Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Carien Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 369
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Monique E - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Liewe Monique,
Baie dankie vir jou wonderlike woorde in u resensie,
Groete,
Span Doringpoort
Santie B - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Liewe Alan,
Baie dankie vir jou wonderlike resensie en mooi woorde. Ons sal jou boodskap aan die hele span deurgee. Ons hoop om jou weer te sien vir nog 'n kuier.
Beste wense,
Span Doringpoort
Grietjie V - Des 2023
Algehele gradering
Die plekkie is netjies en regtig aan te beveel.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Liewe Grietjie,
Baie dankie vir jou wonderlike resensie en mooi woorde.
Ons sal jou boodskap aan die hele span deurgee.
Ons hoop om jou weer te sien vir nog 'n kuier.
Beste wense,
Span Doringpoort
Johan V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Liewe Johan,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou resensie en vriendelike woorde te plaas.
Ons sien uit daarna om jou weer in die toekoms te sien.
Groete,
Span Doringpoort
Renier S - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Beste Renier,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou fantastiese resensie te plaas.
Ons het dit geniet om jou en jou gesin by die Lodge te ontvang en sien uit daarna om julle weer te sien.
Beste wense,
Colin en Craien
Andre R - Mei 2023
Algehele gradering
Die was nie 4-ster nie.
Lees meerDoringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Liewe Andre,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou resensie te plaas.
Vind asseblief antwoorde op jou resensie hieronder:
1.Nêrens word genoem dat daar gratis toiletware is nie aangesien ons 'n selfsorg-onderneming is.
2. Jy en jou gesin sowel as die ander gaste in die huis was op 'n wandeling en nie by die eenheid toe beurtkrag begin het nie en daarom is daar geen rede om diesel te brand vir niemand te gebruik nie.
3. Die gas was nie klaar nie, die batterye op die gas geiser het pap geloop, dit kan nie vooraf bepaal word nie en is vervang sodra die fout gevind is.
4. Daar is beide 'n lugversorging en 'n waaier in die kamer, ek het persoonlik vir julle albei die afstandbeheerders gewys waarvan hulle werk.
5. Die koffie is in die kamer en is 'n plaaslike standaard handelsmerk, as jy weer 'n ander handelsmerk wou hê, moes jy jou eie saamgebring.
6. Die WIFI is gekoppel aan krag en ek het dit weer persoonlik aan jou verduidelik toe jy aankom dat sou daar beurtkrag sein verlore gaan.
Alles van die beste. Colin en Carien.
Blackie S - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker gebly maar kon nie my stortstoeltjie in die stort kry nie. Ek het 'n been.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Liewe Blackie,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou resensie te plaas, ons waardeer jou terugvoer.
Neem asb. in ag dat die paaie munisipale bestuur word en ons is in die Afrika-bos. Ook dat ons die langer roete aanbeveel wanneer ons die boodskap op die dag van aankoms stuur weens die huidige toestand van die ander pad.
Ons sien uit daarna om jou weer te sien.
Groete,
Span Doringpoort
Chani R - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige bosverblyf.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Liewe Chani, dankie dat jy die tyd geneem het om jou resensie te plaas.
Ons is 'n bietjie bekommerd oor die kommentaar van die ontbytpakkie wat jy saamgeneem het op jou dag van vertrek, aangesien elke item wat op die spyskaart met die prys genoem word teenwoordig was en daarom was jy bewus van die inhoud en die prys daarvan.
Ons hoop om jou vir nog 'n kuier te sien.
Groete
Colin en Carien
Ellen S - Jan 2022
Algehele gradering
Ontspanne, vol verrassing, voedsel vir die siel.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike woorde en die tyd geneem het om jou wonderlike resensie te plaas. Ons het dit geniet om jou by die Lodge te hê en sien uit na jou volgende besoek.
Stefan J - Jan 2022
Algehele gradering
Value for money and great service.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou fantastiese resensie te plaas.
Ons het dit geniet om julle by Doringpoort te bly en sien uit daarna om julle weer te sien.
Yaseen A - Jan 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Dear Yaseen,
Thank you very much for taking the time post your review and your kind words.
Best Regards,
Colin
Chales W - Nov 2021
Algehele gradering
Baie netjies, goieie waarde vir geld en naby rivier.
Lees meerDoringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Liewe Charles,
WOW, dankie dat jy die tyd geneem het om jou AWESOME resensie te plaas, ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet en hoop om jou weer te sien.
Groete,
Colin en Carien
Jan E - Okt 2021
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Liewe Jan,
Sjoe!! Baie dankie vir die wonderlike resensie en sulke mooi woorde.
Ons sien uit daarna om jou in die toekoms te sien vir nog 'n verblyf.
Groete,
Colin en Carien
Melinda S - Sep 2021
Algehele gradering
Stunning plek!
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u wonderlike resensie te plaas. Ons is bly dat u die verblyf by ons geniet het en sien uit daarna om u weer te sien.
Susan F - Sep 2021
Algehele gradering
Awesome!
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Dear Susan,
Thank you so much for your wonderful review and kind words. We really appreciate you taking the time to post this.
We enjoyed having you at the lodge and look forward to seeing you again.
Regards,
Colin and Carien
Ina P - Okt 2020
Algehele gradering
Perfekte ligging.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Geagte Ina,
Sjoe, dankie dat u u wonderlike resensie geskryf het en ons sien daarna uit om u binnekort weer te sien.
Ons is bly om te hoor dat u die tyd saam met ons by die Lodge geniet het.
Beste wense,
Carien en Colin
Glenda B - Okt 2020
Algehele gradering
Very relaxing.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Dear Glenda,
Thank you so much for your kinds words, we really appreciate it.
We enjoyed having you at the Lodge and look forward to a future visit.
Best Regards,
Colin and Carien.
Jan W - Jan 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld ongeëwenaard.
Lees meerDoringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Makhosana S - Jan 2020
Algehele gradering
It was a very comfortable and modern establishment.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Good day,
Thank you for taking the time to review our property. We value your feedback.
Kind Regards, Doringpoort Lodge
Henry G - Jan 2020
Algehele gradering
Great, owners very friendly and helpful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties, eienaars baie vriendelik en behulpsaam.
Verblyf was skoon en netjies. Die swembad was goed en skoon.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Good day
Thank you for taking the time to review our property. We value your feedback.
Kind Regards, Doringpoort Lodge
Werner J - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Geagte Werner,
Dankie dat u u wonderlike resensie geskryf het en ons sien daarna uit om u binnekort weer te sien.
Ons is bly om te hoor dat u die tyd saam met ons by die Lodge geniet het.
Ons waardeer u vriendelike woorde en stuur die kommentaar op die span.
Beste wense,
Carien en Colin
Ertjies H - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker rustig.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Geagte J,
Ons is bly om te hoor dat u die tyd saam met ons by die Lodge geniet het en sien daarna uit om u in die nabye toekoms weer te verwelkom.
Beste wense,
Carien en Colin
Carine V - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus in 'n pragtige omgewing.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Geagte Carine,
Dankie vir die vriendelike woorde.
Ons is bly om te hoor dat u die tyd saam met ons by die Lodge geniet het, en ons sien daarna uit om u in die nabye toekoms weer te verwelkom.
Beste wense,
Carien en Colin
Griet C - Des 2019
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike ervaring om in die stilte te rus en ontspan.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Luda R - Jul 2019
Algehele gradering
Die wildtuin is letterlik anderkant die draad. Lekker plekkie om af te pak en dagritte in park te onderneem.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Sarel B - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties lekker gewees!
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Jolene M - Apr 2019
Algehele gradering
Veilig, skoon en pragtige blyplekkie.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Geagte Jolene,
Ons is bly om te hoor dat u die tyd saam met ons by die Lodge geniet het.
Ons het dit geniet om u te ontvang en sien uit daarna om u binnekort te sien.
Beste wense,
Carien en Colin
Ryno M - Jan 2019
Algehele gradering
Amazing.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Geagte Ryno,
Ons is bly om te hoor dat u die tyd by ons saam met u gesin by die Lodge geniet het.
Ons sien daarna uit om u binnekort te sien.
Beste wense,
Carien en Colin
Ronelle T - Jan 2019
Algehele gradering
Baie mooi plekkies, maar beddens nie op standaard.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Geagte Ronel,
Dankie vir die vriendelike woorde.
Ons het die probleem wat u met die beddens gehad het, reggestel.
Beste wense,
Carien en Colin
John O - Nov 2019
Algehele gradering
Cozy bungalow to use as a base.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker bungalow om as jou basis te gebruik.
Alles waarvoor jy kan vra om gemaklik te bly. Lekker kombuis en braai-area. Dit is goed geleë naby die Malelane- en Krokodilbrughek na die Krugerpark.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Good day,
Thank you for taking the time to review our property. We value your feedback.
Kind Regards, Doringpoort Lodge
Joey B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer. Lekker gerus. Net die paaie is baie sleg.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Annamare D - Apr 2019
Algehele gradering
Was baie lekker en gemaklik.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Estelle S - Des 2018
Algehele gradering
Salige rus vir moeë siele.
Lees meerDoringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Beste Estelle,
Dankie vir u vriendelike woorde en ons is bly om te hoor dat u die verblyf geniet het.
Ons sien uit daarna om u binnekort te sien.
Beste wense,
Carien en Colin
Craig V - Okt 2018
Algehele gradering
Dit is 'n baie mooi plek om te bly.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Beste Craig,
Dis wonderlik om te hoor ons gaste was tevrede. Dis nog lekkerder om te hoor hulle wil weer terug kom. Baie dankie!
Groete,
Heystek en Amanda
Jan M - Okt 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing, puik verblyf.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Beste Jan,
Baie dankie, dis 'n mooi getuigskrif vir ons. Ons waardeer jou waardering.
Groete,
Heystek en Amanda
Estelle L - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Was lekker om julle by ons te ontvang. Dankie vir mooi terugvoer. Kom gerus gesond terug. Julle was baie aangename gaste.
Groete,
Heystek en Amanda
Andries P - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik en ons het sommer dadelik tuis gevoel toe Amanda en Heystek ons verwelkom het. Sal beslis teruggaan om te kuier.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
As ons gaste gelukkig is, is ons ook gelukkig. Dankie vir mooi terugvoer. Gaste soos julle altyd weer welkom en net 'n plesier om hier te ontvang.
Groete
Heystek en Amanda
Theo G - Mrt 2018
Algehele gradering
Die plek en mense daar was awesome.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Geagte Theo,
Sjoe! Dankie vir u vriendelike woorde en ons is bly om te hoor dat u die verblyf geniet het.
Ons sien uit daarna om u binnekort te sien.
Beste wense,
Carien en Colin
Monique R - Okt 2018
Algehele gradering
Perfect getaway from the city.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Beste Monique,
Wat 'n plesier om gaste soos julle hier te ontvang .Ons vra om verskoning dat ons nie persoonlik daar kon wees nie.
Groete,
Heystek en Amanda
Danie V - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig en mooi. Sal weer gaan. Nie te ver nie.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Ek is bly julle was tevrede. Kom gerus weer, julle was aangename gaste.
Groete
Heystek en Amanda
Tina H - Mrt 2018
Algehele gradering
Ons het dit gate uit geniet.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Terugvoer soos die, gee ons groot lekkerkry. Dankie
Leonnie B - Apr 2018
Algehele gradering
Rustige, ontspanne verblyf met waarde vir jou geld.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Dit was vir ons 'n plesier om julle hier te kon ontvang. Gaste soos julle maak dit vir ons die moeite werd om die ekstra myl te stap. Kom gerus weer.
Groete
Heystek en Amanda
Jurgen S - Jun 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Julle was aangename gaste om te ontvang. Waardeer julle eerlike en positiewe terugvoer. Kom besoek ons gerus weer.
Groete,
Heystek en Amanda
Gerrie B - Mei 2018
Algehele gradering
Aangenaam, spasie effens beperk.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Dit was aangenaam om julle hier te ontvang. Ons het intussen plan gemaak vir meer spasie en gemakstoele. Vir die TV moet gaste ongelukkig van Gastehuis se sitkamer gebruik maak.
Doringpoort-groete
Daleen C - Sep 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en voel soos huis.
Lees meerDoringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Dankie julle, dit was lekker om julle te ontmoet en hier te Wittebrood. Dankie vir julle mooi getuigskrif van Doringpoort.
Groete
Oom Heystek en tannie Amanda
Jan S - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig en Ontspanne. Baie goed toegerus en gasheer en -vrou baie professioneel en vriendelik.
Lees meerDoringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Dankie julle. Ek is bly om te verneem dat julle, ten spyte van ons afwesigheid, alles in orde gevind het. Ons sal jul waardering aan Nora en haar span oordra.
Groete
Heystek en Amanda
Belinda V - Aug 2017
Algehele gradering
Verblyf is presies wat ons wou gehad het.
Lees meerDoringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Wat 'n voorreg om gaste en mense soos julle hier te ontvang. Dankie vir al jul waardering, ons sal vir Nora en haar span ook jul komplimente oordra. Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete
Heystek en Amanda
Susan V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie skoon en vriendelike personeel.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Kom gerus weer.
Groete
Heystek en Amanda
Melissa V - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekend, vriendelike goeie diens.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning, ons gaste kom altyd eerste en doen alles om julle wegbreek onvergeetlik te maak.
Wynand L - Jun 2017
Algehele gradering
Pragtig en netjies.
Lees meerDoringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning.
Jammer vir die tweede nag se ongerief. Hulle slaap altyd by ons. Ons gaan nie baie weg nie maar moes dringend een nag uitslaap, in Pretoria.
Julle moes ons net telefonies (dag of nag) in kennis gestel het, ons sou verseker die probleem opgelos het, ons gaste kom altyd eerste.
Kom gerus weer ons sal vergoed vir die nagmerie, langnag.
Groete.
Andries B - Mei 2017
Algehele gradering
Dit is n pragtige plekkie vir n naweek wegbreek en so skoon.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Beste Andries,
Dit is vir ons 'n riem onder die hart en verskaf ons met groot plesier as ons gaste tevrede en herlaai hier weg gaan! Sien uit om julle weer te sien.
Groete,
Heystek en Amanda
Dirk K - Mei 2017
Algehele gradering
Best ever.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Beste ooit.
Dit was die beste selfsorgplek wat ek nog ooit beleef het. Pragtig, vriendelike eienaars wat ons welkom laat voel het, hulle het ons selfs die volgende dag kom sien. Uitstaande ervaring en baie bekostigbaar.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Beste Dirk en Jo- Ann, baie dankie vir julle positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg. Dit is vir ons lekker as ons gaste tevrede hier weg gaan en voel hulle het waarde vir hul geld ontvang
Groete
Heystek en Amanda
Rina D - Mrt 2017
Algehele gradering
Was goed.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Dankie Rina. Vorige kliente het ons weer versoek om die deur tussen die slaap vertrek en badkamer te verwyder. Soos u sou opmerk die kosyn is nogsteeds daar. Dis maar hoe gaste van mekaar verskil. Ons maak gebruik van gas geyser stelsels en gee toe dat dit soms moeilik stel, die warm water moet eers vol oopgemaak word en dan baie versigtig koue water by voeg tot idiale hitte. Jammer daarvoor sal in die toekoms kliente meer inlig rondom dit. Meeste gaste hou die deur tussen kamer en kombuis toe vir die air-con en dan is dit nie ;n probleem nie.
Baie dankie vir julle insette ons sal dit verseker oorweeg en na gaan. Hoop julle het tog die tyd by ons geniet. Kom gerus weer, ons sal die keer seker maak alles is soos julle dit verkies. Probeer dalk een van die ander eenhede, dit is dalk meer wat julle sou pas.
Anita V - Jul 2017
Algehele gradering
Net geskik vir oornag verblyf.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Dankie vir julle ondesteuning. Ja die eenheid is slegs bedoel vir 2 persone. Dit is nie geskik om ander gaste te onthaal nie, alhoewel daar wel spasie is by die braai en buite area. Die slaap gedeelte 3,100 x 3,100: badkamer 1,000 x 3,100; kombuis 2,600 x 2,000; stoepie 1,500 x 2,000; met alle benodighede soos: lugreeling, yskas/vrieskas, microgolf en Induksie stoof, opwas, potte/panne/eetgerei. Linne/handoeke en daaglikse skoonmaak dienste is ingesluit, alles vir 2 persone @ slegs R650.00 per dag, plus 'n 10% afslag vir lang verblyf. Ek glo vir dit wat Doringpoort bied is dit goeie waarde vir geld. Oor die ligging dit is slegs 200 meter vanaf die Krokodilerivier. Ons kry gereeld gelukkige gaste vir langer periodes.
Hennie H - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Dankie Hennie, julle was 'n plesier om hier te ontvang, kom gerus weer verby. Alles wat mooi is Heystek en Amanda.
Jp R - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Dankie vir positiewe terugvoer Was lekker om julle hier te ontvang as gaste . Ons spog altyd dat Lekkeslaap vir ons net oulike mense stuur Weereens bewys! Tot weersiens
Coen O - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike naweek - die eienaars was baie gasvry en behulpsaam. Lekker vleis gebraai.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Dankie, ons het julle ook geniet, kom gerus weer..
Gerda F - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was baie netjies en skoon.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Dankie vir julle, ons sien uit om julle weer te ontvang.
Riaan D - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtige eenheid!
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Dankie julle, kom gerus weer. Dit was baie lekker om julle as gaste te ontvang.
Norman R - Des 2016
Algehele gradering
Ontspannend en rustig.
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer
Norman en Jenny, ai dit was lekker om julle te ontmoet en hier te ontvang. Ons hoop om julle weer te sien. Ons het nuwe vriende gemaak. Dankie vir julle ondersteuning.
Groete, Heystek en Amanda
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moddervislaan 1622, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang