrypaaie en selfs heerlike padfietsry in die omgewing.

Neem asseblief kennis dat dit 'n ou huis is wat die weer van tyd deurstaan het. Daarom kan vensters oopmaak of vassit, maar dit dra alles by tot die karakter van die huis. Die huis is warm en gerieflik en nie ver van die see af nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir Doringbaai Home Stay
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 144

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoofstraat, No. 2 Police House, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Doringbaai Home Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, No. 2 Police House, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe05df005d50816cd361375cc4d138772cdcab283cac38552914f22a49c50dfcf5b1ed0e458e7586fd52547b9c20d710f15f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 27 5 1 5 Main Road No. 2 Police House 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.812312444493 18.237547963808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang