Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doringbos Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 118 resensies vir Doringbos Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marthinus Samuel V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus Samuel V

Baie aangename en rustige omgewing.

Het heerlik gebly met die mooiste uitsig.

Sonette H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette H

Baie goeie waarde vir geld.

Wat 'n wonderlike plekkie. Ons was so aangenaam verras om al die bokkies te sien wat naby die plekkie verby beweeg. Heerlik privaat en gerieflik. Ons gasvrou was baie vriendelik en tegemoetkomend met ons inboek- en uitboektye. Regtig 'n plekkie wat ons gou weer sal wil besoek.

Doringbos Lodge se terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle hier te hê.

Doringbos Lodge
Marius L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L

Ideaal vir 'n rustige wegbreek!

Uitstekende kommunikasie. Die eenheid was luuks, ruim en pynlik netjies. Volledig toegerus. Jy hoef net jou eie kos saam te vat. Lekker wegbreek om sielerus te vind!

Nardus V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nardus V

Rus vir die siel.

Rustig en stil. Net wat jy nodig het om weg te breek van al die gewoel. Vriendelik ontvang deur Ronel. Ons tweede keer by die verblyf.

Carolien S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolien S

Mooi natuur en baie netjies.

Ons het gevra vir vonkelwyn vir ons huweliksherdenking en hulle was meer as bereid om dit vir ons te doen toe ons iets ekstra betaal. Baie hulpvaardig en vriendelike mense.

Jan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

'n Onvergeetlike verblyf te midde van die prag van die natuur.

Verskuil in 'n skilderagtige omgewing was my onlangse verblyf niks minder as buitengewoon nie. Van die oomblik dat ek aangekom het, was ek gevang deur die asemrowende uitsigte wat so ver as die oog kon sien strek. Die rustige atmosfeer, saam met die onvergelykbare skoonheid van die omgewing, het dit 'n onvergeetlike ervaring gemaak.

Stian V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stian V

Rustig, lekker, mooi.

Ongelooflik mooi en skoon plek. Onderste kamers effens koud.

Johannes Hermanus D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Hermanus D

Heerlik. Rustig.

Heerlik. Rustig. Sal weer kom kuier.

Monique C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C

WiFi, DStv, aircon, and coffee are provided.

Ons sal die verblyf graag aanbeveel.

Eloise B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise B

Rustig, skoon en netjies.

Dit was 'n oornag kuier, en ons was uiters tevrede. Die huisie was lieflik groot, skoon en ons het nie nodig gehad vir enige iets nie. Die bestuurder het ons vriendelik kom verwelkom.

Leandri D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri D

Genotvol.

Baie lekker by Doringbos Lodge gebly, dankie.

Lynnette J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette J

Rustige, netjiese verblyf. Mooi voëls en springbokkies.

Alles netjies, mooi en rustige omgewing. Spesifieke eenheid Pendoring kort egter 'n gemaklike bank om lekker te kan sit, daar is net 2 regop nie-gemaklike sitstoele. Die stort in die onderste slaapkamer is glad nie funksioneel nie, hele vertrek word nat. Alhoewel ons ingelig is oor water wat lank vat om warm te word, glo ons hulle moet kyk na 'n alternatief om water te spaar.

Sonja K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja K

Fantasties.

Het heerlik ontspan, was skoon, netjies en rustig.

Theuns D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns D

Sal verseker daar gaan bly vir 'n naweekwegbreek.

Die plek is netjies, skoon en ideaal vir naweekwegbreek en selfs as halfwegstop. Dis 'n uitsekende plek en die akkommodasie is besonders.

Johann C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C

Absolute sielsrus en afskakel-plek.

Diens, geriewe en atmosfeer was uit die boonste klas.

Nernze G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nernze G

Aangenaam, veilig.

Ek kon eers om 2 uur intrek. Sou graag vroeër verkies. Miskien 12 uur? Eenheid was baie gerieflik en netjies. Sal Doringbos Lodge verblyf beslis aanbeveel.

Zack K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zack K

Rustig en klomp diere.

Dit was vreeslik mooi en baie nat.

Carel D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel D

Mooi huis met pragtige uitsig oor die natuur, goed geleë en met alles nodig vir ons verblyf.

Ideaal vir 'n wegbreek uit die stad. Springbokkies wat op jou voorstoep wei en die pragtige uitsig oor die koppies laat jou gou ontspan en vergeet van die gejaag. Die huis was baie netjies en skoon. Sal enigetyd weer besoek.

A L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
A L

Naweekwegbreek.

Die plek is baie mooi netjies en skoon, al wat sleg was - ons het nie warm water gehad nie. Maar andersins het ons lekker gebly.

Angelique D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique D

Ontspannend, beautiful uitsig.

Dit was baie lekker gewees, rustig en ontspannend. Mooiste uitsig as jy op die stoep sit en al die diere bekyk.

Willem S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Netjies en rustig. Geen probleme.

Perfek vir vinnige oorslaap. Netjiese skooneenheid. Goeie toegangsbeheer. Lekker rustige atmosfeer.

Deon V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

See stars.

See the rating.

Morne N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Morne N

Baie lekker gebly en mooi plek.

Baie geniet. Die plek is mooi en skoon en sal weer terugkom.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anthon M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anthon M

Trappe te smal en hoog, sien niks op foto van dit nie.

TV buite werking van ons aankoms af, paar keer gebel, hul belowe hul stuur nou iemand, kom een wat nie eers weet hoe werk die remote nie, belowe ons sal iemand kontak, ons het weer 3 keer gebel, niks gebeur nie. So hele naweek sonder TV. Orals is waarskuwings ons mag nie haardroërs gebruik nie, my vrou het baie gesukkel toe besluit ons om liewer Sondagoggend te ry. Bokke was mooi, maar dis omtrent al. Diens was dus uiters swak. Nie weer daar nie, asb.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Esta V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta V

Heerlike ontspanningsnaweek.

Die stilte met die voëltjies wat so lekker sing was net wat ons nodige gehad het om ons battery te laai vir die laaste trek van 2022.

Coenraad S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad S

Oornag, sal weer hier bespreek.

Baie netjies. Veilig en baie spasie. Ons was in en uit, het lekker gebraai en daar is meer as genoeg spasie binne en buite die eenhede. Baie dankie.

Erhard E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erhard E

Uitstekend geleë en baie netjies.

Sien sterre.

Rene K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene K

Rustige atmosfeer, veilig, netjies. Ongelooflike waarde vir geld.

Fantastiese selfsorg. Foto's doen nie reg aan die natuurskoon, netjiese en skoon verblyf nie. Beveel doringbos beslis aan.

Annelie O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie O

Relaxing, peaceful and very romantic.

Beautiful place. Very neat. Friendly owners. Will definitely recommend this place. Very enjoyable getaway.

Jacques Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques Z

Baie lekker gerus!

Ons is hartlik en vriendelik ontvang deur Ronel, en het 'n heerlike rustige naweek gehad, die bokke op ons voorstoep, was 'n groot bonus. Sal beslis die plaas weer besoek.

Corrie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie P

Vinnige oornag. Redelik stil (bietjie pad geraas) in 'n mooi omgewing.

Goed toegerus maar die feit dat die kombuis op die boonste vloer is met 'n baie nou trap no bo, maak dit moeilik om kratte met kos ens. bo te kry. Die voordeel is dat jy 'n mooier uitsig het vanaf die braai-balkon.

Chrizelda L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelda L

Rustig so in die natuur.

Lieflike, netjiese en rustige plekkie. Sal definitief aanbeveel.

Nico S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Fantastiese geriewe geleë in 'n pragtige omgewing.

Ronel was besonders gasvry en behulpsaam, en ons het 'n wonderlike naweek gehad te danke aan haar, ten spyte van erge reën.

Marisa A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa A

Awesome.

Warm water is bietjie van 'n probleem en het aandag nodig - andersins was dit awesome!

Ilona D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona D

Pragtige omgewing, lieflike akkommodasie en skoon.

Sal altyd weer kom kuier.

Johann C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C

Netjies, rustig, puik geriewe, ligging perfek.

Heerlike ontspanne naweek met alles wat mens nodig het.

Talita O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Talita O

Ons het baie lekker gebly. Baie mooi skoon en netjies.

Die omgewing is baie mooi. Die kinders het die swembad en wilde diere baie geniet.

Cecile V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile V

Die moeite werd. Gaan dit beslis weer doen.

Baie lekker gewees. Net wat ons verwag het. Sal enige iemand aanbeveel. Lekker plekkie om kop skoon te maak. Dit is pragtig daar.

Hein K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein K

Rustige omgewing op die plaas met luukse eenhede.

Luukse verblyf in landelike omgewing. Was in Noordwes vir troue, maar sal maklik hiernatoe kom vir 'n naweekwegbreek.

Elmarie R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie R

Alles wat jy nodig het in 'n lieflike omgewing

Ons het bespreek en binne 'n uur ingeklok, ons sou nie in Parys oorgebly het nie. Die huisie het alles wat jy nodig het, met 'n braai stoep op boonste vloer by kombuis en TV- en eetkamer. Die kamers en badkamers is onder. Lekker swembadjie en pragtige natuur.

Nelia S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelia S

Baie rustig vir die mense wat stilte en rus verkies.

Baie lekker gebly. Die akkommodasie is netjies en skoon. Het alles wat nodig is. Dit sou lekker gewees het as die jacuzzi buite warm kon wees.

Christine C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine C

Die huisie is nuut, skoon en netjies.

Daar is alles wat n mens nodig het. Ons sal definitief weer kom.

Tanya H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya H

Privaat en ontspannend.

Perfek vir 'n naweekwegbreek vanaf die stad. Gesinsnaweek. My dogtertjie kon lekker op die grasperk speel terwyl ons om die vuurtjie gesit en kuier het. Privaat en baie rustig. Ons wil binnekort weer gaan kuier. Ronel het ons geboodskap om te hoor of als in orde is.

C B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
C B

Dit was gerieflik en netjies.

Ons het die een aand oorslaap geniet en sal dit aanbeveel.

Amanda V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Awesome Wegbreek

Rus vir jou siel in ‘n stil asemrowende omgewing

Liesel J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel J

Pragtige plek.

Ideaal vir 'n naweek wegbreek. Naby Parys vir aktiwiteite. Die eenheid was pragtig skoon en netjies. Ingerig met alles wat nodig is. Die uitsig was ongelooflik en dit was heerlik rustig. Sal beslis weer gaan kuier!

Jeanette N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jeanette N

Elke dag was daar 'n probleem met die dienste.

Sukkel met dienste (krag).

Ronel M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel M

Pragtige omgewing.

Het die gasvrou glad nie gesien nie. Daar was geen verwelkoming en enige inligting deurgegee nie, moes haar bel. Het Pendoring bespreek en voluit betaal al 5 maande terug, maar toe ons daar kom wou sy ons in 'n ander eenheid sit. Was glad nie aanvaarbaar nie, maar na 'n telefoonoproep het ons darem toe kon ingaan na dit wat ons bespreek het.

Hans S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans S

Baie lekker gebly en fietsgery.

Skoon geriewe. Lekker braai-area.

Linda J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda J

Wat 'n wonderlike naweek. Die beste ooit.

Sal weer gaan. Dit was baie lekker en soveel wild gesien. Die diere is mooi versorg en die huis wat ons in was, was baie mooi binne. Dankie Ronel en Francois.

Hilda D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda D

Aangename verblyf vir oorslaap.

Verblyf lieflik. Alles pragtig skoon, maar nie veel te doen nie.

June W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June W

Skitterend, rustig, lekker!

Dit was ons vierde keer en sal altyd terug gaan. Ek beveel Doringbos vir enige persoon aan.

Leandri D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri D

Lekker wegbreek uit die stad!

Doringbos Lodge is die perfekte plek vir 'n vinnige wegbreek uit die gedreun van die stad en reguit in die bosveld in. Die plek is goed toegerus en lyk presies soos die foto's. Daar is baie plek om rond te stap en diere om te sien.

Johan B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Skoon en netjies.

Baie mooi eenheid en alles was skoon en op hulle plek. Ronel het ons persoonlik besoek om seker te maak alles is in orde. Selfs genoem dat dit nie nodig is om Sondag 10 uur uit te boek nie. Ons kon 'n bietjie langer kuier indien ons wou. Dankie vir 'n lekker wegbreek.

Johan G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Ons het dit baie geniet.

Ons was in Soetdoring. Het in die oggende wakker geword en sommer uit die bed wild gekyk. Dit was skoon en netjies en daar was 'n TV ook wat ons gedink het daar nie is nie. Sal dit beslis aanbeveel. Ons het baie lekker gebly.

Esta B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esta B

Heerlike plaas atmosfeer.

'n Ontspannende atmosfeer met volop diere om te besigtig.

Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Susan S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Perfek!

Het baie lekker gebly. Net wat ek nodig gehad het.

Freddie W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie W

Rustig.

Het voorheen hier gebly vir sake en sal altyd terugkom.

Nellie N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie N

Lekke lekke soos altyd, en Doringbos Lodge is lekke.

Sien sterre.

Nellie N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie N

Asemrowend, rustig, stil en 'n goeie wegbreek.

Dit is 'n bitter goeie plek om soul searching te doen en stiltetyd met jou Skepper te hê.

Hybre M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hybre M

Dit was 'n heerlike rustige naweek en hierdie juweel kan gerusbesoek word.

As die gejaagde lewe te veel word is hierdie die plek om te besoek. Die wooneenhede is netjies en ruim. Wild is volop en loop al om die woonstelgronde. Onthou die fietse, lekker roetes.

Heleen L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen L

Rustige atmosfeer in silwerskoon chalet.

Ons 2de besoek aan Doringbos. Die chalets is pragtig en skoon. Heerlik rustige omgewing. Lekker naby die dorp. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Ben K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K

Pragtige skoon netjiese wegbreek plek met baie vriendelike en behulpsame gasheer en vrou.

Skoon, netjiese, stil en rustige wegbreekplek in die natuur, waar mens kan wegkom van die stadsgewoel. Die uitstekende, vriendelike en behulpsame diens van die eienaars is noemenswaardig. Die lodge is effens verwyder van die hoofstroom naweek aktiwiteite van Parys, maar vir seker dus rustigheid.

Vida S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vida S

Heerlik gebly.

Ronel het ons hartlik verwelkom en alles was baie netjies.

Zelda S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S

Hemel op aarde!

Warm water is nog altyd 'n probleem op die plaas, ons geniet dit ongelooflik baie op die plaas, maar vind dit ongemaklik met die warm water situasie.

Estelle J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle J

Well appointed cottage.

We had a great time staying at the lodge, it was beautifully furnished.

Hans S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans S

Lekker in die bos.

Ons het die fietsry geniet en die verskeidenheid wild was wonderlik. Die vertrekke was ruim en skoon. Ons het baie lekker gebly.

Corene C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corene C

Absoluut perfek.

Alles by Doringbos was net perfek! Alles wat 'n mens kan nodig hê is daar. Dis baie netjies, die uitsig is ongelooflik en die eienaars baie vriendelik. Ons gaan vir seker weer!

Marilise V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise V

Baie oulike plek wat oor al die nodige geriewe beskik.

Die plek is baie oulik ingerig en naby aan Parys geleë. Ons het ons verblyf baie geniet en sal dit definitief onthou vir die toekoms.

Buks B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks B

Van nou af bly ek net daar!

Baie rustig, mooi en gerieflik. Baie ruimte is 'n groot voordeel.

Marlize L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L

Dit was baie rustige en aangename verblyf. Sal verseker weer gaan.

Baie rustige en aangename plek om te gaan rus. Sal verseker weer gaan. Oulike wegbreekplek vir 'n spanbousessie. Sal dit verseker aanbeveel.

Thys V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys V

Lieflike bos en wild in 'n perfekte ligging.

Baie lekker gebly. Lekker gestap en baie wild gesien. Rustig. Huisies is perfek vir 'n wegbreek tydjie.

Elsje M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje M

Baie netjies, skoon en rustig. Regtig 'n oase vir die siel as jy wil batterye herlaai.

Die ontvangs was vriendelik. Die huisie is pragtig, skoon, netjies en groter as wat mens verwag. Alles wat mens nodig het is daar. As jy wil wegkom van die gejaag is dit die plek. Daar is nie wildritte nie, maar jy kan gaan stap in die veld en die diere sien.

Marieka C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieka C

Baie lekker ontspan.

Baie dankie, Ronel, ons het baie lekker gekuier, en net lekker ontspan, alles was baie mooi netjies en skoon, beveel hierdie plekkie definitief aan! Sal definitief weer gaan.

Marieka C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieka C

Dit was fantasties!

Ek en my suster het die naweek by Doringbos Lodge gekuier en dit was baie lekker. Sal enigiemand daarheen aanbeveel, wens dit was net 'n langnaweek, sodat ons nog langer kon bly.

Mariuas B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariuas B

Briljant.

Ek en my anderhelfte het die rus en vrede vreeslik geniet en met herlaaide batterye huis toe gegaan Die verblyf was uitstekend. Sal vir seker weer daar gaan kuier. Baie dankie.

Pop K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pop K

Heerlik ontspannend en skoon.

Sou net graag plek vir my motor wou hê.

Amanda O - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda O

Rustig tussen 'n baie mooi omgewing met baie wilde diere te sien met staproetes!

Baie lekker gebly en staproetes baie geniet! Parys lekker naby om te gaan verken!

Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Elize K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K

Heerlik, rustig en mooi!

Ons het regtig geen klagtes nie. Ons het heerlik rustig gerus. Pendoring eenheid is mooi en ons was veral beïndruk met die kwaliteit eetgerei. Ons sal weer gaan!

Petro V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Fantasties.

Dankie vir die lieflike in-die-bos-wegbreek. Dit is voorwaar vergeet-van-alles-en-almal-verblyf! Beveel dit aan vir almal.

Carol B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol B

Dit was awesome.

Dit is 'n baie oulike plekkie en daar is oorgenoeg spasie vir almal wat daar bly.

Debbie D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D

Onbeskryflik mooi.

Doringbos Lodge is onbeskryflik mooi. Vandat jy deur die hekke ry voel jy tuis. Ronel is baie vriendelik en baie behulpsaam. Soetdoring is die mooiste en gerieflikste huisie, met alles wat nodig is. Die bokke het ons ook dadelik welkom laat voel. Hulle het al om die huisie beweeg. Dankie aan Ronel en LekkeSlaap vir hierdie hemel op aarde.

Susan V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Die ideale plek om sommer net in die mooi natuur te ontspan en kuiertyd met jou familie te geniet.

Heerlik gekuier en sal enige tyd aanbeveel.

Lelané H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelané H

Ongelooflike uitsigte, heerlik stil en rustig so die ideale plek om te ontspan

Ongelooflike uitsigte, heerlik stil en rustig so die ideale plek om te ontspan en mens te word. Gerieflik naby aan Parys maar ver genoeg om die sterre te kan sien. Vlamdoring is baie netjies, skoon en baie goed toegerus. Ronel is so vriendelik, gasvry en gaan uit haar pad om seker te maak alles is reg. Ek sal defnitief Doringbos Lodge aanbeveel en gaan absoluut weer kom ontspan.

Joanita V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanita V

Ongelooflike atmosfeer en onvergeetlike uitsig.

Netjiese plek met die mooiste sonsopkoms en sonsondergang. Jy word deel van die natuur en ervaar elke dag 'n nostalgie. Ek sal enige tyd weer besoek en enige iemand aanbeveel om jouself weer te kom herlaai by Doringbos Lodge.

Amanda A - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda A

Heerlik.

Baie skoon en netjies. Lekker gebly in Pendoring en sal volgende keer die huis probeer.

Jack L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack L

Dis die beste selfsorg-eenheid wat ek nog gehuur het teen 'n baie billike prys.

Die eenheid is baie goed toegerus, skoon en netjies. Die ontvangs was vriendelik. Dit is die ideale plek om te gaan rus en uit die stad se lawaai te kom. Die springbokkies slaap op die gras voor die eenhede, wat dit nog rustiger maak. Sal dit definitief aanbeveel.

Etienne V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Verfrissend, rustig en heerlik.

Dis baie lekker op die plaas so tussen die wild. Soetdoring is baie mooi en ons het lekker gebly, geen klagtes nie. Kan Doringbos definitief aanbeveel.

Estelle K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle K

Puik akkommodasie in 'n pragtige omgewing.

Werklik mooi, netjies en skoon. 'n Besonder rustige omgewing met puik akkommodasie. Sal dit weer wil besoek, net langer om al die besienswaardighede in en om Doringbos Lodge te sien. Al het die weer nie saamgespeel nie, was die kuier heerlik!

Werner K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner K

Rustig, skoon en mooi omgewing.

Sal die plek aanbeveel. Baie skoon en gerieflik. Waarde vir geld.

Heleen L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen L

Pragtige, vreedsame omgewing!

Dis pragtige, goed versorgde eenhede. Lekker bed en bad. Ek het 'n duvet gemis. En daar was spinnerakke en dooie goggas as mens die bed wegtrek van die muur af. Die geroeste swartpotjie vir kook was nie ideaal nie. Sal 'n duvet en pot volgende keer saamvat. Die mense was baie gaaf en hulpvaardig. Heerlike groot gasverwarmer in die kamer. Waarde vir geld.

Yolande V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande V

Rustige wegbreek.

Die verblyf is pragtig en skoon. Die hoekbad in die hoofslaapkamer was 'n groot bederf. Die louwarm swembad was heerlik. Die omgewing is baie rustig en mens kan werklik ontspan. Een ding wat toekomstige toeriste moet weet is dat daar in die Somer baie vlieë is, veral wanneer daar kos gemaak/gebraai word. Ek stel voor om voorsiening te maak soos Doom of ander alternatiewe. Ons het dit baie geniet. Baie dankie.

Charne B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne B

Ongelooflik lekker en kon so lekker ontspan.

Dit is n ongelooflike lekker plek. Ons het dit baie geniet. Het net gewens daar was 'n aircon in want die waaier het niks gehelp nie. Maar ons sal definitief weer gaan.

Andre C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre C

Baie netjies en gemaklik.

Chalet is baie goed ingerig. Die watertoevoer in die stort is nie na wense nie. Kamers kan ook bietjie beter skoon gemaak word ─ baie spinnerakke en goggas oral. Oor die algemeen baie lekker gewees.

Gerrit P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit P

Baie tyd by Doringbos Lodge gehad.

Sal net aanbeveel dat jy 'n fiets saamvat as jy graag meer van die plaas wil sien. Anders gaan jy jouself dood moet stap.

Marius V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius V

Plaas baie mooi en rustig. Lekker om Parys/Potchefstroom-area te verken en dan rustig te kom ontspan en braai.

Plaas baie mooi en rustig. Huisvesting redelik en goeie bed, bad en stort. Redelike kombuisie ─ groter yskas sal help. Het nie gehou van die steil trap na bo en oop toilet in hoofslaapkamer nie.

Nelia H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia H

Stunning!

Baie lekker plek. Baie lekker gekuier en gerus.

Louis G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis G

Nie weer nie.

Eerstens het ons 'n blyplek gekry wat nie op die web geadverteer is nie. Ons het uitgesien daarna om in een van die plekke te wees wat geadverteer is. Tweedens het ons gesukkel om die TV te laat speel. Derdens het die gasverwarmer nie gewerk nie. Vierdens het dit begin reën en toe ons in die hoofslaapkamer ingaan, is alles vol water. Van die toilet af deur die badkamer tot in die slaapkamer. Die water het letterlik in die plek ingestroom. Dit het selfs op die bed nat geraak. Ons het die mense laat weet en tot op hede wag ons nog steeds op 'n reply van hulle af. Vyfdens werk die stoof nie. Ons wou 'n stukkie hoender bak, in die oond en na 'n halfuur het nog niks gebeur nie alhoewel die liggie wys die oond is aan. Sesdens het dit begin hael en ons voertuig staan buitekant die erf waar huis is. Geen beskerming vir voertuig nie. Baie haelskade opgedoen.

Doringbos Lodge se terugvoer

Sover ek weet het ons dit spesiaal op die web bygevoeg. Ons het die gasverwarmer die Maandag aangesteek en dit het gebrand. Die oond het ons nagegaan en dit het ook gewerk. Ons het ongelukkig eers die boodskap gekry nadat hul uitgeboek het omdat ons nie altyd 'n goeie sein het nie. Aan die reën kan ons ongelukkig niks doen nie ons is maar net te dankbaar. Ons was nie bewus daarvan dat die dak lek nie dis die eerste keer. Ons kan ongelukkig nie voorsien dat dit gaan hael nie. Die stoof het ook gewerk. Jammer vir die ongerief.

Doringbos Lodge
Gert B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Gert B

Ondraaglik warm en onwelkom.

As dit nie vir die wild was wat daar rondloop nie, is daar niks spesiaal aan die plek nie. Wel ek praat spesifiek van die Soetdoring eenheid, waarin ons geplaas was. Ek vermoed die eienaar het gesien ons kom van Botswana af en gedink die eenheid is gepas vir "bos-bewoners". Ons is meegedeel dat die ander eenhede by die Lodge nie beskikbaar is nie, dit was 'n leun. Die 'bed' waarop my 16 jarige dogter moes slaap, was swak. Die plek is vol stof en vol spinnerakke. Ons het Vrydag middag ingeboek, behalwe dat ons die stem van die eienaar/bestuurder gehoor het oor die foon, het ons geen siel gesien vir die 4 dae wat ons daar was nie. Soetdoring is in die middel van 'n oop stuk grond, dis is soos 'n bakoond en daar is slegs 'n losstaande waaier. Die plek is solar aangedrewe, so met ons aankoms, is ons telefonies meegedeel dat ons nie haardroërs mag gebruik nie, hoe gebruik 'n vrou vir 4 dae glad nie 'n haardroër nie?

Doringbos Lodge se terugvoer

Goeie dag

Ons is jammer dat bg gas dit so ervaar het. Soetdoring is ons eenheid wat altyd heel eerste bespreek word. Die gaste verwys na ons plek as n paradys. Dit is ook die eerste keer wat gaste kla oor die spleeper chouch. Aan die hitte kan ek ongelukkig niks doen nie. Die gaste moet besef dit is op n plaas en die goggas en spinnerakke is deel daarvan. Ek maak vandag my eie wooning skoon en n dag daarna is daar weer spinnerakke. Ek het ook die gas meegedeel dat daar n haardroer beskikbaar is wat sy vrou kan gebruik wat deur die solar gedra kan word.

Groete

Ronel
Doringbos lodge

Doringbos Lodge
Melinde V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinde V

Lekker wegbreek in 'n pragtige omgewing.

Dankie vir 'n lekker naweek. Ons het heerlik gebly in Soetdoring. Pragtige uitsig en baie privaat. Baie mooi toegerus ook.

Magda S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Dit was woes lekker!

Die verblyf was fantasties. Die huisies is nuut en smaakvol. Die staproetes op die plaas is baie goed gemerk en mens sien baie wild. Elke oomblik was lekker!

Zandria S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandria S

Die moeite werd.

Dit was regtig elke sent werd gewees. Beveel dit vir enige persoon aan.

Maryke M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke M

Was baie netjies en die verblyf was gerieflik!

Baie mooi ligging, pragtige verblyf ─ kinders was mal daaroor!

Liezl M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl M

Lekker verblyf. Netjies eenheid.

Baie lekker gekuier. 'n Baie mooi en rustige omgewing. Sal definitief weer Doringbos besoek.

Rozelle L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rozelle L

Heerlik gebly. Effens naby die pad, maar behalwe vir dit was heeltemal die moeite werd. Baie gasvry.

Wonderlike ervaring! Ons seuntjie het dit baie geniet: "splash pool", staproetes en heerlik gesinskuier. Die eenhede is baie netjies, modern en goed ingerig. Die eienaar is gasvry en baie akkommoderend.

Rocco K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rocco K

Rustig.

Sien sterre.

Magda R - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda R

Netjiese, luukse, skoon en goed toegerus. 'n Rustige kuier plek.

Sal weer daar wil gaan oor bly.

Madelene S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Madelene S

Baie gerieflik en silwerskoon.

Die akkommodasie is gerieflik en ver genoeg van die dorp af vir rus en vrede en tog naby genoeg om gou iets te gaan eet. Die huisies is goed uitgelê en toegerus.

Carin N - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carin N

Die rustigheid was heerlik.

Die eenhede is pragtig. Die goggas in die aand was bietjie ongemaklik vir sommige van die gaste. Miskien net vooraf waarsku dat ons insekdoder kan saambring. Daar was ook spinnekoppe agter die beddens. Andersins was dit heerlik. Ek sal beslis weer gaan.

Liz D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Liz D

Dit was aangenaam.

Die eenheid het nie lugversorging nie en die vensters in die hoofslaapkamer kon nie oopmaak nie, so dit was baie warm. 'n Broodrooster sal lekker gewees het en die deur na die eenheid was stukkend en ek moes met ons vertrek deur die venster klim om die deur oop te kry.

Doringbos Lodge se terugvoer

Goeie dag Liz,

Ons is baie jammer vir die ongerief. Ons was nie bewus van die probleem nie, maar het dit reeds reggestel.

Groete,
Ronel - Doringbos Lodge

Doringbos Lodge
Ida P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ida P

Teleurgesteld.

Die eenheid wat ons bespreek het, was adverteer as geskik vir 8, maar dit was eintlik net geskik vir 6. Die plek was vuil - kaste vol stof en spinnerakke agter die beddens, ens. Ons het koud gekry en het vir ekstra komberse gevra, maar het nie gekry nie. Beddegoed was baie dun vir die winter. Vensters het baie koue lig ingelaat, het nie ordentlik toegemaak nie. Die stort was baie swak, geen water het omtrent by die stort uitgekom nie.

Megan B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B

Great stay! I would go again

Perfect weekend getaway! Beautiful surroundings with very comfortable and neat accommodation! Only minor inconvenience was the shower pressure was a bit low :) Would go back for the quiet and rest it offered. Thanks!

Jacobus Corneles S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Corneles S

Dit was lekker!

Doringbos is uit liefde ontwikkel; baie mooi!

Kgomotso D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kgomotso D

Best place to be to enjoy the peace and quietness that nature has to offer.

Lovely stay we had, would definitely come back. We have to decided to make it our place for tranquility. The heated pool was beautiful especially at night gazing at the stars and listening to sounds of wild animals. The place is big and spacious though we would love to have more pots as it is a self catering facility; an iron and ironing board should also be provided. Overall, lovely stay we had and fairly reasonably priced.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietpoort Plaas, Parys, 9585, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0OThiNTYxLWFlY2UtNGFhMi1iYjVjLTA3OTE5OWU2MDdiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 Farm Rietpoort Parys 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.855106647606 27.41280913353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang