Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doringbos Lodge

  • Kapasiteit: 37 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietpoort Plaas, Parys, 9585, Noordwes
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Doringbos Lodge is geleë op 'n juweel van 'n eiendom met volop wildlewe, netjies weggesteek tussen die heuwels aan die buitewyke van Parys. Heuwels, klowe, valleie en woude vorm 'n mosaïek van natuurlike skoonheid, wat meer as 2000 jaar gelede geskep is toe die grootste, oudste meteoriet in die geskiedenis die aarde getref het. Die asemrowende kring rondom die krater is sigbaar met sononder vanaf die uitkykpunt bo-aan Langrant.

Doringbos Lodge bied verblyf in 6 moderne, dubbelverdieping-, selfsorg-chalets wat omring word deur die natuurlike plantegroei wat 'n privaat nis vir moeë stadsjapies bied. Elke eenheid bied slaapplek vir 2 tot 8 mense, met 2 badkamers in elke chalet waarvan een en suite is, buiten die wittebrood-suite. Elkeen van die chalets het gasverwarmers, 'n TV met DStv-kanale, 'n kluis en alarmstelsel. Daar is ook braaigeriewe by elkeen.

Sonkrag is die hoofbron van elektrisiteit en 'n bydrae tot 'n meer volhoubare toekoms. Daar is ook 'n verhitte plonspoel en 'n boma.

By Doringbos Lodge is ideaal geleë vir eko-toerisme, fotografie en wildkyk. Dis 'n ware paradys vir voëlkyk-entoesiaste, stappers en bergfietsryers. Die plaas is omhein deur moderne geëlektrifiseerde wildheinings en ons het meer as 15 wildspesies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Marthinus Samuel V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename en rustige omgewing. Het heerlik gebly met die mooiste uitsig.
Sep 2024
Sonette H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie waarde vir geld. Wat 'n wonderlike plekkie. Ons was so aangenaam verras om al die bokkies te sien wat naby die plekkie verby beweeg. Heerli...
Sien meer
Jun 2024
Marius L
Saam met lewensmaat
5.0
Ideaal vir 'n rustige wegbreek! Uitstekende kommunikasie. Die eenheid was luuks, ruim en pynlik netjies. Volledig toegerus. Jy hoef net jou eie kos sa...
Sien meer
Jun 2024
Nardus V
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir die siel. Rustig en stil. Net wat jy nodig het om weg te breek van al die gewoel. Vriendelik ontvang deur Ronel. Ons tweede keer by die verbly...
Sien meer
Apr 2024
Carolien S
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi natuur en baie netjies. Ons het gevra vir vonkelwyn vir ons huweliksherdenking en hulle was meer as bereid om dit vir ons te doen toe ons iets ek...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Rietpoort Plaas, Parys, 9585, Noordwes
  • Gaste dink Doringbos Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietpoort Plaas, Parys, 9585, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0OThiNTYxLWFlY2UtNGFhMi1iYjVjLTA3OTE5OWU2MDdiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 Farm Rietpoort Parys 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.855106647606 27.41280913353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang